1 / 37

Vetsug

Vetsug. DCF AA van de Horst. Wanvoeding Moeilik behandel Dieet, oefening, gedragsmodifikasie Risikofaktor. Belangrik. Sal die een wat laaaste die klas verlaat asseblief die moeite doen om die kersie uit te blaas?. Faktore wat lei tot vetsug. Fisiologies

fathia
Download Presentation

Vetsug

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Vetsug DCF AA van de Horst

  2. Wanvoeding • Moeilik behandel • Dieet, oefening, gedragsmodifikasie • Risikofaktor

  3. Belangrik Sal die een wat laaaste die klas verlaat asseblief die moeite doen om die kersie uit te blaas?

  4. Faktore wat lei tot vetsug • Fisiologies • Geneties • Psigologies • Metabolies

  5. Diagnose • BMI = massa / (lengte2) • 20 – 25

  6. Farmakologiese opsies Perifeer Ander Sentraal

  7. Perifeer werkende middels Rem opname v vette Ruimte-opnemend ORLISTAT METIELSELLULOSE

  8. ORLISTAT • Rem pankreatiese lipase • Verminder absorpsie v vette met 30% • Ander voordele -  LDL -  Bloeddruk - Beter glukose beheer

  9. ORLISTAT: Newe effekte • Sagte waterige stoelgange • Olierige stoelgange • Fekale inkontinensie • Abdominale pyn •  absorbsie v vetoplosbare vitamiene

  10. Perifeer werkende middels Rem opname v vette Ruimte-opnemend ORLISTAT METIELSELLULOSE

  11. Ruimte-opnemende / versadigings middels METIELSELLULOSE Gevoel v versadiging Newe effekte: buikopsetting, winderigheid obstruksie

  12. Farmakologiese opsies Perifeer Ander Sentraal

  13. Sentraalwerkendemiddels • Versadigingssentrum / eetlus • Tydelik • Toleransie • Stop geleidelik

  14. Sentraalwerkende middels • Noradrenalien: Norspeudoefedrien 2. Serotonien: Fluoksetien 3. Noradrenalien en serotonien:Sibutramien

  15. Noradrenalien • Bv: NORSPEUDOEFEDRIEN • Nie-spessifieke SSS stimulante • 6 -12 weke • Toleransie NE: angstig, temore, hipertensie, tagi, aggressie, slaaploos

  16. Serotonien • Bv: FLUOKSETIEN • SSRI • NE: Eetlusonderdrukking

  17. Serotonien + Noradrenalien • Bv: SIBUTRAMIEN • Stimuleerversadigingssentrum •  energieverbruik • Langtermyn: min inligting

  18. Serotonien + Noradrenalien • Bv: SIBUTRAMIEN • NE: Tagi, hipertensie, slaaploos, irriteerd, hoofpyn, hardlywig • KI: - kids < 18jr - Ander sg. middels - KVS - Swangerskap, laktasie

  19. Farmakologiese opsies Perifeer Ander Sentraal

  20. Ander

  21. Ander • TIROKSIEN -  metabolisme - bewysde hipotireose

  22. Ander LEPTIEN - proteïen wat eetlus en energieverbruik reguleer - IM elke dag Gebruik by: - vetsugtig - leptiengebreke Min inligting

  23. Ander BETA – 3 AGONISTE • Eksperimenteel • Beter glisemiese beheer + massa  • Miskien net 1 dosering nodig!

  24. OOR DIE TOONBANK • DIURETIKA • LAKSEERMIDDELS • +- SIMPATOMIMETIKA • CHROOM – effek op insulien afskeiding • L-KARNITIEN

  25. VETSUG: Rx PERIFEER ANDER orlistat tiroksien metielsellulose leptien  - 3 SENTRAAL Pseudoefedrien fluoksetien sibutramien

  26. Nou vir bietjie koek…

More Related