1 / 60

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Daarom is ons hier ! In 2014. Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Lied 447: 1. U Naam , o Skeppergod , woon in u handewerk - in elke deel daarvan sien ons u vingermerk . L 447 :1 ( vervolg ) Die skeppingslied rys op en klink uit alle oorde

haines
Download Presentation

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Daarom is onshier! In 2014 Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

  2. Lied 447: 1 U Naam, o Skeppergod, woon in u handewerk - in elkedeeldaarvan sien ons u vingermerk.

  3. L 447:1 (vervolg) Die skeppingsliedrys op en klinkuitalleoorde op aarde, in die lug, soms met, somssonderwoorde. Hoogheerlik is u Naam, o liefdevolle Vader! Neemaan die vreugdelied waarmee ons tot U nader. 

  4. L 447:2 U, Skeppingsmiddelaar, het tussen ons kombly - van alleskuld en straf het U ons kombevry. 

  5. L 447:2 (vervolg)  U is die Seun van God, die WoorduitHomgebore, vooralleswatgemaak is, ja nog lank tevore; maar tog het U gesterf, gehoorsaamaan die Vader, en so die wegberei dat ons tot God kannader.

  6. L 447:3  U, die Herskeppergees, het in ons hart komwoon. U is ditwat ons troos - pand van genadeloon!

  7. L 447:3 (vervolg)  Meer as net "God by Ons", leef U met ons verenig; as Leidsman op die weg wil U ons smartelenig. Deur U geïnspireer wil ons ookheiliglewe. Ons dank U dat U self die krag is van ons strewe! 

  8. Daarom is onshier! In 2014 Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

  9. Lied 334: 1 "God is Liefde!" juig ons harte, en bedinkwatliefdedoen: Dat Hy ons sySeungestuur het om ons sondeteversoen.

  10. L 334:2 Hy wateersteliefgehad het, het in liefde ons vergeef - noukan ons, uit God gebore, uitdiébron van liefdeleef!

  11. L 334:3 Deursy Gees, die wondergawe, laat Hy wederliefdespruit; en diéliefde - watvolmaak is - dryf die vrees en selfsuguit.

  12. L 334:4 As die Vader in syliefde dan die sondaarmaak tot kind, mag sySeun al meergestalte in ons doen en late vind!

  13. Lied 245: 1 Ek wat vergifnis, Heer, ontvang het, sing dankbaar my verlossingslied. U weet hoe ek na U verlang het U het u guns my aangebied.

  14. L 245:1 (vervolg) Ek loof en prys U deurentyd, ek loof en prys U deurentyd en roem u groot barmhartigheid, en roem u groot barmhartigheid.

  15. L 245:2 Ek was verlore in my sonde en van die goeie weg vervreem. Tog doen die Heer aan my die wonder om my as kind terug te neem. Ek loof en prys U deurentyd, (2x) en roem u groot barmhartigheid, (2x)

  16. L 245:3 O God wat ryk is aan ontferming, weerhou genade nooit van my, maar hou my steeds in u beskerming by U sal ek vir altyd bly! Ek loof en prys U deurentyd, (2x) en roem u groot barmhartigheid, (2x)

  17. Lied 205: 1 Bring lofaan die Vader, verheerlik die Seun, virliefde, genade, verlossing en steun– datelkeenwatglonieverlore mag gaan maar ewigvoorHom as verlostekanstaan.

  18. L 205:1 (vervolg) Loofdie Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - pryssyheiligeNaam!

  19. L 205:1 (vervolg) Hy komuitgenade ons sondesversoen dat ons Homvrymoedig ons Vader kannoem.

  20. L 205:2 • Ons lofaan die Skepper • wataltydgetrou • sykerkhierbewaar, • ditvernuwe en bou-ons blyinspireer • en ons stuurdeursy Gees • om sout en om lig • vir die wêreldtewees.

  21. Loofdie Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - pryssyheiligeNaam!

  22. L 205:2 (vervolg) Hy komuitgenade ons sondesversoen dat ons Homvrymoedig ons Vader kannoem.

  23. L 205:3 Ons lof, ons aanbidding, o Vader, ons lied is nietigeklanke, deurkindersgebied.

  24. L 205:3 (vervolg) Tog sien U ons nood en verhoor ons gebed - oneindig die liefde wat U vir ons het.

  25. Loofdie Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam! Loof die Heer, loof die Heer - pryssyheiligeNaam!

  26. L 205:3 (vervolg) Hy komuitgenade ons sondesversoen dat ons Homvrymoedig ons Vader kannoem.

  27. Offergawe: GKL

  28. 2 Kor 1313Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sal by julle almal wees

  29. Eseg 14 Laatstaanjulleafgode • 14Daar het van Israel se leiersna my toe gekom en voor my gaan sit. 2Die woord van die Here het toe tot my gekom: 3“Mens, hierdiemannehegwaardeaanafgode. Hulle is so in sondevervaldathulle net ag gee op hulleafgode. Moet Ek My deurhullelaatraadpleeg?

  30. 4Praat met hulle, sêvirhulle: So sê die Here my God: Wanneer ’n Israelietwaardehegaanafgode en so in sondeverval is dathy net ag gee op syafgode, en hykomna ’n profeet toe, salEk, die Here, met hompraatsoosdit by syafgodery pas. 5Ek sal Israel wat My terwille van al hulleafgodeverlaat het, my harde hand laatvoel.

  31. 6“Sê vir Israel: So sê die Here my God: Bekeerjulle! Laatstaanjulleafgode! Hou op met al julleafskuwelikedade! • 7“Wanneer ’n Israeliet of ’n vreemdelingwatonder Israel woon, van My afvallig word en aanafgodewaardeheg en so in sondeverval is dathy net ag gee op syafgode, en hykomna ’n profeet toe om My teraadpleeg, salEk, die Here, op my eiewyse met hompraat.

  32. 8Ek sal so ’n man se teenstanderwees en van hom ’n voorbeeld, ’n spot maak, hom van my volkafsny. Dan saljullebesefdatEk die Here is. 9En as ’n profeethomdanlaatverlei om ietstesê, is ditEk die Here wathomverlei het, maar tog salEk my hand teen homuitsteek en homtussen my volk Israel uitverdelg.

  33. 10Hulle sal die straf op hullesondedra: die man wat My raadpleeg en die profeet het ewe veelskuld. 11Dan sal Israel nieweer van My afwegdwaal en hullenieweerverontreinig met al hulleopstandigedadenie. Hullesal my volkwees, en Eksalhulle God wees,” sê die Here my God.

  34. Lied 510: 1 Genade, onbeskryflik groot het U aan my bewys: verlore seun - ‘n wegloopkind - weer in die vaderhuis.

  35. L 510:2 Ek is die naam van kind nie werd - wou self my sake reël. My lewe, kanse, tyd en geld is nutteloos verspeel.

  36. L 510:3 Maar U sien ver, oneindig ver. U sien my honger, dors. Nog voordat ek kon skuld bely, druk U my aan die bors.

  37. L 510:4 Genade, onbeskryflik groot - daar's fees, ek is weer tuis. U Seun bring my - verlore mens - weer in die vaderhuis.

  38. 2 Kor 1313Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sal by julle almal wees

  39. Heiligheid …Geregtigheid… Heerlikheid … Liefde

  40. 2 Want as Abraham uit die werke geregverdig is, het hy iets om op te roem, maar nie teenoor God nie. • 3 Want wat sê die Skrif? Abraham het in God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken. • 4 Maar aan hom wat werk, word die loon nie na guns toegereken nie, maar na verdienste; • 5 aan hom egter wat nie werk nie, maar glo in Hom wat die goddelose regverdig, word sy geloof tot geregtigheid gereken ~ Rom 4

  41. Eseg 14DAAROP het manne uit die oudstes van Israel na my gekom en voor my gaan sit. • 2 Toe het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

  42. 3 Mensekind, hierdie manne het hulle drekgode in hulle hart opgeneem en die struikelblok tot hulle ongeregtigheidvoor hulle aangesig neergesit—sou Ek My dan werklik deur hulle laat raadpleeg?

  43. 4 Daarom, spreek met hulle en sê vir hulle: So spreek die Here Here: Elke man uit die huis van Israel wat sy drekgode in sy hart opneem en die struikelblok tot sy ongeregtigheid voor sy aangesig neersit en na die profeet toe kom—Ek, die Here, sal hom daarvolgens, volgens die menigte van sy drekgode, antwoord gee;

  44. 5 sodat Ek die huis van Israel in hulle hart kan gryp, omdat hulle almal deur hul drekgode hul van My afgewend het. • 6 Daarom, sê aan die huis van Israel: So spreek die Here Here: Bekeer julle en wend julle af van julle drekgode en wend julle aangesig af van al julle gruwels.

  45. 7 Want elke man uit die huis van Israel en uit die vreemdelinge wat in Israel vertoef, wat hom afsonder en My nie navolg nie en sy drekgode in sy hart opneem en die struikelblok tot sy ongeregtigheid voor sy aangesig neersit en na die profeet toe kom, dat dié My vir hom kan raadpleeg—hom sal Ek, die Here, self antwoord gee.

  46. 8 Ek sal my aangesig rig teen dié man en hom tot ’n teken en ’n voorwerp van spot maak, en Ek sal hom uitroei uit die midde van my volk; en julle sal weet dat Ek die Here is. • 9 En as die profeet hom laat verlei om ’n woord te spreek—Ek, die Here, het dié profeet verlei, en Ek sal my hand teen hom uitstrek en hom verdelg uit die midde van my volk Israel.

  47. 10 En hulle moet hul ongeregtigheid dra: soos die ongeregtigheid van die vraer, so sal die ongeregtigheid van die profeet wees; • 11 sodat die huis van Israel nie meer agter My wegdwaal nie en hulle nie meer verontreinig met al hul oortredinge nie. Dan sal hulle vir My ’n volk wees, en Ek sal vir hulle ’n God wees, spreek die Here.

  48. 2 Kor 1313Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sal by julle almal wees

  49. Lied 449: 1 Halleluja, ons loof U, Heer; aanbid U, Vader, gee U eer, o Bron van allelewe! Ons roem in u barmhartigheid, u wysheid, mag en majesteit - verbo ons lofverhewe!

More Related