140 likes | 508 Views
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER. AS ONDERRIGSTRATEGIE. GROEPWERK. (SAMEWERKING) Kleingroepwerk Grootklasgroepwerk Kritieke uitkoms (beginsels van UGO) FOKUS OP DIE UITKOMS. WANNEER EN HOE GEBRUIK EK GROEPWERK (169). Gewensde uitkoms te bereik (akademiese & sosiaal)
E N D
GROEP WERK &KO OPERATIEWE LEER AS ONDERRIGSTRATEGIE
GROEPWERK (SAMEWERKING) • Kleingroepwerk • Grootklasgroepwerk • Kritieke uitkoms (beginsels van UGO) FOKUS OP DIE UITKOMS
WANNEER EN HOE GEBRUIK EK GROEPWERK (169) • Gewensde uitkoms te bereik (akademiese & sosiaal) • Fokus verkuif na aktiewe ontvangers van inligting • Rekonstrueer /sin maak • Werk aan ‘n realistiese opdrag • Leerders effektief om aan mekaar te verduidelik • Fokus op kommunikasie • Verbeter probleemoplossing vaardighede DEFINIEER DIE UITKOMS
BEPERKINGS (171) • Leer hoe om te leer in die omgewing “vaardigheid” • Almal nie bereid om hulle deel te doen nie • Almal nie aanvaar in die groep nie • Kan nie ‘n bydrae lewer en voel nie bevoeg nie • Onderwysers wil nie beheer “verskuif na die groep” • As die aktiwiteit nie gemonitor word nie, kan daar tyd gemors word • Rangskikking in die klas
BEPLANNING EN IMPLEMENTERING (172) • BEPLANNING • Beplanvooraf • Bereileerdersvoor • Besluit op watter basis sal u die groepindeel • Bereimateriaalvoor • Ontwikkelriglyne • Stel die probleem • Rangskik die leerders en werk die reëlsuit.
2. IMPLEMENTERING (173) ONTHOU AS DIE LEERDERS NIE VERTROUD IS NIE LAAT HULLE TWEE- TWEE BEGIN SAAMWERK Stap 1: uitkoms Stap 2:gee die nodigeinligtingdeur Stap 3: vormgroepeonderleiding en selekteerrolspelers Stap 4:fasiliteer/moniteer Stap 5:aktiwiteite om die gevolgtrekkingtemaak Stap 6: beplanassessering
KO-OPERATIEWE GROEPWERK Rol van die onderwyser Wat is ko-operatiewegroepwerk? Rol van die leerders Voordele Om saam te werk om ‘n spesifieke doel te bereik
GROEPE • Spesialisgroep • Tema • 1 • die beplanning van die metode noukeurig neer te skryf • 2 • die waarde van die metode krities te evalueer • 3 • die nadele van die metode krities te evalueer. • 4 • die metode te meet aan die kritieke uitkomste wat leerders moet kan demonstreer • 5 • ‘n rubriek ontwikkel wat u (as onderwyser ) kan gebruik om die leerders te assesseer
ROL VAN DIE LEERDER • Positiewe interafhanklikheid tussen leerders • Leerder wil mekaar bystaan en ondersteun • Individuele verantwoordelikheid • Geskikte interpersoonlike vaardighede word aangeleer • Elke lid moet reflekteer oor wat gesê word.
ROL VAN DIE ONDERWYSER • Indeling van groepe (bord;rolverdeling) • Opdragte vir elke groep • Bepaal metode van terugvoering • Vat saam • Bepaal wyse van assessering • Fasiliteer (bly gefokus) • Motiveer • Kontrole uitoefen oor vordering
NADELE • Leerders hou nie van groepwerk,verkies om alleen te werk • Moet van mekaar leer –slegs as dit effektief is • Wil nie as groep geassesseer word nie • Sukses word verseker as lede die interafhanklikheid besef • Kan faal as elke lid nie sy bydra as belangrik beskou nie
VOORDELE • Bevorder en moedigsamewerkingtussengroepeaan • Verbeterkommunikasievaardighede • Individuele en groepspoging is suksesvol • Uitruil en verbaliseering van idees • Leerders word aangemoedigomoorhullewyse van leer te dink • Is selfverantwoordelikvir leer en besefverantwoordelikheid • Baiewerkkan in korttydjieafgehandel word