1 / 32

BEWAAR EN VERMEERDER U KERK

BEWAAR EN VERMEERDER U KERK. Internasionaal nuwe belangstelling Kerk in die Weste nuwe uitdagings “Christendom” oorheersende invloed in samelewing Blote rasionele oefeninge Kom skynheilig , brutaal en liefdeloos oor Westerse wêreld nou al meer nie-Christelik

haamid
Download Presentation

BEWAAR EN VERMEERDER U KERK

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. BEWAAR EN VERMEERDER U KERK Internasionaalnuwebelangstelling Kerk in die Westenuweuitdagings “Christendom” oorheersendeinvloed in samelewing Bloterasioneleoefeninge Komskynheilig, brutaal en liefdeloosoor Westersewêreldnou al meernie-Christelik Kerke ’n bedieningstylasofalmalmaar “Christene” is EvangelischeKirche in Duitsland Karl Renstich “PastoralkolegUrach” in Bad UrachnabyTübingen LesslieNewbigin in England Emerging Church beweging in VSA “Young Restless and Reformed” beweging OnvoltooideSendingtaak AD 2000 projek en die Joshua Project

  2. Evangelicals in Europe Post-Christian Europe Anti-Christian Europe?

  3. GEREFORMEERDE KERKEKAN.. Gereformeerde Kerke in Brasilië: 300 nuwe gemeentes per jaar. Gereformeerde kerke in 2006 ’n nuwe visie Die Gereformeerde Kerke in Australië: ’n Reformerende Kerk om Australië vir Christus te wen! Groei in 2011 met 10 % per jaar. In sommige stede 104 in een jaar! Gereformeerde kerke in Suid Soedan beplan om in die volgende 5 jaar 30 nuwe gemeentes te stig! Beskrywingspunt van die Gereformeerde Kerk Frankfort oor ‘n omkeer strategie vir al die GKSA kerke is met entoesiasme ontvang en met algemene instemming aanvaar.

  4. Hoe kom bewaar en vermeerder by mekaar? Johannes 7:37,38 Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daargestaan en uitgeroep: "As iemanddors het, laathyna My toe kom en drink! Met die eenwat in My glo, is ditsoos die Skrifsê:Stromelewende water saluitsybinnestevloei.“

  5. STROME VAN LEWENDE WATER VAN DIE HEILIGE GEES • Wat? • Waarom? • Wie? • Hoe?

  6. DIE HEILIGE GEES WIL DIE HELE WÊRELD VIR CHRISTUS HÊ Die Heilige Gees het ‘n witwarm passie om die hele aarde onder die heerskappy van Christus te bring.

  7. WAAROM GEE GOD SY GEES? Die Heilige Gees laat die heerlikheid van Jesus Christussigbaar word in die Kerk Dan gebruik Hy gelowigesom andermense in die stukkende wêreld waarin ons leef te oortuig dat Jesus Christus alleen Redder en Koning is.

  8. Ek geloof, met stille aanbidding, in die Heil'ge Gees wat my in my sondedood gewek het, my as Trooster leer en lei. Ek geloof 'n heil'ge eenheid, wêreldwyd, in Christus een, wat sy roepstem sal vergader, deur die lange eeue heen. HOE WERK DIE GEES? VERNUWEND Wedergeboorte, Bekering Heiligmaking Hertoewyding TOERUSTEND gee gawes aan elke gelowige bekwaamtemaakvirdiens Vrug van die Gees Stap 3

  9. GAWES VAN DIE GEES enVRUG VAN DIE GEES? Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Gal 5:22 Gawes = vermoëns Vrug = gesindheid Niemand het alle gawes nie, maar almal moet streef na die volle vrug Stap 4

  10. Dissipelskap meer as evangelisasie • Oorgawe aan Jesus Christus • Erken Jesus as almagtige Verlosser, Here en Koning (Mt 28:18) • ‘n Begeerte om ander volgelinge by te voeg. “Kom, volg Hom saam met my...” • Dissipels hou aan leer om ten volle te gehoorsaam “leer.. Alles te onderhou...” • Blywende innige gemeenskap met die Here self. “Ek is met julle al die dae” • Visie op God se toekoms “voleinding ...”

  11. Missionêrekerkmeer as evangelisasie • Verkondig God se boodskap met woorde en dade • Onderlinge liefde se impak op die wêreld (Jh 13:34,34) • Deurleefde eredienste (1 Kor 14:24,25) • Goeie dade (Matt 5:16) • Jou Naaste vir Christus wen (HK antw 86) • ‘n Passie vir die eer van God

  12. ELKE KERK MOET UITREIK Soos die Vader My gestuur het, stuurEkjulleook. Johannes 20:20

  13. Missio-Dei - God se Sending • kerugma (Woordverkodigingsentraal) • diakonia (Onsdien!) • koinonia (Gemeenskap - mekaar) • leitourgia (Onsheleleweaanbidding) We proclaim not because we know better; we serve not because we are more privileged; we have fellowship not in order to patronize; we do all this – gladly – because the greatness of God’s love leaves us no other option

  14. HOE LYK ‘N MISSIONÊRE KERK

  15. KNELPUNTE BEDREIG STERK PUNTE

  16. Deurleefde Godsvrug(Spiritualiteit) • Gebrekkige missionêre passie slegs ‘n simptoom van algehele louheid en doodsheid en ‘n sterwende kerk • Wat is ware Spiritualiteit? • Kinderlike vrees vir die Here • Vurige liefde en heilige ontsag • ... terwylhulleopgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hullevermeerder (Hand 9:31)

  17. Algehele afhanklikheid van die Heilige Gees • God gee sy genade en Heilige Gees alleen aan hulle wat Hom methartlike versugtinge sonder ophou daarom bid en daarvoor dank(HK So 45) • Vertroue in die mag van die Gees • “... Daarom is er, zodra wij de kracht van den Heilige Geest, ‘de kracht uit de hoogte’ in onze berekening betrekken, uitermate weinig aanleiding meer tot onmacht gevoelens en moedeloosheid... Christenen der eerste eeuw waren zich er bewust van dat ze permamnent leefde op den rand van het bovennatuurlijke...” J.H. Bavinck 1949:443 • Straal die voorgangers en die kerkraad algehele afhanklikehid van en onwrikbare vertroue in die mag van die Heilige Gees uit?

  18. Die Heilige Gees revitaliseer– blaasnuwelewe in - ‘n sterwendekerk Elkekerk het van tyd tot tyd ‘n behoefteaannuwelewe. Dink daaraan hoe ver julle al agteruitgegaan het. Bekeer julle... Nuweharte gee ekaanjulle, en ek gee ‘n nuwe gees…

  19. ChristosentrieseSekerheid • Die Heilige Gees getuig dat ons kinders van God is (Rom 8:16) • “Indien er één ding is, dat ons in de Schrift telkens voor ogen gesteld wordt aIs de vrucht van het werk des Heiligen Geestes, dan is het de zekerheid van de verlossing door Jezus Christus...” J.H. Bavinck 1949:440 • Wie kan ons voor die regter daag? Gods uitverkore kind verklaag? Waar is die mond wat durf verdoem as God sy kind regverdig noem? (Skb 10:1) • Hoeveel mense in die gemeente het werklik sekerheid? Vra u pertinent daarna uit?

  20. VISIE OM VERLORENES TE VIND? • Die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was (Lk 19:20). – Die hele doel van Jesus se koms • ... weet dan dat hy wat ‘n sondaar van sy dwaalweg terugbring, hom uit die dood red en maak dat ‘n menigte sondes vergewe word. (Jak 5:20) • Is die voorgangers en kerkraad VOORGANGERSdwsVOORlopers en PASAANGEëRS t.o.v. die gemeente se missionêre ywer en aktiwiteite? • "Eenduidelijkevisie op wat de gemeente is en wordenmoet, is nodigvoorieder die in de gemeentewerkt. Dat is voor de gemeentealsgeheelnodig. Eengemeentekan heel gauwvasgeroestraken in eenbepaaldpatroon. We doen de dingenzoals we zealtijd al deden en daarmeezijn we dantevreden. Dan wordteengemeenteslaperig, tevreden met zichzelf of onverschillig en laconiek. Dan boet de gemeente in aankracht en dynamiek. Dan zit ergeenontwikkelingmeer in. En stilstand is achteruitgang. Dat is 'de dood in de pot'" (Te Velde 1992:82). • Gee die voorgangers en die kerkraad voorbeelde van ywer en bewoënheid en selfverloënende opoffering om uit te reik na mense wat van God vervreemd is? Het die gemeente jou al letterlik sien huil oor verlore mense?

  21. INSPIRERENDE FEESTELIKE EREDIENSTE • Ongelowigesmoetdeur die aanbiddende en lofprysendegemeentegetrek word om tot bekeringtekom en deel van die gemeentete word (1 Kor 14:21-25) • We declare in evangelism that one day everything will stand under his feet (Ephesians 1:22; 1 Corinthians 15:25‑28; Hebrews 2:7‑8), and we fall at these same feet in worship (1 Corinthians 14:24‑25). The vision of Jesus lifted up is the same in both" (Christian Reformed Home Missions, 1984:11). • Prediking “... in die betoning van gees en krag...” - besielende deurleefde Christosentriese prediking wat mense voor die lewende God plaas - is kardinaal. • Balanstussengerigtheid op die kwalitatieweopbou en groei van die gelowiges, sowel as bekeringsoproepevirongelowiges. Het mense al onder “gewone” prediking tot bekeringgekom? • Liturgiese verinniging... Aanbidders moet verstaan en beleef dat hulle saam die lewende God ontmoet.

  22. RELEVANTE EVANGELISASIE • Gee antwoorde op hedendaagse probleme. Krap waar dit regtig jeuk! • Praat die idioom van die mense sonder om platvloers te wees • Dring deur na moderne afgode in mense se harte deur die gees van die tyd en onderliggende lewensbeskouings te verstaan en die armoede daarvan te ontbloot vanuit die Skrif. • Hoeveel tyd spandeer u aan pertinente toerusting en in-diens-opleiding. • Het u al ‘n behoorlike ontleding van die gemeenskap binne die trefwydte van die kerk gemaak? Nood en behoeftes van mense gepeil? • Vir almal het ek alles geword om in elk geval sommige te red (1 Kor 9:20)

  23. WARM HARTLIKE LIEFDE NA BINNE EN NA BUITE • Ek gee julle ‘n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.“ Jh 13:34,35 • Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik. Mt 5:16 • Waar die kerkdienend in die wêreldteenwoordig is, word die koms van God se koninkryksigbaar.

  24. BENUT DIE GAWES VAN ELKE GELOWIGE • Volgens die Nuwe Testament is ditbaieduidelikdatelkegelowigegawesontvangwatgebruikmoet word in bedieninge tot opbou van die gemeente. Dit is merkwaardig hoe dikwels die woordealmal en elkeenvoorkom in al die teksgedeelteswathandeloor die gawes van die Heilige Gees (Rom. 12:3; 1 Kor. 12:11 en 28‑31; Ef. 4:7 en 1 Pet. 4:10). • Waarelkegelowigesy of haargawesgebruik, word die gemeentekwalitatiefsowel as kwantitatiefopgebou. • Predikant vervul die rol van “playercoach”. • Our call to ecclesia ministry is complete when we discover both our spiritual gifts profile and the place where those gifts are best used (Ogden, The New Reformation)

  25. 'n Groeiende kerk is 'n biddende kerk • Dat God die nodigegewilligemedewerkersvirgeorganiseerde en gestruktureerdeevangeliseringswerksal gee (Matt 9:38). • Dat die mensewat die evangeliehoor se hartedeur die Heilige Gees oopgemaaksal word (Kol 4:2). • Dat die Heilige Gees aan die wat die praatwerkdoen die nodigevrymoedigheidinsig en oortuigingskragsal gee (Hand 4:29; Ef 6:19). • Virnuwegelowiges se geloofsgroei en bewaring teen die aanvalle van die duiwel (Flp 1:9‑10). • Virenigespesifiekebehoeftes in die werk van die Here wat tot syeer is en synaamwilverheerlik (Flp 4:6). • Om medewerkerstewees in die verkondiging van die evangelie (Rom 15:30).

  26. Do you know a church where the priority is prayer? Prayer in individual lives, in prayer cells, in half-nihgts of prayer? If you do, I can tell you one thing about that church. It will be evangelizing. In some way or other the good news of Jesus will be going out. Prayer is a priority in evangelism. Without it lives do not get changed however great the activism and however enthusiastic the proclamation. Most churches do not see church growth because they do not want it enough to pray for it" (Green, 1979:27)

  27. Gebed deel van die werk! • Stry saam met my deur vir my te bid (Rom 15:30) • … as Moses sy hand ophou, was Israel die sterkste; maar as hy sy hand laat sak, was Amalek die sterkste … Aäron en Hur het sy hande ondersteun, … En Josua het Amalek en sy volk met die skerpte van die swaard 'n neerlaag toegebring. … Waarlik, die hand op die troon van die HERE! (Eks 17:10-16)

  28. Gebed niks anders as om die skatte uit te grawe wat God aan ons gegee het en steeds wil gee (Calvyn)

  29. A M BOUNDS • Every worker who does not make private prayer a crucial factor in his own life and ministry is weak as a factor in God's work and is powerless to project God's cause in this world. • The workers who gain mighty results for God are the men who have prevailed in their pleadings with God before they try and go to plead with men. The superficial results of many a ministry, the deadness of other ministries, are to be found in the lack of praying.

  30. CHRISTUS BREEK KULTURELE MURE AF EN MAAK ONS ÉÉN Ek sê vir julle: Baie sal van die ooste en die weste af kom en saam met Abraham, Isak en Jakob aan tafel gaan in die koninkryk van die hemel. (Mt 8:11) – Jesus kyk wyer as slegs die Jode En hierdie evangelie van die koninkryk sal in die hele wêreld verkondig word, sodat al die nasies die getuienis kan hoor. Eers dan sal die einde kom (Mt 24:14) - Sending is eers voltooi met Jesus se wederkoms Gaan uit na die paaie en lanings en dring by hulle daarop aan om in te kom, sodat my huis vol kan word (Lk 14:23). – Jesus se uitnodiging

  31. Missionêre Kerk, Hoe? Christus aan die hele wye wêreld Sy boodskappers sal sy redding In Jesus se Naam alleen, Aan alle lande verkondig. En ons wat nie kan gaan, Om sy boodskap ver en wyd te verkondig Sal bid vir hulle wat die Woord neem En volhou om in ons eie omgewing te getuig. Ons sal gee en ons sal bid Ons sal elke dag getuig Ons sal blymoedig gee, en ootmoedig bid, elke dag. Dat die miljoene van die hele wye wêreld, Ons Verlosser se liefde mag leer ken.

  32. Skrifberyming 18-3:3,10 • Lokkend staan die poorte oop oop na al die wêreldoorde, dat die nasies toe kan loop: van die suide en van die noorde en vandaar waar son en maan nie meer op- en ondergaan. • Nasies, vry van die gerig, kom uit nuwe wêreldlande om te wandel in die lig. Konings bring hul offerande uit 'n volle wêreldskat: eer en glorie, in die stad.

More Related