1 / 11

@FXit

@FXit. Temalys: KIES OF CRACK. Openingsles [almal] Kies of crack Selffokus Ek maak my venster oop (Grepe hieruit as Voorbeeld-les) Selfbeeld Hoe goed ken jy jouself Selfevaluering Vlieg jy of kruip jy Self-ideaal Bloei om te groei

vila
Download Presentation

@FXit

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. @FXit

  2. Temalys: KIES OF CRACK • Openingsles [almal] Kies of crack • Selffokus Ek maak my venster oop (Grepe hieruit as Voorbeeld-les) • Selfbeeld Hoe goed ken jy jouself • Selfevaluering Vlieg jy of kruip jy • Self-ideaal Bloei om te groei • Selfdissipline Die appel val ver van die boom • Selfliefde Eina dit was my ego • Selfontwikkeling Grootword is nie vir sissies nie • Opstandigheid Rebelusie • Woede Luister al hoor jy niks • Maskers Ek’s nie myself nie • Behoeftes Wat “eet” jy? • Vrees Moenie bang wees nie • Bekommernis Dink oor • Stres In ’n blik gedruk • Funksionele stres Maak oop vir geluk • Stresdisfunksie Moenie vou nie • Streshantering Wenke Wat Werk • Emosionele intelligensie Emosies is nie my baas nie • Sukses Go for it • Bestemming Wat op aarde

  3. Inhoud en hantering van die CD pakket • KIES OF CRACK bevat die volgende: • Leiersgids met riglyne vir elke aanbieding (pdf) • Gespreksgids: uitdeelstukke vir elke bespreking (pdf) • Les-programme (21) vir graad 7 tot 11/12 (PowerPoint) • Motiveringskursus vir aanbieders (PowerPoint) Hierdie aanbieding is ’n voorbeeld van sewe skyfies uit die INLEIDING van les 1. DOEL VAN INLEIDING: Wek belangstelling in ‘n saak, beginsel of (probleem)area in die tiener-leefwêreld. Die NOTAS onderaan die skyfies gee riglyne vir die bespreking. Vrae aan die groep is in kursief. Die R> gee ‘n aanduiding van die aantal kere wat die regs-pyltjie gebruik word vir die skyfie om volledig te ontvou. Daar is meestal slegs een R> nodig, aangesien outomatiese animasie met ’n 2-sekonde tyd-stelling die res van die elemente oopmaak.

  4. KIES OF CRACK les 1 SELFFOKUS Hierdie les volg op die Openingsles (vir die groot groep) waarin die reeks-tema, KIES OF CRACK, bekendgestel is. Ek maak my venster oop VOORBEREIDING: Elke aanbieder het toffies nodig vir die toffie-triek wat in die graadgroepe aangebied word. Die prosedure word volledig in die Leiersgids verduidelik. DOEL EN UITKOMS Die eerste groeples van die jaar is eintlik ’n ken-aktiwiteit – dit hanteer die beginsel van self-kennis en kennis van ander. Omdat die meeste tieners onseker van hulleself is, is hulle huiwerig om oop te maak en hulleself met ander te deel. In baie gevalle is hulle bloot nie in staat om dit te doen nie, want hulle verstaan nie hulle eie binneste nie en kan dit dus nie verwoord nie. Hierdie program wil hulle begelei om net op ‘n skrefie oop te maak. Elkeen gaan leer dat sy probleme of geite nie uniek is nie. So word dit makliker om homself te aanvaar. Lees nou die notas onderaan die skyfies. Vir die slideshow: Staan op die volgende skyfie en druk shift F5.

  5. Ek sal sê, maar dit sal jou ‘n paar pitte kos. Wie’t my cover geblaas?

  6. Daar’s 3 soorte mense. Ek weet van 2: die wat onbeweeglik is en die wat beweeglik is. Wat’s die 3de? Die wat beweeg.

  7. Sien jou nou-nou! Of:

  8. Hoe’t dit geproe? Reg of sleg? Hoe maklik was dit om eerlik te antwoord? Wat het jy van jouself en van ander geleer?

  9. mekaar maar ons het nodig

  10. Laat ons tot nader en met met 'n mekaar Laat ons ook omsien na mekaar deur aan te spoor tot Heb 10: 22 & 24

More Related