1 / 9

Die departement verwag ‘n minimum aantal asses- seringstake per vak .

INLEIDING. Die doel van die dokument is om te kontroleer en te bevestig dat elke onderwyser sy / haar assesse-ringstake doen , soos voorgeskryf. Die departement verwag ‘n minimum aantal asses- seringstake per vak . .

abla
Download Presentation

Die departement verwag ‘n minimum aantal asses- seringstake per vak .

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. INLEIDING • Die doel van die dokument is omtekontroleer en te bevestig dat elkeonderwysersy / haar assesse-ringstake doen, soosvoorgeskryf. • Diedepartementverwag ‘n minimumaantal asses-seringstake per vak. • Dit is ‘n nasionaleopdragsoosvereisdeur die Na-sionaleDepartement van Onderwys. • Bo en behalwe die minimum vereisteskanelke de-partement in die skoolsyeieaantalassesserings-vereistesbepaal. • Diedokument is dusdaargestelomelke onderwy-ser op skrifverantwoordbaartehouvir die werkwat van homverwag word omtedoen.

  2. ALGEMEEN Indien u toegang tot ‘n rekenaar het, gebruik die vorm“Vak-hoof Curriculum Summary”. Dit is ‘n spreivel op Excell en het reeds ‘n ingeboude formule en saloutomaties die hoeveeldheidopdragte en gemiddelde persentasiebereken. Indien u nie toegang tot ‘n rekenaar het nie, kan ‘n voorgeskre-we vormgebruik word. Dit het geeningeboude formules nie en al die selle is skoonom in tevul. Gemiddeldessaldan per hand uitgewerk moet word. Om die vormte voltooi, sal die onderwysers van elkevakaan die begin van die kwartaal moet vergader om te besluit op die inhoud asook die hoeveelheid assesseringstake wat voltooimoet word gedurende die kwartaal. • Daarsalmaandeliks vakvergaderingsgehoumoet word om die vordering van bogenoemde doelwitte te monitor. Die resultate van die vergaderingsmoet deeglik genotuleer en aangeteken word.

  3. VOLTOOIING VAN DIE BOONSTE DEEL VAN DIE VORM. Vakhoofmoet die naam van die skool in die relevante blokkie, invul, sy eie naam, asook die naam van die vak waaroor hulle verslag doen. In die blokkie verskaf, word die vakonderwysers gelys volgens die graad, asook die klas waarvoor hulle verantwoordelik is. Die vorm maak ook plek vir die onderwyser se naam. Elkevakhoofmoet ‘n aparte vorm invul vir elkevak waarvoor hulle verantwoordelik is. Dit is dus baie waarskynlik dat die vakhoof meer as eenvormgaanvoltooi. Hierdieverslaemoetmaandeliksvoltooi word. Dit moet ook tydens die SMT vergaderings bespreek word. Die maandwaarindie verslagdoening plaasvind, word aangeteken in die deel ge-naamd “Month of Report”. Die kwartaalwaarin die maandvalmoet ook aangeteken word sowel as die begin en voltooiings-datums.

  4. Die data op die vorm moetdeur die vakhoof ingehandig word by die akademiese hoof. en bespreek word tydens die maandeliksevakvergade-ring. Die data is ‘n opsomming van die vorderingviralleklasse in die graad, vir die spesifiekevakwaaroorgerapporteer word. Die spesifiekeklasgroepevir die graadasook die onderwyser van die klasmoetneergeskryf word in die spasieonder die op-skrif , “Graad, klas en onderwysernaam”. Ditstel die Vakhoofinstaatomoorelkeklaskommentaartelewer.

  5. “ASSESMENT TASK COVERAGE” Hierdieassesseringsverslagdoeningis gebasseer op die doku-mentgetiteld, NasionaleProtokolvirAssessering. Die hoeveelheid van die verpligteassesseringsopdragtemagvarieerafhangende van die spesifiekevak. Verwyshierna die ‘Subject Assessment Guideline’ (SAG) vir spesifiekeriglyne. Die vereiste getal van assesseringsopdragte vir die kwartaal word ingevul in kolomopskrif “Number of Formal Assessment Tasks” benodig vir die kwartaal. Die vakhoof moet met die elke vakonderwyser die presiese hoe-veelheid assesseringsopdragte bevestig wat voltooi is geduren-de die kwartaal soos gestipuleer aan die begin. Dit moet in die volgende kolom, “Actual Number of Assessment Tasks Comple-ted for the term”. Dit moet per klas gedoen word.

  6. Die persentasie assesseringsopdragte voltooi vir die kwartaal tot op datum word bereken en opgeteken in die spasie vir elke klas. Dit word outomaties gedoen. Vir elke graad moet die gemiddelde hoeveelheid van opdragte bereken en voltooi word in die spasie soos op die vorm aange-dui is. Dit word outomaties gedoen.

  7. “CURRICULUM SCOPE COVERAGE” Aan die begin van elke kwartaal moet die vakhoof saam die on-derwysers in sy departement besluit op die hoeveelheid opdrag-te wat per vak gedurende die kwartaal gedoen moet word. • Die hoeveelheid assesseringstake waarop besluit is, moet aan-geteken word in die kolom “Curriculum Scope Coverage”, geti-teld “Number of Planned Tasks”. Onthou slegs die hoeveelheid opdragte wat in die maand afgehandel is, word ingevul. Onderwysers moet elke maand verslag doen oor die hoeveel-heid beplande opdragte wat fisies voltooi is. Die vakhoof moet dit aanteken vir elke onderwyser in die kolom “Actual number of tasks completed fot the term as at the month of reporting.” Die persentasie word outomaties bereken in die kolom getiteld, “% Planned Topics/Sections Completed for Term to Date.”

  8. BEPLANDE INTERVENSIE Tydens die maandelike vakvergaderings met die onderwysers in sy departement moet die vakhoof verseker dat daar spesifieke intervensiesgeidentifiseer word, in die gevalle waar die onder-wysersagter geraak het . Die aksies wat geneem word moet duidelik gelys word, so ook die persoon verantwoordelik vir die aksies, asook die beplande voltooiingsdatum.

  9. Die vakhoof sal die standaard prosedures volg om te verseker dat die aanbevole hoeveelheid assesseringstake wel gedoen is. Dit kan met normale kontrole, klasbesoeke, ens gedoen word. In die kolom getiteld “List of topics/sections which were plan-ned for completion in the current month which haven’t been completed”, sal die vakhoof aanteken watter opdragte nie vol-tooi is nie.

More Related