1 / 61

Sosiale Wetenskappe Module 1

Sosiale Wetenskappe Module 1. Handel en Slawerny. Graad 7 A ( Mnr . Barnard.). Woordelys. Definisies Karavaan ‘n Groep mense wat toer deur gebruik te maak van diere of mense om hul besittings / goedere te dra dikwels deur woestyne en ander gevaarlike gebiede .

stu
Download Presentation

Sosiale Wetenskappe Module 1

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SosialeWetenskappeModule 1 Handel en Slawerny Graad 7 A (Mnr. Barnard.)

  2. Woordelys Definisies Karavaan • ‘n Groepmensewattoerdeurgebruiktemaak van diere of menseomhulbesittings/goederetedradikwelsdeurwoestyne en andergevaarlikegebiede.

  3. English: Caravan approaching Timbuktu in 1853

  4. Ruilhandel Definisie • Die uitruilingis 'n metode van handeldryf waar goedere of dienste direk verruil word vir ander goedere of dienste sonder die gebruik van' n ​​ruilmiddel, soos geld. • (Die uitruiling van goedere/dienste)

  5. An 1874 newspaper illustration from Harper's Weekly, showing a man engaging in barter: offering chickens in exchange for his yearly newspaper subscription.

  6. Karveel

  7. Definisie • Klein skepewatdriemaste het. Die Portugese en die Spanjaarde het ditvanaf die 15de eeuvirontdekkingsreisegebruik.

  8. Dhow/Dau A small dhow in Zanzibar A painting of a Baghlah, traditional deep sea Dhow.

  9. Dau • ‘n Arabiese skip watvirruilhandel en slawehandelgebruik is. Dhow ferrying passengers near Inhambane, Mozambique.

  10. Uitvoer Definisie • Die skuif of verkoop van goederevanaf die tuislandna ‘n ander land. • Bv. Tuisland - Suid-Afrikana China

  11. South Africa Trade: Exports • South Africa’s primary export commodities include gold, diamonds, platinum, other metals and minerals, machinery and equipment. South Africa’s exports were worth $67.93 billion in 2009, down from $86.12 billion in 2008.

  12. Lingua Franca (Mengeltaal) Definisie: • ‘n Taalwatuit ‘n verskeidenheid tale bestaan en as ‘n medium gebruik word tussensprekers van verskillende tale sodathullemekaarkanverstaan, bv. waardaarhandelgedryf word.

  13. Handeldryf Definisie: • Die koop/verkoop of uitruiling van goedere.

  14. Imam Definisie: • Die Imam is die een wat die Islamitiese eredienste lei. • In kleiner gemeenskappe, is die Imam ook die leier van die gemeenskap.

  15. An Imam leading prayers in Cairo, Egypt, in 1865.

  16. Imam • Twelver en Ismaili Sjiïtiese glo dat hierdie imams is deur God gekies om perfek te wees, voorbeelde vir die gelowiges te wees en die ganse mensdom te lei in alle aspekte van die lewe. Hierdie leiers moet gevolg word, aangesien hulle deur God aangestel is.

  17. Hulleglodat die Imam profete van God is. An Imam in Omdurman, Sudan.

  18. Invoer Definisie: • Die skuif of verkoop van goederevanaf die tuislandna ‘n ander land. Bv. Tuisland - EngelandnaSuid-Afrika Platinum, Goud, BMW 3 series, Vrugte

  19. Oase Definisie: • ‘n Vrugbareomgewing met water wat in die woestynvoorkom. The Bilma oasis in northeast Niger, with the Kaouar escarpment in the background

  20. Ruilhandel, ruiling en handeldryf Die klassieketye: • Tydperk 100 n.c. het die Grieke en die Romeine met Afrika-stammehandelgedryf. • Hulle het materiaal en staalwapensvirivoor, klapperolie en skilpaddopgeruil.

  21. IVOOR • Ivoor is 'n harde, wit materiaal waaruit die tande van diere soos olifante, seekoeie, walrusse, en mammoette bestaan. • In die oudste beskawings is ivoor gebruik vir die maak van beelde of om op te teken. In die 14de eeu het die beeldhoukuns in ivoor 'n bloeitydperk beleef. Teen die 20ste eeu word ivoor ook algemeen gebruik in die nywerheid, en veral voor die bekendstelling van plastiek, is dit gebruik vir die maak van biljardballe, klavierklawers, knope en ornamente.

  22. Klapperolie

  23. Skilpaddop • Produktewat van skilpaddopgemaak is. Lancet Case - Tortoise Shell (18th Century)

  24. Tortoise Shell Depicting Captain James Cook

  25. Ruilhandel was nie so eenvoudignie! • Goederemoesgeruik word virandergoedere met dieselfdewaarde. • Dit is egtermoeilikombepaalwatterwaardeaangoederegeheg word. • Mense het dusniealtydsaamgestemnie. • Later het mensegoud, skulpe of muntstukke as betalinggebruik.

  26. Handelaarskondus met ‘n sakkiemuntstukke mark toe gaan, in plaas van ‘n grootvraggoedere. • Dit het ruilingvergemaklik, veraloorlangafstande. The Great Mosque ofDjenné, founded in 800, was an important trading base; now a World Heritage Site

  27. Vroeëhandelstelsels in die Oose, Wes-Afrika en Europa. • Vanaf die 9de tot die 19de eeu het handel in die Ooste, Wes-Afrika en Europafloreer. • ArabiëemPersië het reeds in die 8ste eeu met stede en eilandeaan die Ooskus van Afrikahandelgedryf. • Plekkesoos Zanzibar, Mogadisjoe, Pemba en Kilwa het bekendgestaan as sakesenstrumswaarspeserye, metaal en materiaalvirivoor en goudvanafbv. Zimbabwe na die kusvervoer was.

  28. Die vyfkategorieë van die handelsbewegings

  29. Handelsbeweging - Handelstate/gebiedeGemeenskappe van Arabië en Swahili en Groot-Zimbabwe (OOS-AFRIKA) • Tydperk: 16de – 19de eeu

  30. Handelsbeweging – Trans-Sahara en Wes-Afrika

  31. Handelsbeweging – Europesehandelstelsel (Portugese)

  32. Handelsbeweging – Nederlandsehandelaars • Goedereverruil Slawe

  33. Modern Slavery: The Secret World of 27 Million People

  34. Handelsbeweging – Afrika en die AtlantieseOseaan • Goedereverruil Slawe

  35. Handelsbeweging – Oos-Afrika en die IndieseOseaan • 9de – 16de eeu. • In die tydperk was die IndieseOseaan die spilwaaromwêreldhandelgedraai het. • Handel het plaasgevindtussen: Indië, China en Maleia (Die Ooste) , Die Arabiere van die Midde-Ooste, die Oos-Afrikaansekuslyn en Europeërswat indie omgewing van die Meditereense See gewoon het. • Die Oos-Afrikaansekuslyn het belangrikehawensvirhierdiehandelverskaf. (Slawe is van hierafnaander dele van die wêreldvervoer.)

  36. Swahili-handelaars. • Die Swahili’s het aan die ooskus van Afrikagebly. • Hulle het huleiekleinskepegebou – hiermee het hulle op en af in die IndieseOseaangevaarom met dorpieslangs die kushandeltedryf. • Die Arabiere het langs die Rooi See afgevaarna die Ooskusom met die Swahili’s handeltedryf.

  37. Tydens die piek periode van hierdie handel, op enige gegewe dag, kon Swahili matrose gesien word met die laai van hul groot skepe met goud, yster, ivoor en kokosneute, of die aflaai van hulle tekstiele en juweliersware uit Indië en pragtige porselein uit China. Die Swahili het ook skepe uit China en ander nasies na hul hawens getrek. Hierdie skepe het gereeld gestop by Lamu, Malindi, Mombosa en ander handel stad-state langs die Oos-Afrikaanse kus. Hierdie stede het ontwikkel tot die welvarende bloeiende kosmopolitiese kulture as gevolg van hierdie handel. Oos-Afrikaanse ivoor was hoog in aanvraag gedurende hierdie tydperk en hierdie ivoor het sy weg gevind na Indië, die Persiese Golf en China. Suid-Afrikaanse goud was ook hoog in aanvraag. The Swahili Coast of Africa.

  38. Lingua France (Swahili) • Die Arabiere het handelgedryfvirslawe, goud en ivoorwat die Swahili’s van plekkesoosGroot-Zimbabwe gekry het. • Swahili – het ‘n algemenetaalgeword. Handelaars het die taalwatuitArabies en Afrika-tale bestaan het, gebruik. • Die Swahili-state,vanafMogadisjoe (vandagSomalië) tot suid van die Zambezi-river (vandagMosambiek), asook Zanzibar, Pemba en die Comores het almaldeel van die Oos-Afrikaansehandelsnetwerkgevorm.

  39. Afrika

  40. Pre-Colonial African States

  41. Zanzibar

  42. Pemba

  43. Pemba Pemba Island, with a latitude of -5.17 (5° 10' 0 S) and a longitude of 39.8 (39° 47' 60 E), is a hypsographic (island) located in Tanzania that is a part of Africa.

More Related