1 / 25

LUMBALE SPONDILOSE

LUMBALE SPONDILOSE. Uitkomste. Moet vertroud wees met die anatomie en funksie van die intervertebrale segment. Moet instaat wees om die patologie aan die pasiënt te kan verduidelik . Moet vertroud wees met die kliniese beeld van ‘n

hafwen
Download Presentation

LUMBALE SPONDILOSE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. LUMBALESPONDILOSE

  2. Uitkomste Moet vertroudwees met die anatomie en funksie van die intervertebrale segment. Moet instaatweesom die patologieaan die pasiëntte kanverduidelik. Moet vertroudwees met die kliniesebeeld van ‘n tipiesepasiënt met LumbaleSpondilose. Moet vertroudwees met die tipieseobjektiewetekens van ‘n pasiënt met LumbaleSpondilose. Moet vertroudwees met die algemeenstemediese sowel as fisioterapeutiesebehandelingsprotokolvir ‘n pasiënt met tipieseLumbaleSpondilose. Moet instaatweesomtoepaslikeoefeninge en adviesaan ‘n pasiënt met tipieseLumbaleSpondiloseteverskaf.

  3. Definisie Kompleksdegeneratiewe veranderingeaan ‘n gewrig met degenerasie van die gewrigskraakbeen en formasie van osteofiete

  4. Inleiding Degenerasievindplaasvanaf 18 – 20 jarigeouderdom Vindplaas in spinale bewegingsegmentwatbestaanuit: Werwelligamebo en onder Fasetgewrigte Diskustussen-in

  5. Bewegingsegment Die funksie van die bewegingsegment is: Ondersteuning Beskerming Beweging Primêredoelstelling van behandeling is dusomnormalepynlosemobiliteitte behou of teverkry

  6. Oorsake Vorigebeserings Degenerasie van gewrigtea.g.v trauma of ouderdom Diskusletsels Siektetoestande van werwelkolom: Scheuermann Tuberkulose Herhaaldekleinstremmings: Houding Trampolien spring Endokrieneveranderinge Genetiesefaktore: Oorgewig Ras

  7. Diskus Funksie van diskus is omskokteabsorbeer Diskuslaatvrylikbeweging in werwelkolom toe Bestaanuit: nukleuspulposus annulus fibroses Tydensdegenerasieverloornukleuspulposussy waterinhoud – het grootinvloed op diskus se skokabsorberings-funksie Diskuskannou minder weerstandbied teen kompressiekragte en neigomuittestulp

  8. Diskus(vervolg) Diskushoogteverminder en plaasonnodige stremming op res van bewegingsegment Osteofietevorm op rande van werwelliggame veralantero-lateraal Osteofietevormwaar spanning op area die grootste is Doel van osteofiete is omverwyding van area tussen die diskus en die werwelliggaamte bewerkstelling

  9. Fasetgewrigte A.g.vverminderdediskushoogte, is fasetgewrigte meer in kontak met mekaar Inferior fasetbeweegafwaarts op die superior faset en veroorsaakonnodigestrek van die kapsel met gevolglikegewrigsveranderings Fasetneem ‘n posisie van ekstensie in Ondergaandusverhoogdestremmingtydens daaglikseaktiwiteite Toonooktekens van degenerasie

  10. Werwelliggame Skleroseontstaan

  11. Intervertebrale foramen Met verminderderediskusvolume en gevolglike osteofiete, verminder die omtrek van die foramen, veral in ekstensie

  12. Spineuseprosesse A.g.v. verandering in posisie van werwelliggame, vindapproksimasie van die spineuseprosesse plaas en dus ‘n valsgewrig

  13. Drie stadiums Wanfunksionering Onstabiliteit Stabiliseringstydperk

  14. Kliniesebeeld Pasiënteouer as 40 jaar met tekens van oorgewig Aanvang van simptome word deurbesering en/of moegheidvoorafgegaan Kryakuteaanvallea.g.vsinovitis in die fasetgewrigte Pyn is dof of irriterend en is gewoonlikdiep Area: Sentraledeel van lae rug Uni- of bilateraal Spreinagluteale area

  15. Kliniesebeeld(vervolg) Vererger met aktiwiteite in pynlikeposisies Verbeter met rus Styfheid en pyn in oggendwatgeleidelikverbeter nabeweging Somsergerefleksbeskermendespierspasma van paravertebralespierewatpynvererger Caudaequinadrukking gee blaasinkontinensie Konstantepynindieninflammatoriese komponentehoog is, andersintermitterend

  16. Objektiewetekens Verminderdelumbalelordosea.g.v. spierspasma Lokaleteerheidoor area van kapsulêre verdikkings Pyn met aktiewe en passiewebewegings Pyndeuromvang of net by eindomvang Styfheid van fisiologiesebewegings – veralfleksie Rotasie en ekstensie die meespynlikebewegings Senuweekompressiea.g.vosteofietformasie Veranderinge op x-strale is normaalvir OA, maar housomsnieverband met tekens en simptomenie

  17. Gewrigskenmerke Gewrigte is vergroota.g.v. Osteofietformasie Effusie Styfheidnarus Bewegingsbeperking van die gewrig Atrofie van die omringendespiergroepe Krepitasiea.g.v. bewegingsoorongelyke oppervlaktes Funksioneleverlies

  18. Behandeling Verandering van leefwyse Analgetikaindienergepyn Anti-inflammatoriesemiddels in ergegevalle van sinovitis Rus van abnormaleaktiwiteite Chirurgie – dekompressie met ‘n laminektomie of fusie Fisioterapie Ondersteunings

  19. FisioterapieBehandeling Behandelingsalnietoestandopklaarnie, maarwel die simptomeverlig Passiewemobilisasie – Algemenetegnieke Tot Graad III – IV- Begin pynvry Later geringeongemak Intermitterendetraksie Mobiliserendeoefeninge

  20. FisioterapieBehandeling Versterkendeoefeninge: m quadriceps glutealespiere abdominalestabiliseerders Hitte en anderelektroterapiemodaliteite Rugsorg en advies Aanleer van korrektehouding en kinetiese hantering Snellerpunte Neuralemobilisasie Spierstrekke

  21. Raad en Advies Vermyoorgewig Verduidelikvolledigpatologieaanpasiënt Moenie lank in eenposisie sit nie Vermyteveelfleksiebewegings en veralrukkerige bewegings Sorgdatkorrektehoudinggehandhaaf word Vindbalanstussenrus en aktiwiteite Vermyoorvermoeienis Swem en stap is goeieoefeninge Goeiematras met genoegsameondersteuning

More Related