370 likes | 662 Views
Jesaja 49:1-7. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Die Astro’s in die pyp. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Vertel mekaar van ’n geleentheid toe iemand (dalk iemand belangriks) jou naam onthou het, toe jy dit nie verwag het nie. Vertel hoe dit jou laat voel het.
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Of all sad words of tongue or pen, The saddest are these: It might have been.
Of all sad words that are on the loose: The saddest are these: What’s the use?
“…ek glo nog in God, maar ek dink nie meer God glo in my nie!”
1. Jesaja het geglo dat hy ’n plek van betekenis en waarde in die samelewing het
Wat God van my dink, bepaal my waarde … en Hy het my op my naam geroep
“Remember that a person’s name is to that person the sweetest and most important sound in any language.” Dale Carnegie
As jy Jesaja 49:1 ken en verstaan, dan vra jy nooit weer “what’s the use?” en sê jy nooit weer “whatever!” nie
2. Jesaja het geglo dat hy ’ninstrument in die hande van God was
“We become related to Christ singly, but we cannot live in Christ solitarily.” John A. Mackay
“Ek is omdat ons is” Die beginsel van Ubuntu
“Wat nie hulp of diens is nie, is steel” Martin Luther
“Here, maak my ’n instrument van u vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai. Waar daar veronregting is, vergifnis. Waar daar is twyfel is, geloof. Waar daar wanhoop is, hoop. Waar daar donkerte is, lig. Waar daar hartseer is, blydskap. Amen.” Franciscus van Assisi
3. Jesaja het geglo dat Hy vir God kon vertrou om al die môres van sy lewe te hanteer
Om loshande aan God vas te hou
“Can a mother forget she’s got a baby smackbang in the middle of breastfeeding? Can she not care for the child she pushed out? Maybe! But I won’t forget you. Your name is tattooed on my palms. The “reconstructed you” is always in My eyeline.” The Word on the Street
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het