1 / 34

Die Muskuloskeletale sisteem HIV en ander infeksies

Die Muskuloskeletale sisteem HIV en ander infeksies. Johan van Rensburg. HIV EN DIE MUSKULOSKELETALE SISTEEM. Belangrike konsepte by HIV en die muskuloskeletale sisteem. Betreffende die HIV infeksie

Download Presentation

Die Muskuloskeletale sisteem HIV en ander infeksies

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die MuskuloskeletalesisteemHIV en anderinfeksies Johan van Rensburg

  2. HIV EN DIE MUSKULOSKELETALE SISTEEM

  3. Belangrikekonsepte by HIV en die muskuloskeletalesisteem • Betreffende die HIV infeksie • HIV modifiseer die presentasie, kliniesebeelden uitkoms van outo-immuunsiektes • HIV infeksiekanbaieouto-immuunsiektesnaboots • Outo-antiliggamekanteenwoordigwees in beide HIV (laetiters) en outo-immuunsiektes • Betreffendeimmuunonderdruking • HIV-virus is meerverantwoordelikvirmanifestasies in vroeesiekte • Opportunistieseinfeksies en maligniteiete is meer prominent in laatsiekte • Betreffende die medikasie • Die middelswatgebruik word omouto-immuunsiektetemodifiseerkan die uitkoms van HIV infeksiemodifiseer • HAARTkanvoordoen met muskuloskeletalenewe-effekte • Middelinteraksiesmoetaltydoorweeg word • Geassosieerdetoestande • Dieselfdebeginsels van diagnose en hantering geld and by die pasientsonder HIV (naoorweging van bogenoemdebegindels)

  4. Muskuloskeletalemanifestasies by HIV • Meer prevalent in laat stadiums • Wyespektrum van siekte • Prevalensieonseker • Kwaliteit van lewebeinvloeddeurpyn, verlies van funksie en sistemiesekomplikasies • Risikovir HIV • Seksuelegeskiedenis • IDM (Dwelms) • Hemofillie

  5. Voorbeelde van HIV en die MS Sisteem Hou die normaleverloop van HIV infeksieingedagte

  6. Onthou • Komponente van die MS-sisteem • Sagteweefsel • Spiere • Miopatie(virus en middels), miositis (inflammatories of infektief) • Ligamente en entesis • Betrokke by reaktieweatritisen andersero-negatiewespondiloartropatiee • Bloedvate • Vaskulitis, middelreaksies en stollingsdefekte • Vet en anderbindweefsel • Betrokke by infeksie, middelreaksiesen kristalgeinduseerdeinflammasie • Gewrigte • Sinovialegewrigte • Infektief: virus, septieseartritis, TB • Reaktief • Outo-immuun • Fibreusegewrigte • Reaktieweartritisen andersero-negatiewespondilo-artropatiee • Been • Infeksies • Maligniteite

  7. Spiere

  8. POLIMIOSITIS (HIV MIOPATIE) • Enige stadium van HIV • Presenteer met • Bilateraleproksimalespierswakheid • Vehoogde CK vlakke • Patogeneseonseker • Diagnose • Electromiografie • MRI • Spierbiopsie • (Senuweegeleidingsstudies) • Behandelingbeperk • HAART • Kortikosteroiede

  9. PIOMIOSITiS • Gevorderde HIV • Presenteer met • Stadigeaanvangsspierpyn & swelling • Met of sondersistemiesesimptome • Vereis ‘n vorigespierbesering • Beelding • RT • MRI • Sonar • Behandeling • Anti-mikrobemiddels • Ondersteunend • Chirurgie

  10. NRTI MIOPATIE • Langtermyngebruik • Dosisverwantemitokondrialetoksisiteit • Prevalensie17% • Kliniesebeeld • Soortgelykepresenteringas polimiositis • Houmelksuur-asidoseingedagte • Hantering • Staking van die medikasie

  11. Gewrigte

  12. Verwantaan die HIV virus

  13. ARTRALGIE • Vroeesiekte • AkuteHIV sindroom • Meestepasientesoekmedieseaandag • Koors, moegheid, makulopapulereuitslag • 50-70% mialgie, artralgie, parestesiee • PynlikeArtikulereSindroom • 10% van HIV pasiente

  14. AKUTE SIMMETRIESE POLIARTRITIS • Lyksoosrumatoiedeartritis • Gekarakteriseerdeur • Swaannekdeformiteite • Ulneredeviasie van die hand & vingers • Radiografiesebeeld • Nieerosief • Differensiasie van RA • Atipieseaanvang • RF gewoonliknegatief (kan ‘n laagpositiefwees met HIV) • Anti-CCP negatief met HIV • Behandeling • HAART • Simptomaties • Kortikosteroiede • Chlorokien

  15. HIV GEASSOSIEERDE ARTROPATIE • Akuteasimmetrieseoligoartritis (Komlaatvoor) • Lyksoosreaktieweartritis • Presenteer met • Akuteergepyn • Grootgewrigte • 6 weke tot 6 maande • NegatieweHLA B27 en RF • Behandeling • HAART • Simptomaties • Kortikosteroiede

  16. Opportunistieseinfeksies en anderouto-immuunsiektes

  17. REITER SE SINDROOM (Reaktieweartritis) • Prevalensiekontroversieel: 5-10% • Patogenese • HLA B27 positiwiteit (meervatbaar) • Kliniesebeeld • “Onvoledige” Reiter se sindroom • Assimetrieseartritis en entesopatie • Ekstra-artikuleremanifestasies • Behandeling • HAART • Simptomaties • Kortikosteroiede • Salazopirien

  18. PSORIATIESE ARTROPATIE • Prevalensie3% • 10-40 X meeralgemeen by HIV geinfekteerdepasiente • Kliniesebeeld • Lyksoospsoriase in die algemenepopulasiemaarkanmeerernstigwees

  19. HIPERTROFIESE OSTEOARTROPATIE • Geassosieer met • PCP • Brongus Ca • Kliniesebeeld • Ergepyn in die laerekstremiteite • Trommelstokvingers • Arthralgie/periartikuleresagteweefselinflammasie • Nie-pittendeedeem • Spesialeondersoeke • Radiografie • Periostealereaksie • Skintografie • Inflammasie van die distaleeindesvan die langbene • Behandeling • Onderliggendesiekte

  20. AVASKULERE NEKROSE • AVN ENHAART • Moontlikeskakel • HIV verwanterisikofaktore • Kortikosteroiede • Megestrol • Hiperlipidemie • Pankreatitis • NieHIV verwanterisikofaktore • Alkoholisme • Hiperstolbaarheid • Rook • Algemene areas • Femorale kop • Humerale kop • Lunatum(Kienbocksiekte) • Skafoied(Preisersiekte)

  21. Muskuloskeletaleinfeksies by HIV • SeptieseArtritis • TuberkuleuseOsteomielitis • BasilereAngiomatose • Toksoplasmose

  22. Ander toestandewat die muskuloskeletalesisteem by HIV kan beϊnvloed • Non-Hodgkin Limfoom • Rabdomioliese • MiasteniaGravis • Insluitingsliggaam (Staaf) miopatie • Fibromialgie

  23. Belangrikekonsepte by HIV en die muskuloskeletalesisteem • Betreffende die HIV infeksie • HIV modifiseer die presentasie, kliniesebeelden uitkoms van outo-immuunsiektes • HIV infeksiekanbaieouto-immuunsiektesnaboots • Outo-antiliggamekanteenwoordigwees in beide HIV (laetiters) en outo-immuunsiektes • Betreffendeimmuunonderdruking • HIV-virus is meerverantwoordelikvirmanifestasies in vroeesiekte • Opportunistieseinfeksies en maligniteiete is meer prominent in laatsiekte • Betreffende die medikasie • Die middelswatgebruik word omouto-immuunsiektetemodifiseerkan die uitkoms van HIV infeksiemodifiseer • HAARTkanvoordoen met muskuloskeletalenewe-effekte • Middelinteraksiesmoetaltydoorweeg word • Geassosieerdetoestande • Dieselfdebeginsels van diagnose en hantering geld and by die pasientsonder HIV (naoorweging van bogenoemdebegindels)

  24. Beginselsvirhantering • Muskuloskeletalesindrome in HIV kanonverwantweesaan die HIV infeksie • Behandel die onderliggendeoorsaakindienmoontlik • Infeksiesmoetuitgeskakel word en korrekgediagnoseer word • Die moontlikheid van opportunistieseinfeksies hang af van die stadium van die HIV • OorweegHIV verwantemedikasie by die differensiele diagnose • Hoёdrempelwanneerimmuunonderdrukendeterapiegebruik word

  25. Akutemonoartritis

  26. SlaggateSeptieseGewrig • AkuteMonoartritis is ‘n rumatologiesenoodgeval • Infeksiekan ‘n gewrigbinne 48 uurvernietig

  27. SeptieseArtritis • Viraal • Bakterieel • Gram positief • Gram negatief • Neiseria (GC, MC) • Anaёrobies • Mikobakterie • Fungaal

  28. SeptieseArtritis (Risikofaktore) • Immuunonderdrukking(drugs, HIV) • IntraveneuseDwelmMisbruik • Abnormalegewrig(verhoogderisikovirseptieseartritis) • OA • RA • Prostese • Afgeleёinfektiewebron

  29. Pasient met monoartikulereklagte Versigtige ondersoek toon poliartikulereartritis Voledigegeskiedenisen ondersoek Periartikulere sindroom Tendinitis, bursitis, stremming, verstuiting, osteomïelitis, sagteweefselrumatiek Ware monoartikulere artritis Fraktuur, avulsie Akute verandering Beduidendetrauma offokale been pyn? Ja X-strale Kroniese verandering OA, CPPD Effusie of inflammasie? VBT, BBS, Fisieseondersoek Nee Ergesimptome Ja Sonar-gerigte aspirasie of RT/MRI Artrosintese

  30. Artrosintese Sinovialevog WST > 5000 Sinovialevog bloederig Sinovialevog WST < 1000 Akuteinflammatoriese artrits Nie-inflammatoriese artritis (OA, interne afwykings) MRI Artroskopie Okkultefraktuur, tumor, interne afwykings Interne afwykings

  31. Akuteinflammatorieseartritis (sinovialevog WST > 5000/cm3) + Gram kleuring Infeksie _ • Jong: GC > staph >strep • Oud: staph > strep > GC • Immuunonderdruk: • Staph, gram-negatief, • Ander ongewoneorganismes + Jig, CPPD r/o superinfeksie Kristal ontleding - VBT, BBS, RF, ANA, Ricketsia + Impirieseantibiotika x24 uur, afwagting op kulture - + Sistemiese toksisiteit? CPPD, reaktieweartritis, sistemieserumatiesesiekte Anti-inflammatoriesemedikasie; Volg-op oor 24-48 uur; Her-aspireergewrig as vererger

  32. Geinfekteerdegewrig by RA Back

  33. TUBERKULOSE Pottse siekte Betrekbene (werwels) en gewrigskraakbeen

  34. TUBERKULOSE Monoartritis en Tendosinovitis Vernietigendegewrigssiekte Monitor virekstra-artikulereTB

More Related