1 / 11

Die wêreld het so klein geword

Die wêreld het so klein geword. - Alta Marincowitz -. Mej. Mariaan Muller Kingswood College. Tema. Die manier waarop ons kennis opdoen verskil drasties van vorige generasies. Die ontwikkeling van tegnologie: telegram – telefoon – selfoon – slimfoon…

noelle
Download Presentation

Die wêreld het so klein geword

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die wêreld het so kleingeword - Alta Marincowitz - Mej. Mariaan Muller Kingswood College

  2. Tema • Die manier waarop ons kennis opdoen verskil drasties van vorige generasies. • Die ontwikkeling van tegnologie: telegram – telefoon – selfoon – slimfoon… • Generasiegapings i.t.v. hoe ons die wêreld sien en wat ons doen om te ontspan. • Die toeganklikheid van informasie deur middel van die Internet. • Oorsese mense en plekke is meer bereikbaar te danke aan tegnologie. • Ironie: die wêreld is eintlik nou groter omdat ons meer plekke kan verken!

  3. Titel Die wêreld het so kleingeword • Die titel verwys na die gesegde wat insinieer dat die wêreld klein is – It’s a small world. • Mense en informasie word al hoe makliker verkrygbaar. • Die samelewing is meer noulik verbind as wat mens altyd besef.

  4. Ironie van die titel • Die wêreld het eintlik groter geword omdat ons makliker oorsee kan reis en meer van die wêreld en sy mense kan uitvind. • Alhoewel die ouma in strofe 1 die oop vlaktes geniet het, was haar kennis meestal beperk tot dit waarmee sy direk in kontak was. • Selfs al bly die spreker in haar kamer (teenoor die groot oop vlaktes), kan sy meer beleef en groter vlaktes verken (explore).

  5. Strofe 1 • Die ouma se lewe was baiemeereenvoudig. • Ruimte: oumably op “die wyevlakte” • Hullekonhoofsaaklikboekegebruikominligtingteverkry. • Tegnologie was viralledaagsegebruikbeperk tot die “foun” – telefone.

  6. Strofe 2 • Ruimte: die ma bly op ‘n “ruimerf” • Haargenerasievindvermaak op die televisie • “sy sit vasgenaelvoor die kassie” • Die spreker se ma wilook die wêreldverken • “voldromeomeendagoor die wyewêreldteswerf” • Tegnologie in haarleeftyd: televisie en die • eersteselfone!

  7. Strofe 3 Ek klik met ’n muis die wêreld tot in my huis, die web is my werf en Gumtree my boom. Ek is deel van ’n boek waar mense hul gesigte gedeeltelik ontsluier en klankloos klets en kuier. Ek kan kennis onmiddellik op aanvraag verkry en met ’n ieder en elk in verbinding bly. Die moontlikhede is duiselingwek- kend GROOT en die wêreld het so klein geword dit pas in die twaalf vierkante meter van my kamer in.

  8. Strofe 3 • Ruimte: die spreker se kamer staan in kontras met die wye vlakte en die groot erf. Al is die spreker in die huis, kan sy die hele wêreld van daar af verken. • Tegnologie: die internet (web) deur rekenaars a) “deel van ‘n boek waar mense…klets en kuier” verwys na sosiale netwerke teenoor die outydse gesprekke oor die foun (strofe 1). b) “ek kan kennis onmiddelik op aanvraag verkry” Die internet het duiselingwekkende GROOT moontlikhede om vinnig informasie op te soek.

  9. Rymskema& Vorm • Die gedigbestaanuit 3 strofes • Daar is nie ‘n vasterymskemanie: vryevers • Strofe 1 – 4 versreëls • Strofe 2 – 7 versreëls • Strofe 3 – 13 versreëls • Vorm: alhoewel die vorm van die laastestrofe die “kleiner word” van die wêreldondersteun, wys die lengte van die versreëlsdat die spreker se wêreldgroter word.Strofe 3 begin met 11 woorde in die reël (soos ‘n wyevlakte) en word afgeïndig met slegs 1 woord (soos die spreker se kamer).

  10. Bindingstegnieke Gewoonlik dra ‘n gedig se rymskema daartoe by om die gedig te bind, maar in hierdie gedig word gebruik gemaak van: 1. assonansie in strofe 1 bv. boeke in hulle soeke 2. alliterasie in strofe 2 bv. sy sit vasgenael voor die kassie 3. alliterasie in strofe 3 bv. klankloos klets en kuier

  11. 4. Beeldspraak - metafoor in strofe 3 - die web is my werf en Gumtree my boom - die spreker vergelyk haar ma en haar ouma se “speelplekke” met haar eie

More Related