1 / 17

Bybelnagte 2014

Bybelnagte 2014. Tema: Hoe moet ons reageer teen die kwaad?. Christene se weerstand teen die kwaad – toets vir kerk se geloofwaardigheid deur die eeue. Hoop vir een groep word vrees vir die ander Goeie nuus vir een word slegte nuus vir die ander

gay-sears
Download Presentation

Bybelnagte 2014

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Bybelnagte 2014 Tema: Hoe moet ons reageer teen die kwaad?

  2. Christene se weerstand teen die kwaad – toets vir kerk se geloofwaardigheid deur die eeue Hoop vir eengroep word vreesvir die ander Goeienuusvir een wordslegtenuusvir die ander Ekonomiesgoedvir die een word ekonomiesvreesaanjaendvir die ander

  3. Diepeoortuigingdatgeregtigheid en billikheidbestaan - beskermingvdgoeie en bestrydingvdkwaad Dat die goeie/geregtigheid konkrete gestalte sal kry deur die manier waarop mense met mekaar leef

  4. SA: mees ongelyke verspreiding van rykdom – rykes ryker en armes armer Dít behoort ekumenies sterker as ‘n onreg veroordeel te word. Johann Rossouw: daar is 3 samelewingsfere - die godsdienstige die politieseen die ekonomiesewatdeurgaans in elkesamelewing ‘n strukturerenderolspeel. Soms het een van hierdiesfere ‘n groterimpak as die ander

  5. Godsdiens: in die voormodernemiddeleeuedominant • Die politiese in die moderne era • Die ekonomiein onspostmodernesamelewing • Baiemense word effektief van die ekonomieuitgesluit - daarom word: • frustrasie, kwaad, geweldgestimuleer

  6. Lavender Hill: Die armoede dáár is onbeskryflik, uitsigloos “Poverty is like heat; you cannot see it; you can only feel it; so, to know poverty you have to go through it.” Farikhaan se winkeltjie: Mense kom koop bv R1 se suiker, R2 se koffie, een aartappel of een stukkie Weet-bix. Hierdie blokkie Weet-bix word gedeel tussen twee mense, gemeng met water. Armoede met al sy vernietigende gevolge! 

  7. Ontmoet vir Joan Sy is ‘n sestigjarige blinde vrou Bendelede het vermoed dat sy vir die polisie gesê het waar hulle hul wapens wegsteek Hulle het suur in haar gesig gegooi - geen bitterheid Twee aande van die week stap sy met haar Bybel van huis tot huis met die Goeie Nuus Sy wil van Lavender Hill ‘n beter plek maak Sy beveg alkoholmisbruik en dwelmgebruik - praat met jongmense oor onverantwoordelike tienerseks en hoe ‘n ongewenste swangerskap jou drome kan steel

  8. JOAN: (1)Die invloed van stukkende kontekste op ‘n mens se lewe As ons nie stukkende kontekste soos disfunksionele ouerhuise, skole en buurte gaan heelmaak nie, gaan ons dit nie maak in SA nie (2) Die kwaad in haar gemeenskap skep geweldige vrees As jy bereid is om die kwaad in die oë te kyk en iets daaraan te doen, skep jy hoop Individue met passie/visie – groot deurbrake 

  9. Waar is die kerk en regering? Stanley Hauerwas: “Die kerk hét nie ‘n etiek nie, maar ís self ‘n etiek.” Dit gebeur deur die navolging van Christus – ‘n naaste vir jou medemens te word; swaarkry/lyding te verminder

  10. Moderne navorsers se vraag: • Waarom het die vroeë Christendom so geweldig vinnig en ver versprei? • Antwoord: die Christene het die werklike vraagstukke van die stedelike bestaan aangespreek nl: • Armoede • Marginalisering • Vervreemding en • Klasse ongelykheid

  11. Die Christene het hierdie kwessies/onreg/kwaad aangespreek deur: • omgee vir die armes • uitnodigings aan mense op die rand • skeidsmure af te breek en deur gelyk voor mekaar te leef • Die vroeë Christendom is verstaan as die mees dinamiese alternatief op ‘n sisteem van ekonomiese onreg!

  12. Die 3 kernaspekte van die lewenswyse van die eerste gemeente soos in die boek Handelinge • Koinos - byeenbring van bronne • Koinonia - gemeenskap – om hierdie bronne te deel • Homothumadon - kwaliteit van lewe • “ ‘n Enkele Christen is geen Christen.” • Christenskap is ‘n gemeenskapsbeoefening • Koinonia is ‘n gawe en opdrag van God ten behoewe van ‘n voller, gesonder menslike gemeenskap

  13. Lavender Hill Dit is net ‘n sense of community wat mense laat oorleef Hulle share en care Die oudbendeleier het een oggend die laaste R11 uit ‘n blikkie in sy kombuis gaan haal vir sy buurvrou wat vir 2 dae geen kos op die tafel gehad het nie! “Môre sorg iemand weer vir my. Dit is hoe ons hier oorleef. Ons is immers kerkmense!” 

  14. Wie is Christus vir die wêreld vandag? Leonardo Boff oor gegewens vd Pouslike Katolieke Universiteit van Rio de Janeiro: In 1963: 60% van die studente was ateïste Hoekom? die kerk identifiseer met die status quo Dit was onregverdig en staan teenoor die armes. In 1978: 75% van die studente is Christene Hoekom? Die kerk het sedertdien die stem van die stemloses geword in hul identifisering met die armes Die kerk se geloofwaardigheid het direk verband gehou met die getuienis en optrede teenoor ekonomiese onreg

  15. Williston: Amandelboom Gemeenskapsleier: “Die integriteit van die kerk, die geloofwaardigheid van ons regering, lê in die stofstrate van Amandelboom! Maar ek sien hulle nie hier nie.”

  16. Daar ís hoop • Kwame Appiah se boek: The Honor Code. How Moral Revolutions Happen: • Wat het groot morele revolusies teweeggebring? • Hoe aristokratiese tweegevegte (“duelling”) beeindig is, “footbinding” in China, “honor killing” in Pakistan asook slawerny. • Gevolgtrekking: Waar ‘n mens eer herstel, waar jy ‘n kollektiewe bewussyn van eer, respek en erkenning vir/van ander mense vestig, word morele verandering “ge-trigger”. • Hiermee kan godsdiens en die rede baie help

  17. Die donker kant van eer, respek en erkenning is ook by bendes Hulle word juis hiervoor bewonder! Die uitdaging is om sulke persone te laat inkoop op die positiewe kant van eer, respek en erkenning Want dít verander lewens! Ons werk tans met sulke mense – gerehabiliteerde (bekeerde) oud-bendelede/leiers - as agente van morele verandering in Lavender Hill

More Related