1 / 29

EDM 152

EDM 152. ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS. SKRYF 5 PUNTE NEER VAN ‘N ONDERWYSER WAT ‘N GEWELDIGE INDRUK OP JOU GEMAAK HET SKRYF 5 PUNTE NEER VAN DIE OPTREDE VAN ‘N ONDERWYSER WAT JOU GEWELDIG TELEURGESTEL HET. Watter metode ? Hoe weet ek dit is reg ?

trella
Download Presentation

EDM 152

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. EDM 152 ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS

  2. SKRYF 5 PUNTE NEER VAN ‘N ONDERWYSER WAT ‘N GEWELDIGE INDRUK OP JOU GEMAAK HET • SKRYF 5 PUNTE NEER VAN DIE OPTREDE VAN ‘N ONDERWYSER WAT JOU GEWELDIG TELEURGESTEL HET

  3. Wattermetode? Hoe weetekdit is reg? Gaan die leerders leer? Gaanekdissiplinehandhaaf?

  4. EDM • HANDEL DUS OOR HOE DIE LEERDERS LEER EN HOE EK (onderwyser) ONDERRIG • Hoe los ek die daaglikse probleem op? • Sekere beginsels wat moet geld! • Dink krities oor wat jy doen en reflekteer daaroor (sal nie altyd werk nie/DIDAKTIESE SOEPELHEID) • HOLISTIESE opvoeding van die leerder

  5. Administratieweaspekte en verantwoordelikhede • Datums • Groepe in deel en maak ‘n lys • Projek • Blackboard • Sien handleiding (dokument) • Werkboek • Voorgeskrewe boek

  6. Werkskedule

  7. KURRIKULUMONTWERP BINNE ’N UGO KONTEKS Eksternekragte

  8. WAT GAAN VAN JOU ’N SUKSESVOLLE ONDERWYSER MAAK? P 20-32 (KILLAN)

  9. Goeieonderrigbehels: AKSIE NAVORSING

  10. Die onderwyser • Kennisdra • Selfvertroue • Effektiefkommunikeer • Nuuskierig • “Committed” toevertrou • Passie • Geduldig en aanhou • Saamwerk • Geoganiseerd • Optimisties • Eties (36-38 Killan) (KLASKAMERBESTUUR) WATTER VAN DIE FAKTORE WAT JY VROEËR NEERGESKRYF HET STEM OOREEN.

  11. Skep die omgewing E F F E K T I E W E L E E R NKV UGO INKLUSIEWE ONDERWYS

  12. KONSTRUKTIVISME Hoe moetek my klasseaanbied?

  13. Bemagtig/Empowering is really what teaching is all about. Ironically, though, many teachers act as if empowering students means weakening themselves--their authority as both a classroom disciplinarian and a subject-matter authority. But maybe power is like love: the more you give, the more you get.

  14. scenario • Jy is ‘n nuutaangesteldeonderwyser by Put Sonder Water en moet die atletiekbyeenkomsreël. Dit word van jouverwagom die baanuitte meet. Hoe saljytewerkgaan?

  15. IN PRAKTYK ? HOE WERK DIT ? • Nuwe idees – VERBIND -met vorige kennis; • Modellering van ʼn komplekse taak en wys leerders die PROSESSE nodig om dit te kan doen- leerders raak onafhanklik; • “Scaffolding” om te BOU gee hulp iets wat hulle nie weet nie (en onttrek later) vra vrae, opdragte; • Leerders te MOTIVEER- onderwyser help dink wat hulle doen; • ARTIKULEER hulle idees (konstrueer maak sin en dan artikuleer hulle)

  16. ONTDEKKING- EN PROBLEEMSOPLOSSINGS AKTIWITEITE; • Keuses en opsies oor take projekte; • BUIGBAARHEID -konstruktivistiese onderwyser is reaktief laat die leerders hulle lei. • AANPASBAAR- akademiese en leerstyle. • Verskeidenheid van realiteite nie net een antwoord nie maak SIN MET GEBEURE. • REFLEKSIE vergelyk hulle oplossings met ander(belangrike aspek van leer)

  17. Faktorewatkanbydrae tot “nie-gereedheid” Bl 39 Killen • Kognitiewe ontwikkeling • Taal en taal ontwikkeling • Fisiese • Emosionele • Selfvertroue • Motivering • Voorafkennis-graad 10 aanpassing • Gesingheid jeens skool SITUASIE ANALISE

  18. WIE ONDERRIG EK (VOO-FASE)(39-42:Killan) Wie ek onderrig is bevindings wat berus op die ontwikkelingsfases van Piaget- ʼn Sweedse sielkundige • Handel oor hoe kinders ontwikkel en leer (observasie van leerders) • Hoe dink kinders? Word gekyk na die wyse van hoe kinders probleme oplos • Wat gebruik kinders om te leer/ take uit te voer • Volgens Piaget vind leer in VIER fases plaas.

  19. Hierdie ONTWIKKELINGSFASES en die gereed van die kind is van kardinalebelang –ditbeïnvloed die KEUSE van die metodeswatgebruik word asook die GESOFISTIKEERDHEID van die media watgebruiksal word

  20. EERSTE FASE (0-2) • Neem kennis deur aktiwiteite en sensoriese inligting • Vorm interne mentale voorstellings • Sensoriese-motoriese fase

  21. VOOR OPERASIONELE FASE(2-7) • Internaliseer • Mentaal om dinge voor te stel • Bewaringsaspek (vloeistof in houers) • Sentreer fokus op een aspek • Omkeerbaarheid (7+5= 12/ 12-7=5) • Persepsies/herroep vorige gebeure

  22. KONKRETE OPRASIONELE FASE(7-12) • Erken die logiese stabiliteit van die fisiese wêreld • Elemente kan verander en eienskappe behou • Klassifiseer • Vaardighede om met die bekende om te gaan.

  23. VOOR OPERASIONEL FASE (12-OUER) • Skepverskillendesituasievir ‘n gegewesituasie in ‘n sistematiesewyse • Verbeel, skep ‘n denkbeeldigebeeld • Analiseer

  24. Watmoet die onderwyserdoen? • Vygotsky • Sone van proksimaleontwikkeling • M.a. w maak die gaping tussenwat die leerdermoetdoen en kandoenkleiner • Sosialekonstruktivistiesebenadering • Samewerking • Akkommodeer van alleleerders (Wie? Hoe?) • Vgl met Konstruktivisme ,UGO, verwagtinge van die NKV

  25. Hoekommoetekaanpas en van verskillendemetodesgebruikmaak? LEERSTYLE EN VEELVULDIGE INTELLIGENSIES • WIE IS JY?

  26. VEELVULDIGE INTELLIGENSIES KAN NIE NET EEN ONDERRIG METODE GEBRUIK NIE

More Related