290 likes | 573 Views
BESLOTE KORPORASIES. ONR314. Agtergrond. Wet op Beslote Korporasies 69 van 1984 BK op 1 Jan 1985 deur Wet op BKs in die lewe geroep Bekend as “ kleinsakekorporasie ” BK’s voldoen aan die redelike behoeftes van die tipiese kleinsakeman. Oogmerke v BK.
E N D
BESLOTE KORPORASIES ONR314
Agtergrond • Wet op BesloteKorporasies 69 van 1984 • BK op 1 Jan 1985 deur Wet op BKs in die lewegeroep • Bekend as “kleinsakekorporasie” • BK’s voldoenaan die redelikebehoeftes van die tipiesekleinsakeman
Oogmerke v BK • Eenvoudiger, goedkoper en buigsameondernemingsvorm • Afsonderlikeregspersoonlikheid • Een van die bekendsteondernemingsvorms • Grootaantal BK’s geregistreer
Redesvir‘nuwe’ Regsvorm • Mpye-reg word al hoe meeringewikkeld • Mpy-wet word ontoepaslikvirbehoeftes van bona fide kleinonderneming • Soekregsvorm met regspersoonlikheidsonderomteonderwerpaanvereistes v Mpye-reg • Eenvoudiger, goedkoperregsvorm • Addisioneleregsvorm
Onderskeidendekenmerke • Lede MOET natuurlikepersonewees! • Regsvereistes en omgewingeenvoudiger as Mpy-wet • Bv BK-Wet = 83 artikels v Mpy-wet =225 artikels en 5 Bylaes • BK= regspersoongeskeie van lede, ewigdurendevoortbestaan • Ledebeskikoorbeperkteaanspreeklikheidtov BK skulde
… Onderskeidendekenmerke • Beskikoorbevoegdhede van natuurlikepersoonvirsoverdeurregspersoonuitgeoefkan word • Minimum Formaliteite • Enkelpersoonkan BK vormen hoefnienoodwendigwinsbejagtewees • Geenaandele/ aandelekapitaalnie
… Onderskeidendekenmerke • Geenstrengkapitaalhandhawingsreëlsnie= moet net solvent + likiedbly – kanbystandviraankoop van ledebelangverleen • Vryheid om interne verhoudinge + bestuur v BK tereël • Lede het gelykeseggenskap in bestuur, geendirekteure
… Onderskeidendekenmerke • Wet gedekriminaliseer = lede word persoonlikaanspreeklikgehou as Wet oortree of belange van skuldeisers in gevaarstel • Kodifikasievan gemeenregtelikevertrouens- en sorgsaamheidsverpligtinge • Minder omvangrykerekeningkundige en openbaarmakingsverpligtinge
BK v Venootskap • BK • 1 -10 lede • Slegsnatuurlikepersone= lede • Regspersoon • Ewigdurendevoortbestaan • Ledevertrouensverhoudingteenoor BK • Word as entiteitbelas • Vennootskap • 2- 20 lede • Regspersonemagledewees • Nieregspersoonnie= vennoteaansprklk • Verandering in lede=vennootskapontbind • Vennotevertrouensverhoudingteenooroormekaar • Elkevennoot word afsonderlikbelas
BK v Bedryfstrust • SELFSTUDIE
Voordele van ‘n BK • Eenvoud van Bestuur = geendireksieslegslede • Eenvoudige (informele) besluitnemingstruktuur • BK kan met min formaliteiteledebelangbekom en selfs fin bystandverleenaan lid • Hoefniegereeldopgawes in tediennie • BK magaandele in ‘n Mpyhê, maarnieandersomnie
Nadele van ‘n BK • Elke lid is verteenwoordiger van die BK en kannamensBK verpligtingeaangaan, SONDER medewete van anderlede • Gebrekaanformaliteitevergemaklikbedrog • Ledetal tot 10 beperk– fin vermoë en omvangvan die korporasie word verontagsaam
BK’s en die Maatskappywet 2008 • Geennuwe BK’s nainwerkingtreding van die Wet • Bestaande BK’s kanterenigetydomgeskakel word in ‘n mpyonder die nuwe Wet • Die wet maaksekerewysigings tot die BK-wet bv: ondernemingsredding, jaarliksefinansiele state en oudit.
Oprigting en Omskepping • BK verkryregspersoonlikheid en korporatiewe status • As ‘n BK tot stand gebring word blyditvoortbestaantotdatgederegistreer/ ontbind word • Oprigting – regulasiestov die indiening van sekeredokumente is gepubliseer
VereistesvirRegistrasie • Nie van toepassing
BK SamestellendeDok’e • Samestellendedokumentebestaanuit die volgende: • Stigtingsverklaring en • Samewerkingsooreenkoms (opsioneel)
Stigtingsverklaring • Verstrek info oor die BK • Indienenigeverandering of toevoegingdaartoegemaak word moet ‘n gewysigdestigtingsverklaring (CK2) by die Registrateuringedien word
Samewerkingsooreenkoms • reël interne aangeleenthede (niestrydig met Wet) • Soosaandeelhouersooreenkoms v Mpy • SWO moetdeur of namenselke lid onderteken word(hou by geregistreerdekantoor) • Insae= slegslede
CK 1 of Stigtingsverklaring • Brondokument • Sit korporatiewestruktuuruiteen • Moet deur al die lede of gevolmagtigdesonderteken word wat by registrasieledegaanwees • Moet afskrif van sv en bewys van registrasiehou by geregistreerdekantoor • Insae= enigepersoon
Inhoud van CK1 • Vollenaam v BK • Hoofbesigheidwat BK gaanbedryf • Datum van einde van boekjaar • Posadres • Naam en Posadres van BK se Rek. Beampte + skrifteliketoestemming • Vollename,IDnommers en woon- en posadres v elke lid vd BK • Grootte in % van elke lid se belang • Bydrae v elke lid aan BK
Naam van BK • Naam:beginpunt v registrasie is kiesnaamwatwenslik is virRegistrateur. Magnieooreenstem met name van anderbesighedenie en moet “aanvaarbaar” wees • Naamsverandering:Selfstudie! Hoe omtewerktegaanomnaamteverander? Wat is gevolge? Paragraaf 26.14-17
VoorskrifteoorNaam • Die afkorting BK moet by die naamgevoeg word(of ekwivalent in amptliketaalbv CC) • Vollegeregistreerdenaam + registrasienommer (leesbaar) moet: • Aanbuitekant v geregistreerdekantoor en elkeanderkantoorvertoon word • In allekennisgewings en publikasiesvd BK weesinsluitendtjeks, briewe, fakture en kwitansies
Die uitreiking van kennisgewing of publikasiesonder die melding van die BK naam of registrasienommerstel die lid of enigeanderpersoon: • Skuldigaanmisdryf • Aanspreeklikteenoor die houervdtjekens.
Wysiging van CK1 • Art 15 van die Wet bepaaldatenigeverandering in stigtingsverklaringbwvindiening by die Registrateur van gewysigdestigtingsverklaring (CK2) • Lees
Omskeppings • Aangesiennuwe wet ‘n einde bring aan die BK behandelonsnieomskepping van ‘n Mpyna ‘n BK nie • MAAR Die omskepping van BK naMpy en die uitwerkingdaarvan
BK naMpy • Los par.26.25 • Kennisgewing van omskeppingmoetingedien word • Bevat die volgende: • Skriftelikeverklaring van goedkeuring (75% van houers van ledebelange) • ‘n AVO soos die Maatskappywet van 2008 vereis • Voorgeskreweindieningsgeld
BK naMpy (vervolg) • Elke lid = aandeelhouer • Aandelegehouhoefnie in verhoudingtewees met ledebelangnie • Regspersoonvooromskeppingblyvoortbestaanmaar in vorm van ‘n mpy • Alle bates, laste, regte en verpligtingegaanooraanmpy • Regsaksies word voortgesitdeur/ teen nuwempy • Aanspreeklikheid van ‘n skuldblyvoort- bestaan