1 / 29

LEWENSORIËNTERING

LEWENSORIËNTERING. Nasionale Kurrikulum Verklaring Graad 10-12. UITKOMSTE VIR DIE SESSIE. Demonstreer ’n begrip vir die impak wat die beginsels van die NKV op die onderrig, leer en assessering van die nuwe vakke sal hê. Demonstreer ’n begrip vir die generiese ontwerpselemente van die NKV.

london
Download Presentation

LEWENSORIËNTERING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. LEWENSORIËNTERING Nasionale Kurrikulum Verklaring Graad 10-12

  2. UITKOMSTE VIR DIE SESSIE • Demonstreer ’n begrip vir die impak wat die beginsels van die NKV op die onderrig, leer en assessering van die nuwe vakke sal hê. • Demonstreer ’n begrip vir die generiese ontwerpselemente van die NKV. • Demonstreer ’n begrip van die verband tussen AOO en VOO. • Demonstreer ’n begrip van die verband tussen AOO leerareas en VOO NKV vakke.

  3. UITKOMSTE VIR DIE SESSIE • Demonstreer ’n begrip vir die ontwerpselemente van die vakke. • Identifiseer leerbehoeftes van onderwysers met betrekking tot nuwe inhoud/vaardighede en IKT. • Identifiseer moontlike onderrig- en leer- ondersteuningsmateriaal (sagteware).

  4. BEGINSELS EN WAARDES ONDERLIGGEND AAN DIE NKV • Sosiale transformasie: • herstel van wanbalanse • Uitkomsgebaseerde Onderwys: • Leerdergesentreerd • Aktiewe leerbenadering • Uitkomste: KU’e & OU’e & LU’e • Integreer leer/onderrig en assessering

  5. SLEUTELBEGINSELS WAT DIE NKV ONDERLÊ • Hoë kennis- en vaardigheidsvlak: • hoë verwagtinge • NKV spesifiseer die minimum standaarde van kennis en vaardighede wat aan die einde van elke graad bereik moet word • Integrasie en toegepaste bevoegdheid • binne-in en tussen vakke en leervelde • integrasie van kennis en vaardighede tussen vakke en terreine van praktyk • bevorder geïntegreerde leer van teorie en praktyk

  6. SLEUTELBEGINSELS WAT DIE NKV ONDERLÊ • Progressie • proses om meer gevorderde en komplekse kennis en vaardighede te ontwikkel • progressie van een graad na die ander • Artikulasie: verhouding tussen kwalifikasies (VOO & HO) • Oordraagbaarheid: dele van kwalifikasie kan oorgedra word (20 krediete) • Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid • sensitief vir sake van diversiteit soos armoede, ongelykheid, ras, geslag, taal, ouderdom, ongeskiktheid • ’n inklusiewe benadering by die spesifisering van minimum vereistes vir alle leerders (ontwikkeling van toepaslike LP)

  7. SLEUTELBEGINSELS WAT DIE NKV ONDERLÊ • Waardering vir inheemse kennissisteme • erkenning van die wye diversiteit van kennissisteme • inheemse kennissisteme ingewortel in Afrika se denk- en sosiale praktyke wat sentraal staan binne die NKV • probleemoplossing & vorming van kennis • Geloofwaardigheid en kwaliteit • vergelykbaar in kwaliteit, visie, en diepte van ander lande

  8. Leerveld ’n Kategorie wat dien as ’n basis vir verwante vakke. Vak Word deur leeruitkomste gedefinieer. Leeruitkoms ’n Verklaring van ’n beoogde eind- resultaat van leer en onderrig wat die VKWH wat ’n leerder behoort te bekom, omskryf. Assessering-standaarde ’n Kriteria wat gesamentlik bewys lewer wat ’n leerder behoort te weet en in staat is om te kan doen in ’n spesifieke graad. ONTWERPKENMERKE VAN DIE NKV

  9. HNKV NKV Leervelde Leerarea Vak Leeruitkomste Leeruitkomste Assesseringstandaarde Assesseringstandaarde SGA (75%) en eksterne GTA (25%) SGA (25%), Prakties (25%) en eksterne eksamen (50%) VERBAND TUSSEN AOO EN VOO

  10. LEERVELDE • Tale (Fundamenteel) • Kuns en Kultuur • Sake-, Handel-, Bestuur- en Diensstudies • Menslike- en Sosiale Studies, Tale en Lewensoriëntering • Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie • Natuur-, Wiskundige-, Rekenaar-, Lewens- en Landbouwetenskappe

  11. SKAKELING MET AOO Lewensoriëntering Leerarea (Hersiene Nasionale Kurrikulum Verklaring) • LO 1 Bevordering van Gesondheid • LO 2 Sosiale Ontwikkeling • LO 3 Persoonlike Ontwikkeling • LO 4 Liggaamlike Ontwikkeling en Beweging • LO 5 Oriëntering ten opsigte van die Wêreld van Werk

  12. SLEUTELKARAKTER-EIENSKAPPE VAN LO • Definisie • Doel • Omvang • Opvoedkundige en beroepskakeling • Leeruitkomste en Assesseringstandaarde

  13. KENNIS WAT MET TEORIE,VAARDIGHEDE EN WAARDES INTEGREER DIT IS DINAMIES EN REAGEER OP NUWE EN DIVERSE KENNIS UITKOMSTE IS GEDEFINIEER IN BREË TERME EN IS BUIGBAAR EN BIED GELEENTHEID VIR PLAASLIKE INSETTE WAT IS HIERDIE VAK?

  14. DEFINISIE • Die studie van die self in verhouding met ander en die gemeenskap • Holistiese benadering • Dit behels die persoonlike, sosiale, intellektuele, emosionele, spirituele en motoriese groei sowel as die ontwikkeling van leerders

  15. DEFINISIE (VERVOLG) Lewensoriëntering is ‘n interdissiplinêre vak wat inkorporeer/inlyf en integreer: Kennis, waardes, vaardighede en prosesse. Hierdie kennis, waardes, vaardighede en prosesse kom voor in verskeie dissiplines soos: Sosiologie, Sielkunde, Politieke Wetenskappe, Arbiedstudies en Industriële Studies

  16. DOEL • Berei leerders voor om op persoonlike, sielkundige, neurokognitiewe, motoriese, fisiese, spirituele, kulturele, sosio-ekonomiese en konstitusionele vlakke te kommunikeer. Leerders sal in staat wees: • Om ‘n betekenisvolle rol in die samelewing en ekonomie te speel • Om effektief op uitdagings te reageer

  17. OMVANG • Persoonlike Welstand • Burgerskap Opvoeding • Ontspanning en Fisieke aktiwiteite • Beroepe en Beroepskeuses

  18. BEROEPE EN BEROEPSKEUSES • Leerders sal blootgestel word aan: Studievelde en vaardighede wat verband hou met die asseseringsprosesse. • Inligting oor tersiere inrigting en hoër onderwys. • Selfkennis en kennis van arbeidswette, die beroepsmark, werketiek, SAQA, leerderskappe en SETA’s en werkloosheid is noodsaaklik. • Beginsels van gelyke beregtiging en regstelling.

  19. OPVOEDKUNDIGE EN BEROEPSMOONTLIKHEDE • VOO band ontwikkel KSVA’s van die AOO band verder. • Berei leerders voor vir beroepsvelde bv. Onderwys, die diensindustrie, die sorg beroepe, veiligheid en sekuriteit, menslike hulpbronneontwikkeling en bestuur, sport en fiksheidindustrie, media en politiek.

  20. Leeruitkoms 1Persoonlike Welstand • Die leerder is in staat om persoonlike welstand te bereik en te handhaaf

  21. Leeruitkoms 2Burgerskap Opvoeding • Die leerder is in staat om begrip te demonstreer en waardering te toon vir die waardes en regte wat deur die grondwet onderskryf word om verantwoordelike burgerskap te beoefen en sosiale geregtigheid en omgewingsleefwyse te handhaaf

  22. Leeruitkoms 3 Ontspanning en Fisieke Welstand • Die leerder sal in staat wees om op ‘n verantwoordelike wyse ontspanning en fisieke aktiwiteite te verken om welstand te bevorder

  23. Leeruitkoms 4Beroep en beroepskeuses Die leerder moet in staat wees om selfkennis te toon en die vermoë om ingeligte besluite te neem ten opsigte van verdere studies, beroepsvelde en beroepsloopbane

  24. Wat is nuut??? • Die inhoud is saamgestel vanuit verskillende dissiplines • Vaardighede, Kennis, Waardes en Houdings (VKWH) • Uitkomsgebaseerd • Leerdergesentreed • Onderwyser as fasiliteerder (sewe rolle van onderwyser) • Plaas klem op kritiese denke, probleemstelling en probleemoplossing • Assessering belig/rig onderrig en leer • Onderwysers is reflektiewe praktisyns

  25. INHOUD EN KONTEKS • Inhoud behoort leerders te help om te ontwikkel tot die bereiking van die leeruitkomste • Konteks sal inhoud plaas in situasies wat betekenisvol is vir leerders en so onderrig en leer ondersteun of bevorder

  26. BEKWAAMHEIDSBESKRYWINGS/BEVOEGDHEID • Hierdie beskrywings stel onderwysers in staat om leerders te assesseer en in die korrekte klas/graad te plaas • Die beskywing is ‘n opsomming van die leeruitkomste en assesseringstandaarde.

  27. ONDERRIG EN LEERONDERSTEUNINGS-MATERIAAL • Bronne • Sagteware • Handboeke

  28. VOORRADE • OORHOOFSE PROJEKTOR • SKRYFBORD/WITBORD • TOEGANG TOT REKENAARGERIEWE • LEWENSORIËNTERING SAGTEWARE • SPORT/SPELE APPARAAT

  29. DANKIE You can live your life but once, but if you live it right once is enough

More Related