1 / 10

CHRISTUS, DIE WET EN DIE VERBONDE

CHRISTUS, DIE WET EN DIE VERBONDE. Les 10 vir 7 Junie 2014. WAT IS ‘N VERBOND?. ‘n V erbond is ‘n ooreenkoms tussen twee partye . Dit is gebaseer op beloftes gemaak deur een of albei partye . Daar is twee metodes waarby ‘n verbond kan funksioneer :.

hagop
Download Presentation

CHRISTUS, DIE WET EN DIE VERBONDE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. CHRISTUS, DIE WET EN DIE VERBONDE Les 10 vir 7 Junie2014

  2. WAT IS ‘N VERBOND? ‘n Verbondis ‘n ooreenkomstussen twee partye. Ditis gebaseer op beloftesgemaakdeureen of albeipartye. Daar is twee metodeswaarby ‘n verbondkanfunksioneer: • Eensydig. Eenparty bepaal die voorwaardes, en die anderparty doenmee of word bevoordeel. • Sabbatis ‘n eensydigeverbond(Genesis 2:3). Onskanindividueelkies om deelteneem. • Ons het reeds voordeelgetrek van die verbondna die Vloed. God het beloof om nooitweer die aarde met water tevernietignie. • Bilateraal. Beidepartye van die verbond stem ooreen tot die terme van die verhouding en maakwedesydsebeloftes.

  3. GOD SE VERBOND MET NOAG “En God het gesê: Dit is die teken van die verbondwatEksluittussen My en julle en al die lewendewesenswat by julle is, virewigegeslagte: my boog gee Ek in die wolke; ditsal ’n tekenwees van die verbondtussen My en die aarde. As Ekdanwolkeoor die aarde bring en hierdieboogverskyn in die wolke, dansalEk dink aan my verbondwatdaarbestaantussen My en julle en al die lewendewesens, in allevlees. En die waters salniemeer ’n vloed word om allevleesteverdelgnie.” (Genesis9:12-15) Wat is die verbandtussen die teken en die verbond ? Tekens is 'n herinneringaandie verbond, sodat die partye die termekanonthou. Wanneerons die reenboogsien, onthouonsdat God beloof het datHynieweer die aarde met water salvernietignie. Toe Laban and Jacob die pilaar by Gal-edgesien het (Genesis 31:44-53), het hulle die terme van hulleverbondonthou.

  4. BILATERALE VERBONDE “datjulle in diétydsonderChristus was, vervreemd van die burgerskap van Israel en vreemdelinge ten aansien van die verbonde van die belofte, sonder hoop en sonder God in die wêreld.” (Ef. 2:12) God het 'n ewigeverbond met die menslikerasgemaak"voor die grondlegging van die wêreld“ (1Pet 1:20), net in gevalonssougesondig het. God het die liefdeverbondaan Adam en Eva verduidelik(Gen. 3:15). Ditwas ‘n paarkeer in onsgeskiedenisweeringestel: God se verbondmet Abraham. God se verbond met Israel op Sinai. Jesus se nuweverbond met ons. Ditis God se ewigeverbond: Hybiedonsverlossing en ons is geroep om die termeaanvaar.

  5. GOD SE VERBOND MET ABRAHAM “En Eksal my verbondoprigtussen My en jou en jounageslagnájou in hullegeslagte as ’n ewigeverbond, om virjou ’n God tewees en virjounageslagnájou. En Eksalaanjou en jounageslagnájou die land van jouvreemdelingskap gee, die hele land Kanaän, as ’n ewigebesitting; en Eksalvirhulle ’n God wees.” (Genesis17:7-8)

  6. GOD SE VERBOND MET ISRAEL “En hy was daar by die Here veertigdae en veertignagte; hy het geen brood geëet en geen water gedrinknie. En Hy het op die tafels die woorde van die verbond, die tienwoorde, geskrywe.” (Exodus34:28)

  7. GOD SE VERBOND MET ISRAEL “Maar eksêdít: die wet watvierhonderd-en-dertigjaar later gekom het, maak die verbondwatdeur God in Christusvantevorebekragtig is, niekragteloos om die belofte tot niettemaaknie.” (Galasiers 3:17) • Op Sinai, die ewigeverbonddeurGod gestelaanAbraham 430 jaarvoordittasbaargeword het deur die heiligdom en die slagoffers Baie van die wette(insluitend die 10 gebooie) is reeds gehoorsaamvoorSinai (Gen. 7:2; Gen. 26:5) Ditis normaalwegbekend as die “ouverbond.”

  8. “As die mense die wet van God gehou het, soosaan Adam gegeenasyval, bewaardeurNoag en onderhoudeur Abraham, soudaargeennoodsaaklikheidgewees het vir die instelling van die besnydenisnie. En as die afstammelinge van Abraham die verbondgehou het , waarvan die besnydenis 'n tekenwas, souhullenooit in afgoderyverleigewees het nie. Ditsounienodiggewees het virhulle om 'n lewe van slawernytely in Egiptenie; hullesou God se wet gehou het in hullegedagte, en daarsougeennodigheidgewees het om dit van Sinai teproklameernieen ditsounienodiggewees het om dittegraveer op die tafels van klipnie. En as die mense die beginsels van die Tien Gebooiebeoefen het, soudaarnienodigheidgewees het om bykomendereëlsaan Moses te gee nie.” E.G.W. (Patriarchs and Prophets, cp. 32, pg. 364)

  9. DIE NUWE VERBOND “En daarom is HyMiddelaar van ’n nuwe testament, sodat, terwyldaar ’n doodplaasgevind het vir die verlossing van die oortredingeonder die eerste testament, die watgeroepe is, die belofte van die ewigeerfeniskanontvang.” (Heb. 9:15) Die ou en die nuweverbonde is teeenders om beskoute word as verskillendeverbonde. Wat is die verskiltussen die twee verbonde? Wattervoorwaardes van die ouverbond is nietigverklaar in die nuweeen? Watterword gehou? Aangesien die verbondvoordie grondlegging van die wêreldgemaak is, is daarnikswatnietigverklaarkan word nie. Die verbond is aangepasdeur Jesus se doodaan die kruis

  10. VERBONDSVOORDELE “Maar nou het Hy ’n voortreflikerbedieningverkryvirsoverHyookMiddelaar is van ’n beterverbondwat op beterbelofteswettelikgegrond is.” (Heb. 8:6) Wanneerons, onsdeel van die verbondopneem, is ditonsvoordeel om telewevolgens die wet. Wat is die verbondvoordele? • Vergifnis van sonde (Hand. 26:18) • Deurlopendegeestelikevernuwing(2Kor. 4:16-18) • Die vastebelofte van ewigelewe(Jn. 5:24; 1Jn. 5:11-13) • Leefasofons reeds in die hemelseplekkevergader(Ef. 2:6)

More Related