1 / 22

GraAd 12 magsverhoudings

GraAd 12 magsverhoudings. Verskillende soorte magsverhoudings. Gebasseer op: - Politiek - Geslag - Godsdiens - Geslag. Kulturele sienings oor die rolle van mans en vrouens. Mans moet sterk, magtig en onafhanklik wees om ‘n man genoem te word.

chipo
Download Presentation

GraAd 12 magsverhoudings

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GraAd 12 magsverhoudings

  2. Verskillendesoortemagsverhoudings Gebasseer op: - Politiek - Geslag - Godsdiens - Geslag

  3. Kulturelesieningsoor die rolle van mans en vrouens • Mans moet sterk, magtig en onafhanklik wees om ‘n man genoem te word. • “Ek slaan my vrou as sy ‘n fout maak en nie die huis goed in stand hou nie.” • Mans is nie veronderstel om te huil nie. • ‘n Man wat sy vrou mishandel is die manlike rol van dominansie geleer.

  4. - In die meeste kulture word vrouens geleer om respek te betoon deur hulle man se dominansie te aanvaar. • Vrouens is geleer om nie met mans te stry nie. • Tradisionele oortuigings speel ‘n rol in die mishandeling van vrouens in families. Die meeste landelike vrouens glo dat hulle ter wille van beskerming en versorging moet toegee aan alles wat hulle mans sê.

  5. Die Status van Vroue in S.A. Die volgende dokumente het probeer om die status van vroue te verhoog: - Die S.A. Gronwet: bepaal dat daar geen diskriminasie teenoor enigeen op grond van sy/haar geslag mag wees nie. - Die Wet op Gelyke Indiensneming: verseker dat alle regstellende aksie, insluitend die bevordering van vroue, toegepas word om transformasie te bevorder.

  6. Die Wet op Arbeidsverhoudings: beskerm vroue daarteen dat hulle op grond van swangerskap ontslaan word, of nie indiens geneem word nie omdat hulle kinders het na wie hulle moet omsien. Die Kommissie vir Geslagsgelykheid, wat gevalle van diskriminasie op grond van geslag ondersoek.

  7. Organisasies en veldtogtewatspesifiek op vrouekwessieskonsentreer: • - POWA (People Opposing Women Abuse) • The Women’s Health Project • National Network on Violence Against Women. • 16 Days of Activism Against Abuse

  8. TradisioneleMagsverhoudingstussengeslagte In die meeste samelewings het mans meer mag as vroue. • Godsdiensleringe: Die man hoof van huis moet wees. • Mans fisies sterker; kan sy outoriteit misbruik as gesag uitgedaag word. Beseer vrou. • In verlede: Vroue het tuis gebly om kinders groot te maak en mans het gaan werk. Vroue: geen finansiële mag gehad, afhanklik van mans, laer status as mans.

  9. Kultureleaspekte van ongelykemagsverhoudings - Zoeloe- en Muslim-kulture: meer as een vrou. - Zoeloe, Xhosa kulture: routydperk. • Maagdelikheidstoetsing. Hoër lobola prys/bruidskat. • Afrika-gewoontereg: Zoeloe vroue en eiendom. • Vroue staan ‘n groter kans as mans om van “witchcraft” beskuldig te word. • Jonggetroude vroue word verwag om vir hulle eggenote se families te werk.

  10. Sexual Rights Charter In ‘n verhouding het ek die reg om: • Met waardigheid, respek en vriendelikheid behandel te word. • My begeertes, behoeftes en probleme te verwoord – en na geluister te word. • Die persoon met wie ek die verhouding wil hê, te kies. • Teen seksueel oordraagbare siektes en ongewenste swangerskap beskerm te word. • “Nee” te sê vir enigiets wat ek nie wil doen nie ne om gehoor te word.

  11. Ander vriende te hê.

  12. HuishoudelikeGeweld Def: Geweld wat binne die gesin voorkom. Dit sluit in: fisieke en verbale mishandeling.

  13. Mishandeling/geweld In ‘n verhouding gaan geweld oor ‘n gedragspatroon wat mense teen mekaar gebruik om mekaar te intimideer en dinge te laat doen wat hulle wil hê.

  14. Ditsluitenige van die volgendeoptredes in: • - Seksuele misbruik • Fisiese mishandeling • Skade aan eiendom of enigiets wat vir jou waarde het. • Bekruipery (Stalking) • Ekonomiese mishandeling • Emosionele mishandeling

  15. Hoekomsousommigemenseniemishandelingrapporteernie? • Vrouens? • Mans? • Bejaarde? • Kind? • BL 4

  16. Kykna die statistiekoorhuishoudelikegeweldbl 5 • Fisiese mishandeling • 26,8 % vrouens in Oos-Kaap • 28,4% : Mpumalanga • 19,1% Limpopo

  17. 2-12% seksuele aanranding deur hulle maats beleef. • 44% van mans wat vir drie munisipaliteite in Kaapstad werk, het erken dat hulle hul vroulike maats mishandel. • In Gauteng word ten minste een vrou elke ses dae deur haar manlike maat vermoor.

  18. Hoe ommishandeling in ‘n verhoudingteherken. bl 5 • Werk deur vraelys

  19. SeksueleTeistering • Sien bl 6 vir tekens van seksuele teistering. • Punishable by law • Can’t ignore • Report this

  20. Rape • Is rape about sexual passion or uncontrollable sexual urges ?

  21. No, it is about one person exerting power over another. Why do people not report rape? (see p6 )

  22. Different kinds of rape p7

More Related