1.71k likes | 5.51k Views
Omgewingsgesondheidskwessies. Omgewingsgesondheidkwessies. Die hoofdoel van omgewingsgesondheid is om siektes te voorkom en gesonde omgewings te skep . Die WGO “ W êreldgesondheidsorganisasie ” gee die volgende definisie van Omgewingsgesondheid.
E N D
Omgewingsgesondheidkwessies • Die hoofdoel van omgewingsgesondheid is omsiektestevoorkom en gesondeomgewingsteskep. • Die WGO “Wêreldgesondheidsorganisasie” gee die volgendedefinisie van Omgewingsgesondheid
Omgewingsgesondheidbehelsdaardieaspekte van menslikelewe, insluitendlewensgehalte, watbepaal word deurchemiese, fisiese, biologiese, maatskaplike en psigososialefaktore in die omgewing. Ditverwysookna die teorie en praktykomfaktore in die omgewingregtestel, tebeheer en tevoorkomwatmoontlik ʼn negatieweinvloedkanhê op die gesondheid van huidige en toekomstigegeslagte
Omgewingsgesondheid is enigekwessiewat ʼn negatieweinvloedop menslikegesondheid het. • ʼn Omgewingmoetnagegaan en gemonitor word virverandering en vordering, en huidigeproblememoetopgelosword sodatditgesondkanwees– Ditsluit die volgende in voorsien en potensiëleomgewingsgesondheidsgevare.
Hierdiekwessiessluit in: • Geskikte, veiligebehuising • Watergehalte • Voedselbeheer • Afvalbestuur • Beheer van oordraagbaresiektes • Oordraerbeheer • Omgewingsbesoedelingsbeheer • Wegdoening met dooieliggame • Malariabeheer
Klimaatsverandering • Globalisasie • Armoede • Gesondheid
Klimaatsveranderingkangesondheidnadeligbeïnvloedomdatditwêreldwydwatergehalte en toegang tot voldoendeveilige water raak • Voedselproduksieneemookafomdatdaar minder geskiktegrond is omkostekweek. • Afvalbestuur is ʼn grootprobleem in landelikegebiedesowel as op dorpe en in stede. Stortingsterreine is vinnigbesigomvolte word en is potensiëlegesondheidsgevare.
Die verrottendemateriaalveroorsaakgroothoeveelhedemetaangaswat ʼn invloed het op die kweekhuiseffek het. • Blikkies, bottels en plastiek, neemplek op. Hierdie items behoortherwinte word.
Oordraagbaresiektes is wêreldwyd ʼn probleem. Die verspreiding van siektesnadatdaargeglo is disonderbeheer, en nuwesiekteswatweensglobaliseringnaSuid-Afrikagebring is, word ʼn probleem. • Dit is siektessoos: • Masels • Duitsemasels • Polio • Malaria
Toepassing van wette en beleidomomgewingsgesondheidtebeskerm • Staatsdepartemente is oorhoofsverantwoordelikomteversekerdat die wette en beleiduitgevoer word en die omgewinggesond is. • Provinsialedepartemente en munisipaliteite is ookhierverantwoordelik.
Die regering het ʼn NasionaleOmgewingstrategieseAksieplanopgestel. (NOSAP). • Hierdieaksieplanbevat twee basiesemikpunte. • Om veilige en beterleeftoestandeteontwikkel en minderbevoorregtemense se lewensgehaltenou en virtoekomstigegeslagteteverbeter. • Om die omgewingnou en vir die toekomstebeskerm en teverbeter.