1 / 17

Die belofte en die prys vir herlewing

Die belofte en die prys vir herlewing. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com. 2Kron. 7:14

ivan
Download Presentation

Die belofte en die prys vir herlewing

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die belofte en die prysvir herlewing Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  2. 2Kron. 7:14 As my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  3. Die Here het in ‘n naggesig aan Salomo te kenne gegee, dat daar drie rampe is wat die volk gaan tref as hulle hul nie bekeer nie: Droogte, ‘n springkaan plaag en ‘n pes-epidemie (kor.7:13). Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  4. Die kerk spreek van ‘n desperate geestelike droogte in die lewens van gelowiges; daar is die wie se lewens kaal gestroop is van hul Christuslewe deur sonde en wereldgesindheid; en daar is veel wat geestelik siek is. In hul harte woed ‘n epidemie van... Depressie, onverskilligheid Vooroordeel, vermaak, Kleingeestelikheid En geestelike- onvolwassendheid Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  5. 1.GOD SE VERLANGE Herlewing is van God alleen “Dan sal Ek”. Nie Ek en JULLE nie! Omdat herlewing uitsluitlik God se werk is, kan ons aanneem dat dit ook Sy verlange en wil is om “ons” as gemeente, Sy werk as geheel, en my as enkeling geestelik te verkwik en te vernuwe. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  6. 2.Herlewing se voorwaarde “As my volk . . .dan sal ek...” God se grootste probleem vandag in die bewerking van herlewing, is die gelowiges self (Jes 7:17). Tensy ons nie Gewillig Is om die Here se Woord te gehoorsaam nie verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  7. Sal ons nie smaak dat God goed is nie; sal ons nie weet dat God ‘n waarmaker van Sy beloftes is nie, want alleen wanneer “iemand gewillig is om sy wil te doen” se Johannes “sal hy aangaande die leer weet of dit uit God is...” (Joh. 7:17). Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  8. 1.DIE GELOWIGE SE VERANTWOORDELIKHEID Ons moet onssellf verootmoedig “As my volk. . . Hulle verootmoedig. . . Dan sal Ek...” Ons moet onsself verneder “onder die kragtige hand van GOD” 1 Pet 5:6 Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  9. Deur ons behoeftes en nood aan God bekend te maak. Verootmoediging behels “’n gebroke gees” en “’n verslae hart” (Ps. 51:19). Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  10. “julle het nie, omdat Jullenie bid nie… Nader tot God, en Hysal Tot jullenader… verneder Jullevoor die Here, en Hy Sal julleverhoog” jak 4:2,8,10 B. Ons moet bid “As my volk. . . Hulle Verootmoedig en bid Dan sal Ek...” Nog elke herlewing is uit gebed gebore. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  11. C. Ons moet die Here se aangesig soek “As my volk... Hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek. . . Dan sal Ek...” Moet na Hom aleen opsien vir herlewing. “Alle geestelike seeninge”(Ef. 1:3) kom van Christus uit die hemele en is nooit die produk van die mens nie Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  12. D. Moet ons bekeer van die verkeerde wee “As my volk. . .hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.” Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  13. Ons moet ons bekeer en afstand hou van die verkeerde wee, dan sal Ek uit die hemel hoor en lewenswyse wat in stryd is met die bybel an alle verborge sondes wat ons regverdig bely en heiligmaking met mening uitlewe, want “Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind” (Spr. 28:13) Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  14. “As my volk. . . dan sal Ek” Die wereldgesindegemeente is eenwatgebedverwaarloos en meerbegaan is oorsygelukkigheid en voorspoed, as oorsyvurigegebed en syheiligheid en vresevir god.

  15. AS MY VOLK... Hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë

  16. dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.” Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  17. Kan God Amsterdam Genees? Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

More Related