1 / 7

Generiese vaardighede/ Generic skills

Generiese vaardighede/ Generic skills. Marita Snyman Nicoline Herman. AKTIWITEIT : 4 groepe. ACTIVITY : 4 groups. Elke groep sal ’n ander generiese vaardigheid bestudeer Elke groep sal ’n eie opdrag en uitdeelstukke ontvang Verdeel die leeswerk binne die groep

yeriel
Download Presentation

Generiese vaardighede/ Generic skills

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Generiese vaardighede/Generic skills Marita Snyman Nicoline Herman

  2. AKTIWITEIT : 4 groepe ACTIVITY : 4 groups • Elke groep sal ’n ander generiese vaardigheid bestudeer • Elke groep sal ’n eie opdrag en uitdeelstukke ontvang • Verdeel die leeswerk binne die groep • Beantwoord die spesifieke vrae in die groep (Vertel vir die groep wat jy gelees het) • Maak ’n plakkaat om die nuutverworwe kennis tov die spesifieke vrae met die ander groepe te deel (Hierdie sal op die wiki geplaas word) • Kies ’n aanbieder • (30 minute) • Kleingroeptegniek (Reenboog). Aanbieders en flipcharts roteer. Maak notas • (25 minute) • Gaan terug na jou eie groep • Verduidelik aan die aanbieder van julle groep wat julle by die ander groepe geleer het • (15 minutes) • Each group will be learning about a different generic skill • Each group receive own assignment and hand outs • Divide the reading in the group • Answer the specific questions in the group (tell your group what you have read) • Write a poster to explain your newly acquired knowledge, about these questions, to the other groups (This will be placed on the wiki) • Choose a presenter • (30 minutes) • Small group technique (Rainbow). Presenters and flipcharts rotate. Make notes • (25 minutes) • Go back to your own group • Explain to the presenter of your own group what you have learned from the other groups • (15 minutes)

  3. INDIVIDUELE REFLEKSIE INDIVIDUAL REFLECTION • Werk met eie module / program • Is daar generiese uitkomste in u module/program? • Word dit onderrig? • Hoe lyk die assessering daarvan? • Wat sou u verander na aanleiding van dit wat u sopas gehoor het? • Indien daar geen generiese uitkomste in u module/program is nie • Wat dink u is moontlike redes? • Hoe sal u te werk gaan om dit te integreer? • Watter generiese vaardigheid/hede sou moontlik in u module integreer kom word? • Hoe sou u dit doen? • Hoe sou u hierdie uitkomste assesseer? • Use your own module/program • Are there any generic outcomes in your module/program? • Are these taught? • What about the assessment of these outcomes? • What would you like to change based on what you have heard just now? • If there are no generic outcomes in your module/program • What do you think are the reasons? • How will you go about integrating these? • Which generic skill(s) could possibly be integrated in your module? • How would you do it? • How would you assess these outcomes?

  4. Groep 1 Kommunikasie vaardighede Lees 3 uitdeelstukke Beantwoord die volgende vrae: Watter strategie is gebruik om die vaardigheid te implementeer? Sluit in Dept, Module, # studente,ens Uitdagings en terugvoer Formulering van uitkomste Watter proses sal studente moet deurgaan om kommunikasievaardighede te ontwikkel Group 1 Communication skills Read 3 handouts Answer the following questions: Strategies used to implement this skill? Include Dept, Module and # students, etc Challenges and feedback How to develop learning outcomes Process students need to go through to develop communication skills Generiese vaardighede/Generic Skills

  5. Groep 2 Groepwerkvaardig-hede Lees 4 uitdeelstukke Beantwoord die volgende vrae: Watter strategie is gebruik om die vaardigheid te implementeer? Sluit in Dept, Module, # studente,ens Uitdagings en terugvoer Wat behoort groepe te doen? Hoe integreer ek groepwerk in my modules? Group 2 Group work skills Read 4 handouts Answer the following questions: Strategies used to implement this skill? Include Dept, Module and # students, etc Challenges and feedback What should groups do? How do I embed group work in my modules? Generiese vaardighede/Generic Skills

  6. Groep 3 Inligtingsgeletterdheid-vaardighede Lees 4 uitdeelstukke Beantwoord die volgende vrae: Strategie gebruik om vaardig-heid te implementeer? Sluit in Dept, Module, # studente,ens Uitdagings en terugvoer Hoe integreer ek inligtings-geletterdheid in my modules? Watter aktiwiteite sal studente se inligtingsgletterdheid-vaardighede ontwikkel? Group 3 Information literacy skills Read 4 handouts Answer the following questions: Strategies used to implement this skill? Include Dept, Module and # students, etc Challenges and feedback How do I embed information literacy skills in my modules? What learning activities will develop students’ information literacy skills? Generiese vaardighede/Generic Skills

  7. Groep 4 Kreatiewe vaardighede Lees 4 uitdeelstukke Beantwoord die volgende vrae: Watter strategie is gebruik om die vaardigheid te implementeer? Sluit in Dept, Module, # studente,ens Uitdagings en terugvoer Hoe integreer ek die ontwikkeling van kreatiewe vaardighede in my modules? Watter leeraktiwiteite sal studente se kreatiewe vaardighede ontwikkel? Group 4 Creative skills Read 4 handouts Answer the following questions: Strategies used to implement this skill? Include Dept, Module and # students, etc Challenges and feedback How do I integrate the development of creativity in my modules? What learning activities will develop students’ creative skills? Generiese vaardighede/Generic Skills

More Related