1 / 21

Evolusie: Graad 12

Evolusie: Graad 12. Inleiding. Onderskei tussen ‘n hipotese en ‘n teorie. Hipotese bestaan uit die volgende kern- konsepte Afhanklike veranderlike Onafhanklike veranderlike Verhouding tussen die twee veranderlikes Toetsbaar

cisco
Download Presentation

Evolusie: Graad 12

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Evolusie: Graad 12 Inleiding

  2. Onderskei tussen ‘n hipotese en ‘n teorie • Hipotese bestaan uit die volgende kern- konsepte • Afhanklike veranderlike • Onafhanklike veranderlike • Verhouding tussen die twee veranderlikes • Toetsbaar Opsommend: ‘n Ingeligte stelling/ raaiskoot (twee veranderlikes) wat toetsbaar is NIE ‘n VRAAG NIE

  3. Tydends ‘n ondersoek wat jou hipotese toets, mag die bevindinge of resultate een van die volgende tot gevolg hê: Jou hipotese word ... • nie verwerp nie / aanvaar • verwerp, of • aangepas (skep nuwe of meer vrae) NIE BEWYS NIE

  4. Skep van nuwe wetenskaplike kennis ‘n Aantal aanvaarde/nie-verwerpte, verwante hipoteses wat gewoonlik komplekse afleidings en verduidelikings verskaf ... konstrueer/skep nuwe wetenskaplike kennis. Lei tot teorieë

  5. Onderskei tussen ‘n hipotese en ‘n teorie • Teorie bestaan uit die volgende kern- konsepte • Oorkoepelende verduidelikings van verwante aanvaarde hipoteses • Hierdie goed gesubstansieerde verduidelikings sluit feite, wette, afleidings en getoetsde hipoteses in • Stel wetenskaplikes instaat stel om geldige voorspellings/ gevolgtrekking te kan maak

  6. ‘n Teorie handel hoofsaaklik oor • hoe aspekte (prosesse en meganismes in lewe) • in die natuurlike wêreld werk.

  7. Sekere basiese definisies • Feit: ‘n Waarneming wat herhaaldelik oor jare bevestig of geverifieër is • Wet: ‘n Beskrywende veralgemening oor hoe die fisiese wêreld reageer onder sekere toestande • Hipotese: ‘n Toetsbare stelling wat gebruik kan word om afleings en verduidelikings te kan maak

  8. EVOLUSIE • Geskiedenis • Voorouers met modifisering • Natuurlike seleksie • Spesiasie • Bewyse vir evolusie • Fossielrekords - Oorgangstadia • Modifikasie van voorouer – Biografie • Genetika

  9. Geskiedenis van die ontwikkeling van vroeë teorieë oor evolusie Vier persone het veral ‘n rol gespeel in die ontwikkeling van vroeë evolusie-teorieë, naamlik, • Erasmus Darwin (1731-1802 Oupa van Charles) se idees: • Alle lewe ontwikkel van eenvoudige vorme • Daar is ooreenkomstes tussen verskillende organismes • Kunsmatige seleksie en metamorfose illustreer hoe veranderinge moontlik plaasgevind het

  10. Geskiedenis: Lamarck • Jean Baptiste de Lamarck (1744–1829) Sy twee idees: • Gebruik en onbruik • Veranderinge in die omgewing skep nuwe behoefteswat veroorsaak dat organismes hul bestaande organe modifiseer om aan die behoefte te voldoen. Herhaalde gebruik van die orgaan sal veroorsaak dat dit vergroot en meer doeltreffend word. Onbruik van ‘n orgaan sal veroorsaak dat dit degenereer.

  11. Lamarck • Oorerwing van kenmerke wat gedurende die organisme se leeftyd gemodifiseer is • Die modifisering wat die organisme gedurende sy leeftyd ondergaan het, kan aan die nageslag oorgedra word.

  12. Lamarck: Voorbeelde Voorbeelde van die toepassing van Lamarck se idees (bv. Langnek van kameelperde of the ledemate van slange)

  13. Onbruik Ledemate van slange verdwyn/disentegreer omdat hulle nie gebruik word tydens hul glybewegings nie. Hul liggame raak dun en lang sodat hulle deur smal openinge kan ‘kruip’.

  14. Pikkewyne het nie meer vlerke nie, maar vinne, omdat hulle dit nie meer gebruik het nie en eerder geswem het. Eende moes so beur om te swem dat hulle tone later groter en groter velflappe gekry het.

  15. VERSKILLE

  16. Lamarck: Verwerping Redes vir die verwerping van Lamarck se idees: • Teorie is deterministik. Alle organismes het ‘n interne dryfveer om die leer van ontwikkeling te klim gedurende evolusie. Stel evolusie in ‘n leervormige stelsel voor en nie as ‘n boomvormige stelsel nie.

  17. Lamarck: Verwerping (vervolg) Redes vir die verwerping van Lamarck se idees: • Oorerwing van verworwe kenmerke (fenotipiese kenmerke) kan nie plaas vind nie. Geen genetiese basis nie - genotipes van organismes verander nie • Omgewingsfaktore alleen kan nie evolusie veroorsaak nie/dryf nie

  18. Geskiedenis: Charles Darwin 3 Charles Darwin (1809-1882) Teorie van evolusie deur natuurlike seleksie onder die volgende opskrifte: • Darwin se seevaart van 5-jaar rondom die wêreld in die HMS Beagle, versamel voorbeelde en maak aantekeninge van sy waarnemings omtrent plante, diere en die geografie van die lande besoek. • Die historiese ontwikkeling. In 1858 was hy bewus van Wallace se werk. Huiwerig om sy idees te publiseer. Bang dat mense sal dink dat hy Wallace se idees ‘gesteel’ het. • Darwin se artikel, word saam met dié van Wallace tydens die “Linnaean Society Conference” op 1 Julie 1858 aangebied. • Publikasie van “On the Origin of the Species” in 1859

  19. Geskiedenis: Charles Darwin (vervolg) Die waarnemings waarop Darwin sy teorie gebaseer het: • Organismes van ‘n spesie produseer ‘n groot aantal nakomelinge • Die nakomelinge vertoon groot mate van variasies • Van die groot hoeveelheid nakomelinge oorleef slegs enkeles • Kenmerke word van ouers wat oorleef na nakomelinge oorgedra

  20. Geskiedenis: Wallace 4 Alfred Wallace (1823-1913) Wallace en Charles Darwin het afsonderlik natuurlike seleksie as as ‘n verduideliking vir evolusie beskryf.

More Related