1 / 24

VERHOUDINGS EN VRIENDSKAPPE

VERHOUDINGS EN VRIENDSKAPPE. By die: HUIS; op SKOOL en die GEMEENSKAP. Al hierdie verhoudings kan jou lewe verryk. Jy kan ook alles en almal verryk met wie jy in ʼn verhouding betrokke is. Jy kan sommige verhoudings kies, maar ander nie.

odetta
Download Presentation

VERHOUDINGS EN VRIENDSKAPPE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VERHOUDINGS EN VRIENDSKAPPE By die: HUIS; op SKOOL en die GEMEENSKAP

  2. Al hierdie verhoudings kan jou lewe verryk. Jy kan ook alles en almal verryk met wie jy in ʼn verhouding betrokke is. • Jy kan sommige verhoudings kies, maar ander nie. • Verhoudings wat jy kan kies: Vriendskappe en mense met wie jy romantiese verbintenisse wil hê

  3. Jy kan nie verhoudings met jou gesinslede kies nie.

  4. GoeieVerhoudingEienskappe • Vetroue • Begrip • Wedersydse respek • Empatie • Openlikheid • Gedeelde waardes • Kwesbaarheid

  5. SlegteVerhoudingEienskappe • Geslote • Wantroue • Wanbegrip • Geen gedeelde belange • Geen gedeelde waardes • Gepantser • Veroordelend

  6. Geskiktemaniereom ʼn verhoudingaanteknoop • Waneer jy klein is, neem jy nie besluite oor verhoudings wanneer jy baie jonk is nie. • Jy speel met die kinders in jou speelgroep of bewaarskool of by die huis. Dit verander gewoonlik wanneer jy skool toe gaan.

  7. Julle begin skielik klein groepies maats vorm en sluit ander uit. • Jy probeer egter nog nie opsetlik om ʼn spesifieke maat te hê en nie die ander een nie. Dit gebeur meestal spontaan. • Teen die tyd dat jy ʼn tiener is, kan jy leer hoe om vriende te maak en verhoudings met spesifieke mense aan te knoop.

  8. Geskiktemaniereomverhoudings by die SKOOLaanteknoop • Splinternuweskoolwaarjydalkniemand in die skool ken nie. • Ditkan ʼn baieuitdagende en veeleisendetydweesomdatjyjouvoete in ʼn nuweskoolmoetvind. • Ekstrovert: Uitgaande/Beterkansomvriendetemaak • Introvert: Skaam • Die introvert persoonlikheid met ʼn swakselfbegrip en selfbeeldsalditbaiemoeilikvindomnuwevriendetemaak

  9. Geskiktemaniereomverhoudings by die HUISaanteknoop • Tieners, ouers of versorgers moet dikwels ʼn nuwe kommunikasiemetode ontwikkel omdat jy nie meer ʼn kind is nie. • Die beste manier om mekaar te verstaan, is om te praat oor jou gevoelens oor dinge en wat in jou lewe gebeur.

  10. Jy en jou ouers of versorgers moet nuwe maniere vind om met mekaar oor die weg te kom en geskikte perke en reëls stel terwyl jy al meer volwasse word en in staat raak om na jouself om te sien en jou eie besluite oor belangrike dinge te neem. • Een van die beste maniere om dit te doen, is om aan jou ouers of versorgers te bewys dat jy verantwoordelikheid kan aanvaar. Nog ʼn manier is om jou huiswerk te doen.

  11. Toepaslikemaniereomverhoudings in jouGEMEENSKAPaanteknoop • Wanneer jy in ʼn volwassene ontwikkel, sal jy dit geniet om ʼn aktiewe lid van jou gemeenskap te wees. • Jy moet betrokke raak by die dinge wat vir jou gemeenskap belangrik is. • Vrywillige werk

  12. Dit sal jou help om verhoudings met verskillende gemeenskapslede te bou en jy sal bydra tot jou eie welstand en die van die gemeenskap. • Moontlike vrywillige werk in die gemeenskap • Kinderhuis • Maak die omgewing groen en skoon • Help diere

  13. Aktiwiteit 1 • Maak ʼn lys van vyf van die belangrikste mense in jou lewe. Skryf langs elkeen se naam die twee belangrikste eienskappe van jou verhoudings met elkeen.

  14. Aktiwiteit 2 1. Werk op joueie en dink aanjoubestemaat toe jy: • 4 jaaroud was • 6 jaar • 8 jaar • 10 jaar • 12 jaar. 2. Het enige van die maatsdieselfdegebly? Hoekom dink jy is dit so?

  15. Toepaslikemaniereom ʼn verhoudingtehandhaaf

  16. Probleemoplossingsvaardighede:toepaslikegedrag in ʼn verhouding Enige verhouding ondervind moeilike tye. HUIS ʼn Verhouding met jou gesin sal heelwat baatvind deur pret en huishoudelike take te deel. Gesels eerder oor wat die dag met jou gebeur het en wat die ander mense gedoen het.

  17. SKOOL Respek is die grondslagvirgoeieverhoudings met joumaats, portuurgroep en onderwysers. GEMEENSKAP • Dit is belangrikomregaante trek volgens die plekwaarheenjygaan. • Persoonlikehigiëne. • Moenie op openbareplekkeraas of kliphardpraatwaarditnietoepaslik is nie.

  18. Kommunikasievaardighede: hoe omopbouendemaniereteverskil en geskiktemaniereom ʼn verhoudingtebeëindig • Daar is tye in ʼn verhouding wanneer die partye daarin nie oor dinge saamstem nie. • Hulle sal oor iets baklei en redekawel en selfsugtig probeer om hulle sin te kry in plaas van om die saak op te los.

  19. Maak seker wanneer iets nie belangrik genoeg is om oor te baklei en die verhouding in gevaar te stel nie. • Daarvoor is Volwassenheid en wedersydse respek nodig.

  20. Verhoudingtebeëindig

  21. Verhoudingtebeëindig • Dit is nooit maklik om ʼn verhouding van enige aard te beëindig nie. • Die beste manier is om dankbaar te wees vir die spesiale tye wat julle gehad het. • Jy sal egter eerbied aan jou maat betoon as jy die verhouding persoonlik beëindig

  22. Moenie die verbreking van die verhouding uitrek of uitstel nie, al is dit moeilik. • Julle moet aanbeweeg.

More Related