1 / 22

Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei

Onderwys : ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei Weskus Spitsberaad oor Opleiding vir Industriële Ontwikkeling 20 Maart 2012. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei.

aine
Download Presentation

Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese GroeiWeskus Spitsberaad oor Opleiding vir Industriële Ontwikkeling 20 Maart 2012

  2. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei Onderwys is ‘n ekonomiese kwessie. Dit mag DIE ekonomiese kwessie van ons tyd wees. Dit is ‘n ekonomiese kwessie wanneer ons sonder enige twyfel weet dat lande wat vir ons vandag klop op onderwysgebied, ons môre ook sal klop as ons moet kompeteer. President Obama

  3. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei MAAR WAT DIE PRESIESE SKAKEL TUSSEN ONDERWYS EN EKONOMIESE GROEI IS, IS NIE DUIDELIK NIE Dit word algemeen aanvaar dat onderwys 'n belangrike positiewe uitwerking het op ekonomiese groei, maar tot op datum was die bewyse vir hierdie aanname verrassend swak. Getuienis toon egter dat, op die individuele vlak, meer jare onderwys lei tot ‘n hoër inkomste. Maar, op die makro-ekonomiese vlak was empiriese bewyse wat verandering in onderwysmaatreëls in verband bring met ekonomiese groei sover dubbelsinnig. 2008 Verslag oor Ekonomiese Groei in Ontwikkelende Lande

  4. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei

  5. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei

  6. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei MOONTLIKE RELEVANTE SKAKELS Die impak van verskillende soorte onderwys, bv. tegniese onderwys Die aard, stadium van ontwikkeling en openheid van die ekonomie self bv. die impak van goed-geskoolde mense word beperk deur te werk in ‘n sentraal-beplande ekonomie Regstelling van swak onderwys van vroulike leerders bv. in algemeen, hoe hoër die onderwysvlak, hoe laer die waarskynlikheid van baie groot families

  7. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei FAKTORE WAT ‘N DUIDELIKE IMPAK HET As 'n algemene reël: hoe groter die gemiddelde aantal skooljare, hoe groter die ekonomiese groei oor daaropvolgende dekades. Bokant ‘n sekere grondlyn word die ekonomie betekenisvol en volhoubaar verbeter deur vermeerdering van die jare bereik deur die werksmag, slegs wanneer die vermeerderde jare ook kognitiewe vaardighede verbeter het. Hoe meer oop die ekonomie is, hoe hoër is die vlak van kognitiewe vaardighede wat vereis word. Ekonomiese ontwikkeling word die beste aangehelp wanneer verseker word dat alle leerders basiese vlakke bemeester, maar dat hoogpresterende leerders ook gekweek word.

  8. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei TWEE VOORBEELDE VAN IMPAK OESO-navorsing toon dat vir elke jaar wat die gemiddelde skoolvlak van die bevoking gelig word, daar ‘n ooreenkomstige 3,7% ekonomiese groei in die lang termyn plaasvind. ‘n Verslag van 2009 deur die Departement van Ekonomie, Universiteit van Stellenbosch, oor die prys van ongeletterdheid, noem dat indien skoolonderwys in Suid-Afrika was waar dit moes wees [op ‘n vlak gepas vir ‘n middel-inkomsteland] die BBP R550 biljoen of 23% hoër sou gewees het as die huidige vlak.

  9. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei % SA-studente wat prestasie teen 75ste persentiel van ontwikkelde lande oortref (“wie dit sou ‘maak’ ekonomies, in ontwikkelde lande)

  10. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei PERSOONLIKE EN STELSELVERANDERING Die wanbalans tussen die vaardighede wat deur werkgewers verwag word en dié wat in die mark beskikbaar is, reflekteer enersyds die swak keuses van studente wat nie hard genoeg gedink het oor wat vir hulle sal help om ‘n goeie werk te kry nie en andersyds onderwysstelsels wat te dikwels onverskillig is t.o.v. die behoeftes van die arbeidsmark en te stadig verander, selfs al probeer hulle.

  11. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei PROBLEEMSTELLING VIR DIE WES-KAAP (SOOS IN 2009) Die meerderheid kinders in die Wes-Kaap het nie hulle akademiese potensiaal bereik nie, hoofsaaklik a.g.v.: ➊ Onvoldoende tyd en aandag gewy aan lees, skryf en optel (graad 1 – 3) ➋ Swak vlakke van prestasieverantwoorbaarheid (beamptes en opvoeders) ➌ Swak skoolbestuur en leierskap ➍ Stadige koers van reaksie en ondersteuning van beamptes ➎ Lae onderwysersmoraal ➏ Onvoldoende gehalte van handboeke en ander leermateriaal ➐ Sosiale euwels (bv. armoede en misdaad) ➑ Verswakkende gehalte van skoolinfrastruktuur ➒ Nalatenskap van onderinvestering in baie areas ➓ Druk van migrasie na die Wes-Kaap

  12. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei STRATEGIESE PLAN VIR ONDERWYS IN DIE WES-KAAP In die tydperk 2010 tot 2019 beoog die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) om die lees, skryf en rekenvermoëns van leerders te verbeter. Doel: Om die geleentheid te skep vir kinders om in skole van gehalte aan te bly vir so lank as moontlik. Sleutelvoordeel: Verbetering van die lewensgeleenthede van leerders Sleutel prestasie-aanduiders: Verbetering van geletterdheid en gesyferdheid in graad 1-6 Verbeterde getalle leerders wat graad 12 slaag, met inbegrip van ‘n toename in die getal wat matriek slaag met endossering en ‘n toename in die getal leerders wat Wiskunde en Wetenskap slaag Vermindering van die getal onderpresterende skole Belangrikste skuiwe sluit in: Wes-Kaapse Provinsiale Wysigingswet op Skoolonderwys

  13. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei SLEUTELINTERVENSIES: PROJEKTE EN PROGRAMME

  14. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei SLEUTELINTERVENSIES

  15. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei SLEUTELINTERVENSIES

  16. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei SLEUTELINTERVENSIES

  17. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei VORDERING IN LEWERING DEUR UITKOMSAANDUIDERS Nuwe toetse in 2011 KLEIN INSKRYWINGSTAL 2011 KLEIN INSKRYWINGSTAL 2011

  18. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN

  19. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN

  20. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei UITDAGINGS VIR LEWERING

  21. Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei SLEUTELBELEIDE EN PROJEKTE BEPLAN VIR 2012-2014 Versterk en verdiep sleutelinisiatiewe in 2009 geïdentifiseer

  22. Dankie

More Related