1 / 6

Huis Marais Bouwerk

Huis Marais Bouwerk. Dit is met die voorlopige planne hierdie . Die finale produk gaan amper so lyk , maar daar gaan nog verandering aangebring word.

Download Presentation

Huis Marais Bouwerk

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Huis Marais Bouwerk Dit is met die voorlopigeplannehierdie. Die finale produkgaanamper so lyk, maar daargaannogveranderingaangebring word.

  2. Hierdie is net ‘n bo-aansig van hoe die nuwegangegaanuitgelêwees. Elkegroep 4 dubbelkamerskryhulleeiebadkamer en oop/studie area met ‘n tafel en wasbak/yskas/kaste.

  3. Hierdie gee mens net ‘n visueleidee van hoe die kamersuitgelê word (die bed, rakke en lessenaar is vas), en hoe die badkamers en oopareagaanlykvirelkegroep van 4 enkelkamers.

  4. Dièprentwys die pleinwatgeskep word tussenHuis Marais en HuisVisser. Hierkanmens die nuwegedeeltesienwatbygevoeg word, die vergrootteeetsaal, en die bruggiewat die apartevleuelaanhegaan die koshuis. Die kamer in die bruggie is heel moontlik die nuwe HK raadsaal. Nuwegedeeltes Huidigegebou Kombuis Eetsaal 2 1 NuweHoofingang Die gedeeltegemerk “1”, is basiesuitbreidings van Old Soaks en V-Straat, en gedeelte 2 is losstaande, verbindaan die res met die brug op die 2de vloer.

  5. Diè is ‘n skuinsvooraansig van HuisVisser. Huis Marais gaan net ‘n spieëlbeeldhiervanwees.

  6. Bo aansig van die heleprojek

More Related