1 / 9

Drie vrae:

Drie vrae:. Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?. Kan net beantwoord word as ons praat oor wie God is en hoe dit inpakteer op die totale bediening van die gemeente. GOD. Begin met God. God drie-enig Vader Seun Heilige Gees. 2.Wie is ons?.

mason
Download Presentation

Drie vrae:

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Drie vrae: • Wie is ons? • Wat moet ons doen? • Hoe gaan ons dit doen?

  2. Kan net beantwoord • word as ons praat • oor wie God is • en hoe dit inpakteer • op die totale • bediening • van die • gemeente GOD

  3. Begin met God • God drie-enig • Vader • Seun • Heilige Gees

  4. 2.Wie is ons? Ons dink na oor die identiteit van die kerk en verwoord dit in terme van die waardes waar volgens ons leef Wie is ons/ wat is ons karakter?

  5. Hoe ontdek ons ons identiteit • Kyk na ons verhaal • Wat is die storielyn van die verhaal? • Hoe het die Lewende Christus homself in die verhaal geopenbaar? • Hoe lyk God se storie met ons

  6. 3. Ons leer Hom ken deur... • Sy heilsweldade te verstaan en toe te eien: • Sy menswording, sy lewe, sy kruisiging, sy opstanding, sy hemelvaart en sy wederkoms

  7. 3.2 Die liefdevolle Vader • · Vgl skets in Brosjure (3 sirkels) • · Vgl DJS oor Nicea

  8. Belangrikheid van die Gees vir gereformeerdes Kernpunt van belydenis tov die Gees

  9. Belangrikheid van die Gees vir gereformeerdes • Verwys na Coenie se boek oor die Kragveld die Gees (werkswyse van die Gees-bl.157 e.v. en die dimensies van die Gees, bl 164 e.v.) • Logika van die Gees (Knight’s Move)

More Related