1 / 18

Woorde

Woorde. Vincent Oliphant. Woorde. Woorde. My woorde het nie die krag Om bose magte tot ‘n val te bring nie My woorde kan bloot sing My woorde is nie ‘n dak Om onder te skuil nie My woorde is swak. My woorde kan bloot sing. My woorde is nie ‘n dak.

thora
Download Presentation

Woorde

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Woorde Vincent Oliphant

  2. Woorde

  3. Woorde My woorde het nie die krag Om bosemagte tot ‘n valte bring nie My woordekanbloot sing My woorde is nie ‘n dak Om onderteskuilnie My woorde is swak

  4. My woordekanbloot sing

  5. My woorde is nie ‘n dak

  6. My woordekanniekeer Datons die kromme note haalnie My woorde is kaal

  7. Glo tog My woorde het nie die byt Van koeëls en grofgeskutnie Nee My woordekanbloot bid En pleit En wens Medeburgers van die lewe Datons van grensesalvergeet En blootmenssalwees En medemens

  8. My woorde het nie die byt van koeëls en grofgeskutnie

  9. My woordekanbloot bidEn pleitEn wens

  10. Tipografie • Vryevers(bevryjouself van veroordeling, rassisme, geweld, die verlede) • Baiepersoonlikegedig • 20 reëls • 4 strofes (strofebou) • Rymskema: abc en vryevorm (Tersine – 3 reëls)

  11. Tema • Woorde: Alleswatgepraat en geskryf word • Humaniteit (Humanity) / Medemenslikheid • Aanvaarding (exceptance) / Grensloosheid (without barriers) • Die digterwilsywoorde as ‘n werktuig van versoeninggebruik (use it as a vehicle for reconciliation). Sywoorde is nie ‘n politiekewapennie (not a political weapon). Woorde is menslik (net mensekanpraat). Hywilskep en vrede bring met sywoorde – nievernietignie.

  12. Beeldspraak Personifikasie Woordekan sing r3, is kaal r9, kanbloot bid r14 ens. Metafoor “is” Sywoordekannie as dak of skuilinggebruik word nie r4&5

  13. Rym (rime) Assonansie • “krag” en “magte” r1 & 2 / “omonder” r5 Alliterasie • K-klank

  14. Stylfigure Herhaling • “my woorde” 8 keer • “bloot” • “en” (Polisindenton = herhaling van voegwoord “en”) = ditbeklemtoon die werkwoord(ditwat die woordekandoen) Wending • “Glo tog” (strofe 4)

  15. Woorde Assonansie My woorde het nie die krag(strength) Om bosemagte(evil powers) tot ‘n valte bring nie My woordekanbloot(merely)sing My woordeis nie ‘n dak(roof) Om onderteskuil(hide under) nie My woorde is swak(weak) Tersine: 3 reëls Herhaling Personifikasie Metafoor “is”

  16. Herhaling My woordekanniekeer(can’t prevent/stop) Datons die kromme note haalnie My woordeis kaal(naked) Kromme note haal (with great effort): old expression. Why use such an old expression? It can refer to the fact that problems in society have been there for ages: (colonialism, imperialism, apartheid). Kromme note haal: “Die probleemkan net met moeiteopgelos word” (The problem can only be solved with difficulty) Personifikasie

  17. Glo tog (believe me) My woorde het nie die byt(bite) Van koeëls(bullets) en grofgeskut(large guns)nie Nee (No, exclamation without an exclamation mark / Turning point “Wending”) My woordekanblootbid En pleit En wens Medeburgers(citizens)van die lewe Datons van grensesalvergeet(forget about boundaries) En blootmenssalwees En medemens(fellow man) Personifikasie The poem almost ends off as a prayer Herhaling Vergeet van die verlede (forget about the past). This is not a poem of protest but a poem emphasising humanity (medemenslikheid) and to live in peace (vrede) with one another

  18. Slot • Onsmoet in vredesaamleef • Onsmoetvredeliewendwees • Onsmoet die verledeagteronsplaas en die grensetussenonsafbreek. Ons is almalmense, ons is almaldieselfde. Onsalmalbeskikoorwoorde.

More Related