1 / 17

Verskillende Tipes Inligtingsbronne

Verskillende Tipes Inligtingsbronne. Gepubliseerde werke Ongepubliseerde werke. Gepubliseerde Werke. Regeringspublikasies Tydskrifte Koerante Monografieë en handboeke Naslaanwerke Oudiovisueel Elektroniese media. Regeringspublikasies.

moke
Download Presentation

Verskillende Tipes Inligtingsbronne

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Verskillende Tipes Inligtingsbronne • Gepubliseerde werke • Ongepubliseerde werke

  2. Gepubliseerde Werke • Regeringspublikasies • Tydskrifte • Koerante • Monografieë en handboeke • Naslaanwerke • Oudiovisueel • Elektroniese media

  3. Regeringspublikasies • Amptelike publikasies uitgereik deur Staatsowerhede • Voorbeelde: • Wette • Staatskoerante • Debatte van Parlement (Hansard)

  4. Tydskrifte • Tydskrifte: verskyn deurlopend op vasgestelde tye en die inhoud fokus in die algemeen op navorsingsresultate • Die woord “tydskrif/journal” is nie altyd deel van die titel nie, bv. • South african medical journal • New scientist

  5. Koerante • Koerante verskyn of daagliks, weekliks of maandeliks • Inhoud bestaan uit nuus, opinies, advertensies en ander aktuele sake • Suid-afrikaanse koerant artikels word deur die SAMedia geindekseer en is in die AI beskikbaar

  6. Handboeke / Monografiee Handboeke is publikasies wat ‘n spesifieke onderwerp omvattend bespreek

  7. Naslaanwerke • Woordeboek (bv. Dorlands medical dictionary, HAT, Dictionary of medical syndromes) • Ensiklopedieë (bv. Encyclopaedia of bioethics, Encyclopaedia of occupational health and safety) • Biografieë (bv. Medical sciences international who’s who) • Jaarboeke (Suid-Afrikaanse jaarboek, Yearbook 2001 United Nations) • Adresboeke (The World of Learning 2001)

  8. Oudiovisuele materiaal Media soos byvoorbeeld oudiokasette en videos

  9. Elektroniese Materiaal • Inligting wat elektroniese beskikbaar is • CD Rom programme (bv. Heart sounds & murmurs, Procedural skills…) • eBoeke (Textbook of pediatrics, The 5-minute consult, Harrison’s textbook of internal medicine…) • eTydskrifte (Lancet, British medical journal)

  10. Ongepubliseerde werke • Menslike inligtingsbronne • Verhandelinge / Proefskrifte • Verslae • Grys literatuur • Inligting op die Internet • Epos

  11. Menslike Inligtingsbronne • Dosente • Kollegas • En ander

  12. Verhandelinge / Proefskrifte • Navorsing wat deel uitmaak van ‘n akademiese kursus vir ‘n graad • Kopie gewoonlik in die relevante universiteitsbiblioteek beskikbaar

  13. Verslae / Vorderingsverslae • Skriftelike beskrywing van ‘n voltooide navorsingsprojek of ‘n tussentydse

  14. Grys Literatuur Inligting wat nie gewoonlik deur boekwinkels beskikbaar is nie, bv. Verslae, manuskripte en patente.

  15. Vir die herwinning van inligting • Sekondêre inligtingsbronne wat gebruik kan word om inligting te herwin • Bibliografieë (bv. Bookfind, Books in Print) • Indekse (bv. Medline, African Health Anthology)

  16. Hoe om inligting in die biblioteek op te spoor • Gebruik die biblioteek katalogus (UP Explore) om boeke, tydskrifte en elektroniese media, wat die biblioteek aangekoop het op te spoor

  17. Hoekom biblioteekopleiding? • Voel julle so as julle inligting in die biblioteek moet soek? Na vandag: YOU WILL SURVIVE!

More Related