1 / 15

SPINALE STENOSE

SPINALE STENOSE. CEA PUTTER & FANIE DE KLERK 13/09/12. Ysbreker. Definisie. Dit is die vernouing van die spinale kanaal wat kompressie van die spinaalkoord veroorsaak. Degeneratiewe toestand veroorsaak: Verlies van sommige liggaams funksies Pyn.

geoff
Download Presentation

SPINALE STENOSE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SPINALE STENOSE CEA PUTTER & FANIE DE KLERK 13/09/12

  2. Ysbreker

  3. Definisie • Dit is die vernouing van die spinale kanaal wat kompressie van die spinaalkoord veroorsaak. • Degeneratiewe toestand veroorsaak: • Verlies van sommige liggaams funksies • Pyn Berkow, Robert, editor. Merck Manual of Medical Information. Whitehouse Station, NJ: Merck Research Laboratories, 2004. Gale Encyclopedia of Medicine.

  4. Patofisiologie Met degenerasie, of ‘wear and tear’, mag die vertebra die spinale kanaal verklein: • ‘Wear and tear’ a.g.v. veroudering en herhaalde kompressie kan veroorsaak dat vertebra verswak. -Kan veroorsaak dat diskus inwaarts gedruk word en kompressie op spinaalkoord veroorsaak. • Degenerasie veroorsaak dat osteofiete vorm. -Kan inwaarts groei op lamina en teen spinaalkoord druk en lei tot simptome van spinale stenose. • Die ligamentum flavum lê tussen lamina en spinaalkoord. -verdikking van ligament kan ook kompressie veroorsaak.

  5. Patofisiologie (verv.) Spinaalkoordkoordkompressie word dusveroorsaakdeur: • Verdikteligamentumflavum • Annulus watuitbult • Osteofietewatvormrondom die werwelliggaam en fasette Bogenoemdeneemruimte op watverergertydensekstensie • Spinal Stenosis [http://www.niams.nih.gov/Health_Info/Spinal_Stenosis/default.asp](National Institute of Arthritis and Musculoskeletal and Skin Diseases)

  6. Oorsake • Arthritis – van die werwel kolom • Been siektes bv. Paget’s disease of Chondroplasia • Kogenitale siekte • “Slipped disk” – gereeld in die verlede • Ongeluk wat druk op senuwee wortels geplaas het of werwelkolom • Gewasse in die werwelkolom • Geneties van aard • Spinal Stenosis [http://www.mayoclinic.com/print/spinal-stenosis/DS00515/DSECTION=all&METHOD=print](Mayo Foundation for Medical Education and Research)

  7. Tekens en simptome • Proksimale pyn – in erge gevalle waar senuweewortel betrokke is kan simptome die patroon van kroniese senuweewortel volg • Sx. Verskyn meer of vererger in staan of met loop • Krampe in kuite • Bilaterale kuitpyn • Dooie gevoel • Swakheid van ‘n gedeelte van ‘n arm of been • Swak balans • Probleme om urinering te beheer • Vererger met tyd

  8. Tekens en simptome (verv.) • Simptome vererger tydens staan, ekstensie, maaglê, loop en hardloop a.g.v. intervertebrale foramen wat verder vernou. • Verbetering van simptome vind plaas met sit of tydens fleksie

  9. Tekens en simptome (verv.) • NB! • Simptome kan verwar word met spondilolistese en intermitterende vaskulêre kloudikasie. Differensieër: • Spondilolistese pasiënte toon onstabiliteits teken wanneer terugkeer vanuit fleksie • Intermitterênde kloudikasies word verlig sodra pasiënt ophou loop of hardloop. • Stenose pasiënte moet sit of vooroor buig vir verligting.

  10. Behandeling • In vroeë stadium: • Koue- en warmpakke • Mobilisasies: fleksie oefeninge rotasie in fleksie traksie in fleksie • Snellerpunte • Neurale mobilisasies (wees versigtig en progresseer stadig) • Strek van rug ekstensore en m. psoas • Versterk abdominale stabiliseeders • Houding korreksie • Tuisraad en advies

  11. Mediese behandeling • Lumbale laminektomie: • Chirurgiese prosedure wat drukking op spinaalkoord verlig. • Verwyder gedeelte van lamina en been groeisels wat teen spinaalkoord druk. • Vergroot die spinale kanaal • Volledige laminektomie: • Spineuse proses, lamina aan beide kante sowel as gedeelte van ligamentum flavum word verwyder

  12. X-strale

  13. X-strale

  14. Artikel • “short fusion versus long fusion” • Chirurgie beter opsie teenoor nie-chirurgies

  15. Verwysings • Berkow, Robert, editor. Merck Manual of Medical Information. Whitehouse Station, NJ: Merck Research Laboratories, 2004. Gale Encyclopedia of Medicine. • Spinal Stenosis [http://www.niams.nih.gov/Health_Info/Spinal_Stenosis/default.asp](National Institute of Arthritis and Musculoskeletal and Skin Diseases) • Spinal Stenosis [http://www.mayoclinic.com/print/spinal-stenosis/DS00515/DSECTION=all&METHOD=print](Mayo Foundation for Medical Education and Research)

More Related