1 / 8

Taalleer toets

Taalleer toets. Indirekte Rede (SG bl. 36) Marie sê: “ Ek hou van skool .” Marie sê dat sy van skool hou . Stap 1: Onderstreep ww Stap 2: Onderstreep voornaamwoorde Stap 3: Herskryf begin, gevolg deur “dat” Stap 4: Onhou dat ww na einde gaan .

gent
Download Presentation

Taalleer toets

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Taalleertoets • IndirekteRede(SG bl. 36) • Marie sê: “Ekhouvan skool.” Marie sêdat sy van skool hou. • Stap 1: Onderstreep ww • Stap 2: Onderstreep voornaamwoorde • Stap 3: Herskryf begin, gevolg deur “dat” • Stap 4: Onhou dat ww na einde gaan. • Die meisiesê: “Ekwasvandag in die klas.” • Die meisiesêdatsyvandag in die klaswas. • DirekteRede(SG bl. 36) • Die seunvravir die meisieof sy van homhou. • Die seunvra: “Meisie, houjy van my?”

  2. VerledeTyd(SG bl.20-21) • SviTOMPviiIVerledetyd> het > Vi ; Vii + ge- • Leer woordewatnie ‘n “ge-” vooraankrynie. • Jan besoek die dokter. S V1 O V2 • Jan het die dokterbesoek. • Skeibare WW: klem(emphasis) val op die eerstedeel. Can be seperated into two parts in present tense) SG bl.22 • Verb + preposition word eenwoord. SG bl.21 • Aantrek; uitnooi; weggooi; optel; oplos • Jan tel die tasop. • Jan het die tasopgetel.

  3. Toekomendetyd(SG bl.20-21) • SviTOMPviiIToekomendetyd – sal – Vi • Hykykheeltydnahaar. • Hysalheeltydnahaarkyk.

  4. Ontkenning(SG bl.28-29) • Eerste “nie” komnaVi; tweede “nie”komaan die einde van die sin. • nie x 2 • Die man eetbrood en kaas. • Die man eetnie brood en kaasnie. • Leer die woordewat in ontkenningverander (SG p29). • Die woordwatverander vat die plek van die een “nie”, net die tweede “nie” komaan die einde van die sin by. • Almalhou van rugby. • Niemandhou van rugby nie. • Sy het al die storiegelees. • Sy het nogniedie storiegeleesnie.

  5. Aktief en passief(SG bl.34) • Teenwoordig: word deur • Die man sien die vrou. • Die vrouword deur die man gesien. • Verlede: het > is deur • Die man het die vrougesien. • Die vrouis deurdie man gesien. • Toekomende: Sal (or other helping verbs) > saldeur + word • Die man sal die vrousien. • Die vrousaldeurdie man gesien word. • Die man kan die vrousien. • Die vroukandeurdie man gesien word.

  6. Aktief en passief (vervolg) • Om ‘n sin terugteverander(to change back to active) • Haalwoordewatbygesit is uit • Teenwoordige: word deur + ge • Verlede: is deur + ge • Toekomstige: saldeur + ge + word • Ruilweer die SUBJECT en OBJECT terug. • Die vrouis deurdie man gesien. • Die man siendie vrou.

  7. Voegwoorde • SG bl.24-27 • Group 1 • Woordordeverandernie. • Sin 1 + VOEGWOORD + sin 2 • Group 2 • Voegwoord in the middel of sentences, Vi in 2nd sentence move to middle, straight after voegwoord. • Die man het lank gewerk. Hymoetnougaanslaap. (daarom) • Die man het lank gewerk, daarommoethynougaanslaap. • Group 3 • Voegwoord in die middel, Vi van sin 2 skuifna die einde van sin.

  8. VoegwoordGroep 3 (vervolg) • Wat as jou sin met die voegwoordmoet begin? • Onderstreep die WW in altweesinne. • Besluitwatter sin die belangriksteis. • 1. Jy begin met die voegwoord • 2. Dan kom die sin wat die belalngrikste is en sy Vi skuifnamiddel • 3. Die tweede sin se Vi skuifookna die middel. • 4. Die sinne word deur ‘n kommageskei. • Hygaanwerk toe. Die manvoelsiek. (alhoewel) • Sin 1: Die man voelsiek Sin 2: Hygaanwerk toe • Alhoewel die man siekvoel, gaanhywerk toe.

More Related