1 / 33

MENSLIKE REAKSIES TOT DIE OMGEWING

MENSLIKE REAKSIES TOT DIE OMGEWING. Bestaan uit TWEE stelsels wat bestudeer moet word: Senuweestelsel Endokriene stelsel. Inleiding. Om te oorleef moet alle organismes reageer op veranderinge in hul eksterne en interne omgewings

biana
Download Presentation

MENSLIKE REAKSIES TOT DIE OMGEWING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. MENSLIKE REAKSIES TOT DIE OMGEWING Bestaanuit TWEE stelselswatbestudeermoet word: Senuweestelsel Endokrienestelsel

  2. Inleiding Om teoorleefmoetalleorganismesreageeropveranderingein huleksterneen interne omgewings Ekstreneomgewing: Omgewingbuite die liggaambv. van die faktorewat mag verandersoostemperatuur, lig, beskikbaarheid van water ens. in hullenatuurlikeomgewing of habitat. Interne omgewing: Omgewingbinne-in die ligaambv. konsentrasie van CO2, O2, H2O rondomselle/weefsels/organebinne-in die liggaam.

  3. Inleiding (vervolg.) Menslikereaksiestot hierdieveranderinge in die omgewingvindplaasomstabiliteit/balansbinne-in die organismeinstandtehou Organismesneemveranderinge in die omgewingwaar as ‘n stimulus. Hierdie impulse word na die breingestuurwat die inligtinginterpreteer en stuur ‘n anderboodskapterugna die deel van die liggaamwat die deelinlig/vertelhoe omtereageer.

  4. Homeostase Die liggamwerk hard omsyinterne omgewingso konstant as moontliktehou. Al die organe en stelsels van die liggaamwerksaamomhierdiestabiele interne toestandte skep. Die proses van handhawing van ‘n konstanteselomgewingin die liggaam, word homeostasegenoem. Die endokriene en senuweestelsel, onsko-ordinasiestelsels, speel ‘n baiebelangrikerol in regulering van homeostase. Bv. Bloeddruk, glukosevlakke in die bloed, menstruasie, ens.

  5. Menslike Senuweestelsel - Wat om te leer • Strukture van 3 tipes neurone, senubundels, oordra van ‘n impuls (Maak van diagramme) • SSS, Perifere, Outonome (simpatiese & parasimpatiese), versteurings/afwykings • Verskille tussen ‘n refleksboog en ‘n refleksaksie • Bou (diagramme maak) en funksie van ‘n eenvoudige refleksboog, Belangrikheid van ‘n refleksboog • Sintuigorgane (Oog en Oor) - tekeninge

  6. Senuweekoördinasie Chemiesekoördinasie Koördinasie in mense Oor- & onder-sekresie Endokrienestelsel Sentralesenuwee-stelsel Singuig- reseptore & sintuig-organe Perifere en outonomesenuweestelsel Terugvoer- meganismes

  7. Mensike senuweestelsel is ‘n kompleks stelsel

  8. Inwendige bou van die menslike brein illustreer die verskillende dele Hipotalamus Serebrum Serebellum Benige werwel van die werwelkolom Rugmurg

  9. Funksies van sekere dele van die brein Serebellum • Koördineerbewegings van willekeurige spiere • Houjoubalans en ewewiginstanddeur die spiertonustebeheer

  10. Funksies van sekere dele van die brein Hipotalamus • Beheerjoubloeddruk • Beheerjouliggaamstemperatuur • Reguleerjouvlakke van dors en honger • Reguleeremosiessooswoede en plesier • Reguleerjouslaappatrone (Beheersentrumvirhomeostase)

  11. Funksies van sekere dele van die brein Serebrum • Beheerallewillekeurigespieraksies • Ontvan en interpreteersensasies van sig, tas, gehoor, smaak, reuk en spraak • Verantwoordelikvirhoërdenkprosessesoos geheue, rede, oordeel en intelligensie • Verantwoordelikvirgedrag en emosies

  12. Funksies van sekere dele van die brein Medulla oblongata (dieselfde struktuur as die rugmurg) • Beheer belangrike onwillekeurige aksies soos hartklop en asemhaling • Stel elke helfte van jou brein instaat om die opponerende deel van jou liggaam te beheer • Gelei senu-impulse tussen die rugmurg en die brein

  13. Brein Rugmurg RUGMURG Rugmurg Hoof senuwees

  14. DWARSSNEë van RUGMURG Grysstof Witstof Ganglion

  15. Funksies van sekere dele van die brein Rugmurg • Verbind die brein met al die organevan die liggaam (behalwe die in die kop en nek) • Vervoersensorieseinligtingna die breinvir interpretasie • Vervoerdanmotorieseinligtingvan die breinna die effektore (spiere en kliere) • Dit is die sentrumvir die refleksaksies, wat die liggaaminstaatstelombaievinnigte reageer op skadelike stimuli deur die gebruik van die refleksboog.

  16. Dendriete Selmembraan Selliggaam Nissl-liggaam Akson Schwannsel Knoop van Ranvier miëlienskede rigting van impuls Kern van Schwannsel Neurilemma Gedeelte van akson uitgesny om groot lengte te vertoon Motoriese eind-plaat in effektorspier Bou van ‘n multipolêre neuron (motories neuron) ‘n Tipiese senuwee-sel – ‘n Neuron

  17. Bou en funksie van drie tipes neurone

  18. Bou en funksie van drie tipes neurone

  19. Bou en funksie van drie tipes neurone

  20. Die oordra van ‘n senu-impuls van een neuron na die volgende Gestoorde neuro-oordraer molekules Akson Sinaptiese vesikel Sinaps-gaping Neuro-oordraers word vrygestel Dendriet Reseptore Tekening illustreer hoe ‘n senu-impuls oorgedra word via die sinaps-gaping

  21. Belangrikheid van sinapse • Maaksekerdat impulse in eenrigtingbeweeg • By die sinapse, kan die senu-impulse versnel, vertraag of geblokkeer word deur die vrystelling van hormone of die gebruik van dwelmmiddels

  22. Uitwerking van sekere dwelm-middels op die SSS: Ecstacy Is ‘n stimulantwat die produksie van neuro-oordraerserotonien, in die breinverhoog. Ditverhoog die aktiwiteitvan die neuronewatbui/gemoedstoestand, slaap, pyn, emosie en eetlusreguleer. Uitwerking.. •voelbaiegoedaanvanklik, • later raakdie persoondepressiefen slaperig • uiteindeliklangdurigedepressie, veranderde buie en swakslaappatrone

  23. Uitwerking van sekere dwelm-middels op die SSS: Heroïen Is ‘n narkotiesemiddel. Verslaafdesspuitheroïen in hulleare in. Wannerdit die breinbereikverbinddit met spesialereseptoreop sekereneuronewatbetrokke is in pynpersepsie en in die medulla oblongata. Die uitwerking is om … • Pynteverdoof, veroorsaakdat die persoonvoelgelukkig, vry van angstigheid en tevrede; • Ditverandervinnig tot ‘n slaperigetoestand,

  24. Uitwerking van sekere dwelm-middels op die SSS: Heroïen(vervolg) Oordosis van heroïenonderdrukdie neurone van die medulla oblongata, wat dieasemhalingstempoen harttempoonderdruken uiteindelikdoodveroorsaak.

  25. Uitwerking van sekere dwelm-middels op die SSS: Dagga Dagga is ‘n hallusinasiemiddel. Dele van ‘n dagga- plant word gerook. Dit bevat ± 60 verskillende chemikalieë wat ‘n uitwerking op die brein het. THC heg aan die reseptore van neurone wat gebruik word vir korttermyngeheue, denke, konsentrasie, en tyd- en afstand- persepsie. Die uitwerking is ‘n gevoel van plesier gevolg deur geheueverlies, persoonlikheidsversteuring, depressie en angstigheid.

  26. Uitwerking van sekere dwelm-middels op die SSS: Tik • Is ‘n stimulant. Wanneer dit die brein bereik, veroorsaak dit ‘n skielike toename in neuro-oordraer, genoem dopamien, wat ervaring van genot en gedragsbeheerreguleer. Uitwerkings … • Vernietig die dopamienreseptore – onmoont-lik om genot of gedragsbeheer te ervaar • ly aan angstigheid, uiterste aggresie en grootheidswaansin (vals idees)

  27. Refleksaksie en refleksboog • ‘n Rekleksboog is ‘n spesifieke senu-baan wat ‘n refleksaksie uitvoer sonder om na die brein te gaan vir interpretering. Bestudeer die tekening van die refleksboog op die volgende skuifie: ‘n Senu-baan (refleksboog) bestaan uit die volgende: reseptor, sensoriese neuron, dorsale wortel, rugmurg met die interneuron, motoriese neuron, ventrale wortel, en eindig in ‘n effektor.

  28. Sensoriese neuron Reseptore Dorsale wortel Interneuron Diagram van ‘n refleksboog Rugmurg Grys- stof Effektor (spier) Witstof Motoriese neuron Ventrale wortel

  29. Beskryf die meganisme van ‘n refleksaksie ‘n Voorbeeld: ‘n Persoonprik (stimulus) ‘n vinger 2. Pynreseptore in die vingergewaar die stimulus Reseptoreskakel die stimulus om in ‘n senu- impuls 4. ‘n Sensoriese neuron geleidie senu-impuls. Die sensoriese neuron gaan die rugmurgbinne via die dorsaleworteltot in die rugmurg. Binnedie rugmurg word die impulsgeleivanaf die sensoriese neuron tot in die interneuron, die interneuron gelei die impuls tot in die motoriese neuron.

  30. Beskryf die meganisme van ‘n refleksaksie Die motoriese neuron verlaat die rugmurgvia die ventralewortel. Die motoriese neuron gelei die senu-impuls na die effektor(spier). Die spiertreksaamen dievingerwordweggetrekvan die stimulus. Memoriseer die beskrywing van ‘n refleksaksie saam met die tekening van ‘n refleksboog.

  31. Belangrikheid van ‘n refleksboog Refleksboog … is ‘n vinnige, outonome reaksie op ‘n stimulus; hoef nie na die brein te gelei te word vir inter- pretering en dan weer terug gelei word na die rugmurg nie. is nie ‘n aangeleerde aksie nie / onwillekeurig is ingebou in die anatomie van die liggaam beskerm die liggaam teen skadelike stimuli Die interneuron maak ‘n kortpad in die rugmurg moontlik.

  32. STEURINGS VAN DIE SENUSTELSELAlzheimer se siekte Is ‘n progressiewe, degeneratiewesiekte van die brein, watgeheue en denkvermoëlaatafneem. Algemeen in ouerpersone en affekteerbeide mans en vroue. Die oorsake van Alzheimer word nognietenvolleverstaannie, wetenskaplikesmeendat die siekteontwikkelwanneer sinapse in die breinverstop met chemieseverbindingsraakwatnormaalverwyder word, breinsellegaandood en die watoorbly het minder konneksies as normaal,

  33. Alzheimer se siekte Persone met ernstige Alzheimer siektekanniebehoorlikkommunikeernie en is afhanklik van andermensevirhullesorg. Huidiglik is daargeenbehandelingwat die voortgang van die siektekanvertraag of stop nie.

More Related