1 / 28

VOO NKV VAK-ORIëNTERING

VOO NKV VAK-ORIëNTERING. Wes-Kaap Onderwysdepartement Provinsiale en OBOS slypskole 2004. GENERIESE OORSIG VAN VAKVERKLARINGS. UITKOMSTES Onderwysers is vertroud met die generiese ontwerpkenmerke van die NKV die aansluiting tussen AOO en VOO

lynn
Download Presentation

VOO NKV VAK-ORIëNTERING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VOO NKV VAK-ORIëNTERING Wes-Kaap Onderwysdepartement Provinsiale en OBOS slypskole 2004

  2. GENERIESE OORSIG VAN VAKVERKLARINGS UITKOMSTES Onderwysers is vertroud met • die generiese ontwerpkenmerke van die NKV • die aansluiting tussen AOO en VOO • die impakwat die beginsels van die NKV op die onderrig, leer en assessering van die nuwe vakke sal hê.

  3. DRIE LEERROETES IN VOO Jong leerders – na AOO-band Volwasse werkers / werklose burgers - betree of vorder in of verander loopbaanroete, of rus hulself toe vir toelating tot Hoëronderwys. • Algemeen • Algemeen beroepsgerig • Handel, Beroeps- en Professioneel

  4. BEGINSELS EN WAARDES ONDERLIGGEND AAN DIE NKV • Sosiale transformasie • Uitkomsgebaseerde onderwys • Diepgaande kennis en vaardighede • Integrasie en toegepaste bevoegdheid • Progressie • Artikulasie & oordraagbaarheid • Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid • Waardering vir inheemse kennissisteme • Geloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid TOERISME??

  5. Kritieke uitkomste Leerveld Vak Leeruitkoms Assessering- standaarde Sleuteluitkomste deur die Grondwet onderskryf. Sluit kernlewensvaardighede vir leerders in. ‘n Kategorie wat as tuiste vir aanverwante vakke dien. Omskryf deur die leeruitkomste en inhoudomvang. ‘n Stelling wat ‘n voorgenome onderrig- en leerresultaat aandui. Kriteria wat gesamentlik bewyse lewer van wat ‘n leerder behoort te weet en kan demonstreer in ‘n spesifieke graad. ONTWERPKENMERKE VAN DIE NKV

  6. HNKV NKV Leerveld Leerarea Vak Leeruitkomste Leeruitkomste Assessering-standaard Assessering- standaard SGA (75%) + AOOS uittree- GTA (25%) SGA (25%) + VOOS uittree- eksterne eksamen (75%) AANSLUITING: AOO & VOO

  7. VAKVERKLARINGS UITKOMSTE Onderwysers is vertroud met • TOERISME as ‘n dissipline • die ontwerpkenmerke van VOO NKV Toerisme • die skakeling tussen AOO-leerareas en VOO NKV Toerisme • die nodigheid om leerbehoeftes in terme van nuwe inhoud, vaardighede en IKT te identifiseer • Die nodigheid om moontlike onderrig- en leer-ondersteuningsmateriaal te identifiseer.

  8. Verdere Onderwys en OpleidingGraad 10-12 (Algemeen)Nasionale Kurrikulumverklaring TOERISME

  9. BELANGRIKE DOKUMENTE * Tans slegs beskikbaar in Engels

  10. LEERVELDE • Kommunikasie- en Taalstudies • Kuns & Kultuur • Sake-, Handel-, Bestuur-studie en Dienste • Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie • Mens- & Sosiale Wetenskappe en Tweede Addisionele Tale • Fisiese-, Wiskundige-, Rekenaars-, Lewens- en Landbouwetenskappe.

  11. Sake-, Handel-, Bestuurstudie en Dienste • Rekeningkunde • Sakestudie • Verbruikerstudie • Ekonomie • Gasvryheidstudie • Toerisme

  12. REëLS VIR KOMBINASIE

  13. ONDERRIGTYD FUNDAMENTEEL: 16 uur • Tale: 9,0 uur / week vir twee tale • Wiskunde / W-Geletterdheid: 5,0 uur / week • Lewensoriëntering: 2,0 uur / week KERN EN ELEKTIEWE: 13,5 uur • Totaal 4,5 uur / week aan elk van die drie vakke: Kern - 9 uur Elektiewe - 4,5 uur

  14. DIE DISSIPLINE Toerisme is die studie van mense weg van hul gewone habitat, van die bedryf wat in hul behoeftes voorsien, en van die impak wat hulle en die bedryf op die gasheer se sosio-kulturele, ekonomiese en fisiese omgewings het. J. Jafari

  15. DIE TOERISME-STELSEL Social Environ- mental Legal Market Travel Makro-omgewing Marketing Makro-omgewing Supply Techno- logical Political Economic H. Keyser

  16. REIS & TOERISME SAKO-veld: Dienste UGO Kritieke Uitkomste Eenheidstandaarde Spesifieke uitkomste Assesseringskriteria Omvangstellings Klem op Reis TOERISME Leerveld: SHBD UGO Kritieke Uitkomste Leeruitkomste Assesseringstandaarde Bevoegdheidsbeskrywing Klem op Toerisme VAN REIS & TOERISME NA TOERISME

  17. REIS & TOERISME EENHEIDSTANDAARDE Kommunikasie in toerisme Eko-toerisme Geografiese toerisme Kultuurtoerisme Toeriste-markte Basiese berekeninge vir kapasiteit, kostebepaling, buitelandse valuta, tydsones Kantoortegnologie in toerisme Beroeps- & werkgeleenthede Streeks- en globale perspektiewe Werkplek-ervaring TOERISME LEERUITKOMSTE Evalueer…toerismebedryf…. Interverwante stelsel. Demonstreer…begrip…belang-rikheid…voordele…verant-woordelike…volhoubare…toerisme…sosiale…ekonomiese groei Bekom, analiseer, evalueer in- ligting krities…fisiese kenmerke…attraksies …reis-tendense…impak geleenthede Pas toe…kommunikasie-vaardighede… professionele optrede…diensvoortreflikheid. VAN REIS & TOERISME NA TOERISME

  18. TALE WISKUNDE NATUURWETENSKAP SOSIALE WETENSKAP KUNS & KULTUUR LEWENSORIëNTERING EKONOMIESE & BESTUURS-WETENSKAPPE TEGNOLOGIE SKAKELING MET AOO TOERISME

  19. Definisie BEHOEFTES VERWAGTINGE TOERISME GEOGRAFIE QUALITY WAARDE VIR ‘N LAND RSA ROL IN GLOBALE BEDRYF SOSIO-EKONO- MIESE GROEI VOLHOUBARE PRAKTYKE RESPEK VIR DIVERSITEIT DUIDELIKE KOMMUNIKASIE SERVICE

  20. Begryp inter-afhanklik-heid van bedryf Doel Verken entrepreneurs-geleenthede Verant-woordelike verbruikers v toerisme produk Identifisering v. behoeftes + probleem-oplossing Regstelling Waardering vir erfenis, kulturele diversiteit Toegang tot verdere studie Doeltreffende kommunikasie Kliëntesorg en diens-lewering Kritiese analise van toerisme info

  21. Omvang 1 Innoverende, interaktiewe, holistisiese benadering tot • Toerisme as interverwante stelsel • Verantwoordelike en volhoubare toerisme • Toerisme geografie, -aantreklikhede en reistendense • Kliëntesorg en kommunikasie.

  22. Omvang 2 KRITIEKE UITKOMSTE LEERUITKOMSTE AS AS AS Bevoegdheidbeskrywing vir graad 6. Uitmuntend 5. Voortreflik 3. Voldoende 4. Bevredigend 2. Gedeeltelik 1. Onvoldoende

  23. Onderwys- en beroepsmoontlikhede • Kennis, vaardighede, gesindhede en waardes soos vervat in die KRITIEKE UITKOMSTE binne die toerisme-konteks. • Hoëronderwysstudie • Entrepreneursgeleenthede • Bedryfsgebaseerde eenheid- standaarde • In-diensopleiding in ‘n sektor van eie keuse Toerismebestuur Toerisme-bemarking Toerisme-beplanning Kommunikasie Geleentheidsbestuur Toerisme- entrepreneurskap Hotelbestuur Toeristegids & Toer- operasionele-bestuur Reisagente Vervoerstudie Projekbestuur Toerisme ekonomie Omgewingstudie

  24. ONDERRIGBENADERING OORGANGS-RIGLYNE 2004 Outcomes-based Onderwyser-fasiliteerder Uitkomsgebaseer ERVARING- GERIG Probleem- oplossing Bekom, prosesseer inligting Ekskursies Kritieke analise

  25. Handboeke Naslaanboeke Edulis bronnelys Dagblaaie Toerisme-verwante tydskrifte TheGSA Promosie-materiaal van reisagente /toerisme-buros (Roete-) kaarte; ‘n aardbol; atlas Leerprogramriglyne Videos – Edumedia & kommersiële Die Internet – uitgesoekte TOERISME-verwante webtuistes http://curriculum. wcape.school.za Menslike hulpbronne in toerisme Sentrum vir Bewaringsopvoeding ONDERRIG- EN LEERMATERIAAL Vak-inligtings- pakket Omsend 0176/2003

  26. TOERUSTING • Werkstasies / lessenaars • Liasseerstelsel vir hulpbronne • Aardbol • OHP • TV monitor • Videomasjien • Internet-toegang • Verwys na Infopak

  27. LEERBEHOEFTES • Nuwe inhoud • Nuwe vaardighede • IKT • Metodologie STEL VAS LYS PLAN

  28. OPLEIDINGSBEHOEFTES FORMEEL • GSO: Toerisme-onderwys(UNISA) • Sertifikate in sub-dissiplines van toerisme by VOO Kolleges / Universiteite van Tegnologie / ander geakkrediteerde diensverskaffers • Diplomas / Grade in toerisme of sub-dissiplines gekombineer met vakdidaktiekspesialisering in Toerisme-onderwys – by Universiteite of Universiteite van Tegnologie INFORMEEL • Deurlopende self-studie: Verwys na OLOM • Behoefte-gedrewe werksessies • Webgebaseerde modules • Vrywillige werkplek-ervaring.

More Related