1 / 16

Gebedsgeleentheid 20 Augustus 2014

Gebedsgeleentheid 20 Augustus 2014. Lectio. In die wêreld van vandag word dit al moeiliker vir g elowiges in die Here Jesus om hulle geloof uit te leef en boonop vas te hou aan die belofte dat die swaarkry verby sal gaan .

rae
Download Presentation

Gebedsgeleentheid 20 Augustus 2014

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Gebedsgeleentheid 20 Augustus 2014

  2. Lectio In die wêreld van vandag word dit al moeilikervirgelowiges in die Here Jesus om hullegeloofuitteleefenboonop vas tehouaan die beloftedat die swaarkryverbysalgaan. Tog het ons `n GeloofwaardigeGetuiewatalles in God se Woord is, vironsbevestig. SyNaam is Jesus en in die BoekOpenbaring gee Hyvirons `n kykie in watbinnekortmoetgebeur. Lees ditvandagsaam met onsen as jymeerwilhoor, dit is ook die teksvireerskomendeSondag se Oggenddiens.

  3. Openbaring 1:1 Wat hier volg, is deur Jesus Christus geopenbaar. God het die openbaring oor wat binnekort moet gebeur, vir Hom gegee om aan sy dienaars bekend te maak. Jesus het toe sy engel gestuur om sy dienaar Johannes dit alles te laat sien. Openbaring 1:2 Johannes is die getuie van wat God gesê en wat Jesus Christus bevestig het; hy getuig van alles wat hy gesien het. Openbaring 1:3 Geseënd is die een wat die woorde van hierdie profesie lees, en die mense wat dit hoor en wat ter harte neem wat daarin geskrywe staan, want die eindtyd is naby.

  4. Openbaring 1:4 Van Johannes. Aan die sewe gemeentes in die provinsie Asië. Genade en vrede vir julle van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste voor sy troon, Openbaring 1:5 en van Jesus Christus, die geloofwaardige getuie, die eerste wat uit die dood opgestaan het, die heerser oor die konings van die aarde. Uit liefde vir ons het Hy ons deur sy bloed van ons sondes verlos Openbaring 1:6 en ons sy koninkryk gemaak, priesters vir God sy Vader. Aan Hom behoort die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.

  5. Openbaring 1:7 Kyk, Hy kom met die wolke, en al die mense sal Hom sien, ook hulle wat Hom deurboor het; en al die volke van die aarde sal oor Hom in selfverwyt weeklaag. Ja, dit is seker! Openbaring 1:8 “Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige. Openbaring 1:9 Ek, Johannes, is julle medegelowige, en deur ons verbondenheid met Jesus het ek saam met julle deel aan die verdrukking en aan die koninkryk en aan die volharding. Ek was op die eiland Patmos, waarheen ek verban was omdat ek die woord van God en die getuienis van Jesus verkondig het.

  6. Meditatio Dink naoorwat in jouwêreldverkeerd is. Dink aan die opkoms van die Islam geloofwat `n al groterbedreigingvir die Christendom word. Dink aan al die geweld, moord, verkragting, bedrogendiefstalwatrondomonsgebeur. Wat, sê die Here, gaanvolgendegebeur? Wiesal as Wennersuit die stryd tree?

  7. Dank die Here vir ...Almal wat die afgelope tyd mooi herstel her van siekte.Onthou om dankietesêvirditwatjy in joulewe het – man, vrou, kinders, werk, gesondheid … Intersessie

  8. Bid vir die mensewat van Donderdag tot Saterdagaan die Melodrama gaandeelneem.Bid ookvir die volgendesiekes en noodlydendeswatonderonsaandaggekomhet.Indienmoontlik, maakkontak met hulle en maakhullebewus van jouintersessievirhulle. Gebedsversoeke

  9. Algemeen Attie de Jongh (082 568 1710) Rosa Maritz (072 662 6086) Séra de Oliveira (082 575 1301)SkalkLouw (083 455 7159) Cecile Botha (082 895 3782) Odette Brandow (083 229 2341) Chris Horn (082 822 1073) Corrie & Johannes (083 319 1166) DeleneVermaak (082 744 8251) EsmeKock (082 804 7471) Gwen Venter (078 082 4848) Jan Venter (078 618 1824) JanesBeukes (ma Lizette) (082 953 2678) Judith van Straten (082 546 2142) Lien Brittz (014 592 5616) Lettie Venter (078 618 1824) MiemieStrydom (072 592 4006) RinaOberholzer se skoonseun, Johan Crause (082 875 1093) TannieJudith Nienaber (072 428 6488)

  10. Hospitaal Medicare Mari Fensham (082 815 1362) Nelspruit Chris Putter (076 766 3195) Peglerae Oom Jan Vermaak TannieMartie Kruger

  11. Ons gryp as groet na die laaste hoofstuk van Openbaring. Wat in die Boek geskrywe is, is waar! Doxa

  12. Openbaring 22:1 Toe het die engel my die rivier met die water van die lewe gewys. Dit is helder soos kristal en dit stroom uit die troon van God en van die Lam uit. Openbaring 22:2 Tussen die hoofstraat van die stad aan die een kant en die rivier aan die ander kant staan die boom van die lewe. Hy dra twaalf keer per jaar vrugte: elke maand lewer hy sy vrugte. Die blare van die boom bring genesing vir die nasies. Openbaring 22:3 Daar sal niks meer wees wat deur God vervloek is nie. Die troon van God en van die Lam sal in die stad wees, en sy dienaars sal Hom dien. Openbaring 22:4 Hulle sal Hom sien, en sy Naam sal op hulle voorkoppe wees. Openbaring 22:5 Daar sal nie meer nag wees nie. Die mense het nie die lig van 'n lamp en die lig van die son nodig nie, omdat die Here God hulle sal verlig, en hulle sal tot in alle ewigheid regeer.

  13. Openbaring 22:6 Toe sê die engel vir my: “Hierdie woorde is betroubaar en waar. Die Here God, wat sy Gees aan die profete gee, het sy engel gestuur om vir sy dienaars te wys wat binnekort moet gebeur.” Openbaring 22:7 Jesus sê toe: “Kyk, Ek kom gou! Geseënd is elkeen wat die woorde van hierdie profetiese boek ter harte neem.” Openbaring 22:8 Dit is ek, Johannes, wat dit alles gehoor en gesien het. Toe ek dit gehoor en gesien het, het ek voor die voete van die engel wat dit alles vir my gewys het, op my knieë neergeval om hom te aanbid. Openbaring 22:9 “Pas op, moenie!” sê hy toe vir my. “Ek is 'n mededienaar van jou en van jou medegelowiges, die profete en dié wat die woorde van hierdie boek ter harte neem. Aanbid God!” Openbaring 22:10 Verder sê hy vir my: “Moenie die woorde van hierdie profetiese boek geheim hou nie, want die eindtyd is naby.

  14. Openbaring 22:11 Wie kwaad doen, moet voortgaan om kwaad te doen, en wie vuil is, moet vuil bly; maar wie doen wat reg is, moet voortgaan om reg te doen, en wie heilig is, moet heilig bly.” Openbaring 22:12 Jesus sê toe weer: “Kyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het. Openbaring 22:13 Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde. Openbaring 22:14 Geseënd is dié wat hulle klere was, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en deur die poorte in die stad kan ingaan. Openbaring 22:15 Buitekant is die dwaalleraars, die bedrieërs en die onsedelikes, die moordenaars en die afgodsdienaars en almal wat valsheid liefhet en doen. Openbaring 22:16 Ek, Jesus, het my engel gestuur om dit alles aan julle in die gemeentes te betuig. Ek is die Wortel, dit is, die Nakomeling van Dawid. Ek is die helder Môrester.”

  15. Openbaring 22:17 Die Gees en die bruid sê: “Kom!” En elkeen wat dit hoor, moet sê: “Kom!” En elkeen wat dors het, moet kom; elkeen wat die water van die lewe wil hê, moet dit kom kry, verniet! Openbaring 22:18 Ek betuig aan almal wat die woorde van hierdie profetiese boek hoor: As iemand iets hieraan byvoeg, sal God vir hom die plae byvoeg waarvan in hierdie boek geskrywe is; Openbaring 22:19 en as iemand een van die woorde van hierdie profetiese boek wegneem, sal God sy deel aan die boom van die lewe en aan die heilige stad wegneem waarvan in hierdie boek geskrywe is. Openbaring22:20 Hywatditallesgetuig, sê: “Ja, Ekkomgou!” Amen! Kom, Here Jesus! Openbaring 22:21 Die genade van die Here Jesus sal by almal wees.

  16. Amen

More Related