1 / 9

Leer om te Wag

Leer om te Wag. Dit help om ons karakter te bou.

dillon
Download Presentation

Leer om te Wag

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Leer om te Wag Dit help om ons karakter te bou

  2. Dadelik hierna het Jesus sy dissipels gedwing om weer in die skuit te klim en na die oorkant van die see te vaar terwyl Hy die mense intussen huis toe stuur. 23 Daarna het Hy teen die berg uitgeklim om eenkant te gaan bid. Laataand was Hy alleen daar. 24 Ondertussen was die skuit reeds ver van die land af. Met ’n sterk wind teen hulle moes hulle teen woeste golwe veg. 25Kort voor dagbreek het Jesus op die see na hulle toe aangeloop gekom. 26 Toe die dissipels Hom so op die see sien loop, was hulle verskrik, en hulle het benoud begin skree, want hulle het gedink dis ’n spook. 27 Maar Jesus het dadelik vir hulle gesê: “Toemaar, moet julle nie ontstel nie. Dit is Ek.” Matteus 14:22-27 Nuwe Lewende Vertaling

  3. Waiting is the hardest work of hope

  4. Ek wag op u verlossing, o HERE! Gen 49:18 NLV • Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE!” Psalm 27:14 OV • Wees sterk, en laat julle hart sterk wees, almal wat op die HERE wag! Ps 31:24 OV • Moenie sê: “Ek sal my wreek op die kwaad wat aan my gedoen is” • Wag eerder op die HERE. Hy sal jou saak hanteer.” Spr 20:22 NLV • “Maar ek sal vertrou op die Here, ek sal wag vir die God wat my red. My God sal my gebed verhoor.” Miga 7:7 • Die laaste woorde in Nuwe Testament was dan ook: “Ja Ek kom gou…” “Ons wag vir U” Open 22:20.

  5. “What God does in us while we wait is just as important as what it is we are waiting for…” Ben Patterson

  6. V E R T R O U E

  7. 2. ‘n Vrymoedige Nederigheid

  8. Maar dié wat hulle hoop op die HERE stel, sal hulle krag terugkry. -Hulle vlieg soos arende. -Hulle sal hardloop en nie moeg word nie. -Hulle sal loop en nooit vermoeid word nie. Jesaja 40:31

More Related