1 / 38

SMS Fleet (Pty) Ltd

SMS Fleet (Pty) Ltd. Maatskappy in privaat besit gestig in 2006 Ons produk “My Tracer” is ‘n lokaal ontwikkelde, briljante, aanlyn GPS Voertuig Volg Sisteem met ‘n volledige Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek oplossing vir al u SARS besigheids rit eise

etan
Download Presentation

SMS Fleet (Pty) Ltd

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SMS Fleet (Pty) Ltd • Maatskappy in privaat besit gestig in 2006 • Ons produk “My Tracer” is ‘n lokaal ontwikkelde, briljante, aanlyn GPS Voertuig Volg Sisteem met ‘n volledige Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek oplossing vir al u SARS besigheids rit eise • SAIAS geakrediteer en voorkeur verskaffer vir ABSA, ATKV en Cross Country se versekering behoeftes Ons Leuse Om ons produk voortdurend te ontwikkel en te verbeter en sodoende ons kliente in staat te stel om hulle bates te beskerm en efektief te beheer. Ons strewe daarna om ons kliente te bemagtig teen misdaad en daardeur te help om ons land ‘n eerlike en veilige plek te maak waar ons in vrede kan saamlewe.

  2. Voorberei deur Dr Ben Rautenbach Besturende Direkteur SMS Fleet (Pty) Ltd Inligting oor ons“My Tracer”Voertuig Volg & Opspoor Sisteem

  3. Inhoud van Voorlegging • Produk Inligting • Rekenaar skerm uitleg en Inligting • Logboek - Besigheid / Privaat ritte en SARS • Inligting verslagdoening • Selfoon voordele en funksies • Nood dienste • Wat maak “My Tracer” Spesiaal? • Pryslys • Bestellings

  4. Produk Inligting • Aktiewe GPS antennae sorg vir akkurate lengte en breedtegraad posisies (3 - 5 meter) • Ons steun nie op Radio Frekwensie bakens nie • Maak gebruik van GSM selfoon netwerke van MTN en Vodacom • Ons eenhede het ’n ingeboude geheue fasiliteit om data te stoor in areas waar seine verlore raak • Krag besparend vermoë wanneer voertuig afgeskakel is voorkom voertuig battery afloop • Ingeboude eenheid battery krag vir 8 - 12 uur

  5. Alle inligting in op een Skerm Hoof indeks met afval lyste Inligting betreffende hierdie voertuig Aksie sleutels Volledige straat kaarte Kalender Rit inligting Aksie sleutels

  6. Zoom en Skuif Funksie met Kaarte Klik op pyltjies om padkaart na links regs op of af te skuif Dubbel Klik enige plek op die kaart om nader te beweeg Klik op (+) plus of (-) minus om nader of verder te beweeg Hou die linker muis knoppie gedruk en skuif die kaart rond

  7. Akkuraat met 15 sekonde intervalle Hoeke word nie gesny nie “Google Map” wys afleweringspunt duidelik Akkurate afstand metings sorg vir akkurate logboek berekenings Akkurate eindbestemming posisie (binne 5 meter)

  8. Elke Voertuig se Inligting Stap 2 – vul in die voertuig se inligting Stap 3 – Verskaf voertuig eienaar se inligting Stap 1 - Klik op “Vehicle Settings”

  9. Voorbereiding van Logboek Stap 2 - Klik op “Working Hours” Stap 3 – Selekteer werksdae en ure Stap 1 - Klik op “Vehicle Settings” Hierdie instellings maak dit vir ons moontlik om outomaties die ritte as Privaat of Besigheids gebruik te allokeer en sodoende akkurate eise vir die ontvanger te bereken

  10. Verander enige rit na Privaat of Besigheid Stap 3- Selekteer Privaat of Besigheid Stap 4- Verskaf rede vir verandering Stap 2- Klik op die “Edit sleutel” om te verander Stap 1- Selekteer die korrekte rit

  11. Aktiveer outomatiese Alarm Stap 2 – Tiek die blokkie om te aktiveer en kies tye Stap 1 - Klik op “Vehicle Settings” Stap 3 – Verskaf drie noodnommers waarheen die nood SMS moet gaan indien die alarm afgaan

  12. Werk my eenhede? Sien hier laaste datum en tyd wat die eenheid vir ons ‘n sein gestuur het

  13. Indien nie – Laat weet ons Stap 1- Kies voertuig Stap 2 - Klik op “Repair Request”

  14. Beskikbare Verslae • Algemene rit verslag (Logboek) • SARS besigheid reis berekening

  15. Voorbeeld van Algemene Logboek Verslag

  16. Voorbeeld van SARS Berekenings

  17. Vul in Kliënt se Persoonlike Besonderhede Stap 2 – Klik op “Customer Details” Stap 1 – Beweeg oor “Control Panel” Verander ”Password” Kliënt se Inligting Kontak besonderhede Algemene nood nommers Address inligting

  18. Beskikbare Handleidings • “Product Tutorial” – Volledige Handleiding • “Product Summary” – Opsomming van funksies • Geïndekseerde “Help Me” funksie • Ons “Company Profile” • “SAIAS accreditation Certificate” • Skakel na “Google Earth”

  19. Veelsydige Skerm Beelde Stap 1 – Klik (+) plus teken om verskillende beelde te kies Riviera on Vaal Hotel Anglo’s Steenkoolmyn Vaal rivier brug Maccauvlei Golf Klubhuis

  20. Keer terug na Straat Kaarte Stap2 – Klik (–) minus om seleksie paneel te sluit Stap1 – Selekteer “Street Maps”

  21. Geen Rekenaar of Internet aansluiting / Geen Probleem • Gebruik die WAP en Internet Funksie op u Selfoon en gaan na ons “.mobi” diens om toegang te verkry tot u “My Tracer” bladsy vir volledige diens www.mytracer.mobi

  22. Sleutel in Username and Password Stap 1 – Sleutel in u “My Tracer” Username & Password Stap 2 – Klik op “Login” Klik op “Continue”

  23. Sien Voertuig Posisie op Padkaart Stap 8 – Kies skerm grootte Stap 7 – Klik hier vir die “Auto Track” funksie Posisie Koördinate van voertuig, tyd en spoed sigbaar

  24. “Auto Track” funksie op Selfoon • Op die laaste straat kaart skerm terwyl u kyk, selekteer “Auto Track” en u sal verbaas wees

  25. Nood Selfoon Nommers • Sleutel die volgende nommers in op u Selfoon as kontakte en maak dit “Speed Dail” nommers om die volgende funksies te verrig • Alarm aktivering - *120*1200*120# • Stuur Help boodskap - *120*1200*2# • Posisie Koördinate - *120*1200*100# • Mobiliseer Opspoor aksie - 0860 482 911 • Kontak ons inbelsentrum - 0861 487 223

  26. Installasie van eenhede • Met ontvangs van bestellings word die kliënt gekontak om te reel vir installasie • Word gedoen binne 7 dae na bestelling • Voertuig drade word nie beskadig nie • Geen inmenging met voertuig elektronika • Gemiddelde tyd 30 – 45 minute • Installasies word landwyd gedoen

  27. Installasie Prosedures • Funksionaliteit van eenhede word aanlyn getoets tydens installasie met Selfoon • Konfidensiële foto’s word geneem voor en na installasie van die voertuig en werk gedoen en gestoor met kliënte leër vir latere verwysing • Voertuig inligting word bevestig en versamel tydens installasie en gestuur na ons rekenaar om die proses te voltooi • Eenhede dus volledig operasioneel direk na installasie

  28. Finale Stappe • Kliënt ontvang per e-pos sy/haar unieke • “Username” and “Password” • Voertuig opspoor inskakel sentrum nommer • Instruksies oor Hoe om te Begin • Kliënt ontvang sy/haar “My Tracer” - SAIAS goedgekeurde installasie sertifikaat aanvaar deur meeste Versekeraars • Versekeraars laat korting toe op premies

  29. Wat maak “My Tracer” Spesiaal • Eenheid se geheue kapasiteit • Eenheid se Slaap funksie • Kontrolering van werking van eenhede • Alarm kennisgewings • Nood en voertuig opspoor dienste

  30. Eenheid Geheue • In gevalle waar netwerk seine verloor word sal die eenheid inligting stoor vir tot 1 uur terwyl voertuig beweeg (25 ure wanneer voertuig stilstaan) • Sou ons rekenaar of die internet probleme ondervind gebeur dieselfde • Sodra probleme opgelos is, sal die eenheid gestoorde data deurstuur dus gaan geen inligting verlore nie

  31. Eenheid se Slaap Funksie • Indien voertuig afgeskakel is slaap die eenheid • Tydens die slaap periode stuur dit slegs ’n sein elke 5 minute om te laat weet, ek lewe nog • Die oomblik wanneer die voertuig aangeskakel word stuur dit weer inligting elke 15 sekondes • Feitlik geen battery verbruik tydens slaap

  32. Nood Dienste • Sou die “Auto fortify” (Onsigbare Alarm) aangeskakel wees en die voertiug beweeg, word die drie genomineerde Selfone per SMS in kennis gestel • Stuur ‘n nood SMS “Help Message” na die drie genomineerde Selfone wat die persone inlig oor die posisie, tyd en Selfoon nommer • Ons opspoor spanne “Recovery Team” reageer vir voertuig diefstal, kapings, gyselaar situasies, nood reis situasies, vrag en bates beskerming

  33. Produk Pryslys Basic Pricing - excluding VAT

  34. Produk Pryslys

  35. Bestel via die Internet – Gaan na www.mytracer.co.za Klik op “Purchase Online” en volg net die stappe

  36. Skakel ons vir Bestellings 0861 487 223

  37. Baie dankie vir u aandag

More Related