1 / 14

VERKLEINWOORDE

VERKLEINWOORDE. VERKLEINWOORDE. Deur rekenaar papier Motor pa oom Vis verf vraag Dier maan kop Vark oog gesig Ster stoof ploeg Foto gif oorlog Ouma polisieman muur Boot lip duif Onderwyser besigheid dorp Koning boompie berig. Deurtjie rekenaartjie papiertjie

hogan
Download Presentation

VERKLEINWOORDE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VERKLEINWOORDE VERKLEINWOORDE

  2. Deurrekenaarpapier Motor paoom Visverfvraag Diermaankop Varkooggesig Sterstoofploeg Fotogifoorlog Oumapolisiemanmuur Bootlipduif Onderwyserbesigheiddorp Koningboompieberig

  3. Deurtjierekenaartjiepapiertjie Motor tjiemuurtjiemaantjie OumatjieOnderwysertjieDiertjie BootjieOompieboompie verfieduifiedorpie KoppiegiffieVissie Oorloggie lippie Varkie ogievragiegesiggie beriggieSterretjiestofie PloegieFoto’tjiepa’tjiepolisiemannetjie besigheidjieKoninkie

  4. Reël 1: Om ‘n verkleinwoordjietevormmoetekaltyd ‘n –ie; of -tjie; of-jie of kie of pie by die woordvoeg. Bv. Blaar - blaartjie hond - hondjie oom - oompie

  5. Reël 2 • Indienwoord op á, i, o, of ueindigvoegons ‘n ‘tjieby. • Foto – foto’tjie • Taxi – taxi’tjie • Impi- impi’tjie • Balju- balju’tjie

  6. Reël 3 • Indien ‘n woord op ‘n meindig en ‘n langvokaal het of 2 konsonante of 2 lettergrepevoegons –pie by. • Bv. Arm – armpie (2 konsonante) Boom – boompie (langvokaal) Besem- besempie (2 lettergrepe)

  7. Reël 4 • Indien die woord op ‘ndofteindigvoegons net -jieby. • Bv. Hoed – hoedjie skoot – skootjie Boot - bootjie

  8. Reël 5 • Indien die woord op ‘n k,p,f,g,s,eindig en ‘n kortvokaal het verdubbel en die konsonant en voeg -ieby. • Bv. Kop – koppie Bek – bekkie Rif – riffie Gesig – gesiggie Vis - vissie

  9. Reël 6 • Indien die woord op ‘n k,p,f,g,s,eindig en ‘n langvokaal( watdieselfde is) het verloorek die eenvokaal en voegieby. • Bv. stoof – stofie oog- ogie knoop- knopie rook- rokie roos- rosie

  10. Reël 7 • Indien die woord ‘nkortklank het (eenvokaal ) en gevolg word deur ‘n m, n, l, r, verdubbelek die konsonant en voeg –etjieby. • Bv. Kam – kammetjie Man- mannetjie Val – valletjie Kar – karretjie Ster - sterretjie

  11. Reël 8 • Indien die woord op -ingeindigen uit 1 lettergreepbestaanvoegons –etjieby. • Bv. ring – ringetjie kring – kringetjie slang - slangetjie

  12. Reël 9 • Indienwoord op–ingeindig en uitmeer as 1 lettergreepbestaanverloorek diegen voeg -kie by. • Bv. koning – koninkie doring - dorinkie

  13. Uitsonderings pad - paadjie gat - gaatjie glas – glasie

  14. Done by: EttieCronjéPrentjies: GOOGLE Images HoërskoolKampsbaai

More Related