210 likes | 477 Views
Musiekinstrumente -Music Instruments. Kristin Beck en Dominique Greeff. Instruksies:. Kyk na die Afrikaanse woord vir die musiekinstrumente . Luister na die uitspraak van die woord. Herhaal nou die woord. Probeer die woord onthou. Klavier-piano. Viool-violin. Dromme-drums.
E N D
Musiekinstrumente-Music Instruments Kristin Beck en Dominique Greeff
Instruksies: • Kyk na die Afrikaanse woord vir die musiekinstrumente. • Luister na die uitspraak van die woord. • Herhaal nou die woord. • Probeer die woord onthou.
Instruksies: • Kom ons kyk wat jy onthou. • Wanneer jy die prentjie sien, sê die woord in Afrikaans. • Wag vir die woord om te verskyn en luister na die uitspraak om te kyk of jy reg is.