460 likes | 1.71k Views
Voortplanting. Dr Willem Stolk. Die manlike geslagstelsel (Bou en funksies). Animasie. Semenbuisies. So lyk ‘n deursnit deur ‘n semenbuis Uitgevoer met kiemepi- teelselle. Ken deursnit volledig met alle byskrifte en funksies. Kiemepiteel : Produseer spermatosoë d.m.v
E N D
Dr Willem Stolk Die manlike geslagstelsel (Bou en funksies) Animasie
Semenbuisies • So lyk ‘n deursnit deur • ‘n semenbuis • Uitgevoer met kiemepi- • teelselle Ken deursnit volledig met alle byskrifte en funksies
Kiemepiteel: • Produseer spermatosoë d.m.v • spermatogenese
Sertoli - selle: • Ryk aan glikogeen • Dien as voedsel vir die ontwik- • kelende spermatosoë
Tydens beweging meng spermatosoë met sekresies van seminale vesikel • Fruktose - Verskaf energie vir spermatosoë • Mukus - Vir smering • Proteïen - Verdik die semesamestelling
Dr Willem Stolk Die vroulike geslagstelsel (Bou en funksies) Animasie
Die vroulike geslagstelsel bestaan uit: ‘n Paar ovariums ‘n Fallopiusbuis of oviduk vanaf elke ovarium ‘n Uterus of baarmoeder ‘n Serviks ‘n Vagina of geboortekanaal ‘n Vulva of uitwendige opening Jy moet hierdie strukture se ligging, bou en funksies goed ken
Ovariums Ontwikkeling van eierselle vind meioties oor verskillen- de stadiums binne in hierdie die follikels plaas.
Ovariums Soos wat die eiersel ontwikkel, so ontwikkel ook die follikel in grootte en massa en staan dit uiteindelik as die Graafse-follikel bekend.
Dr Willem Stolk Dit is regtig baie belangrik dat jy die stadiums van ontwikkeling van die eiersel binne die follikel baie goed sal begryp !! !! Kyk mooi !!
Primêre follikel met primêre oösiet (2n)
Binnevoering van uterus • Ryk aan bloedvate • Ryklik van voedingstow- • we en suurstof voorsien Endometrium
Dr Willem Stolk Gametogenese Die produksie van gamete
Dr Willem Stolk • Gametogenese is die algemene term vir: • Spermatogenese – vervaardiging van • spermatosoë • Oögenese – vervaardiging van • eierselle
Spermatogenese (twee fases) • Fase 2 • Spermatiede ondergaan ‘n rypwordingsproses in • die semenbuisies en vorm spermatosoë. • Hierdie spermatosoë bevat nou: • * ‘n kop met ‘n akrosoom. Dit bevat ensieme om die • beskermende lae rondom eierselle af te breek. • * ‘n middelste deel met baie mitochondria om • energie vir die sweepagtige flagellum te gee. • * ‘n flagellum, vir voortbeweging.
Dr Willem Stolk Die volgende diagram sal maak dat jy spermatogenese makliker sal verstaan !! Kyk mooi !!
Dr Willem Stolk Maak seker jy kan ‘n diagramatiese uitleg van spermatogenese volledig kan doen !! Kyk mooi !!
2n Kiemepiteelsel Mitose Spermatogonium 2n Mitose Primêre spermatosiete 2n 2n Meiose I Sekondêre spermatosiete n n Meiose II Spermatiede n n n n Rypwording Spermatosoë
Dr Willem Stolk So lyk ‘n diagramatiese voorstelling van ‘n spermatosoön !! Kyk mooi !!
Daar is drie kenmerkende dele Kop Middelstuk Ontleed elke deel in meer detail Stert
Dr Willem Stolk Maak seker jy kan ‘n diagramatiese uitleg van oögenese volledig kan doen !! Kyk mooi !!
2n Kiemepiteelsel Mitose 2n Een oögonium Mitose Primêre oösiet 2n Meiose I Sekondêre oösiet n Polêre liggaam n Meiose II Polêre liggaam n Ovum n n n
Dr Willem Stolk Die menstruele periode Animasies [Kliek][Kliek]
Die menstruele fase Dag 1 tot 5 • Indien die eiersel nie bevrug word nie, dan dis- • integreer dit. • Lae vlakke van progesteroon en estrogeen laat • die bloedvate in die endometrium bars. • Die endometrium word daarna deur die liggaam • uitgeskei in die vorm van bloed. • Hierdie proses word menstruasie of maandston- • de genoem
Dr Willem Stolk Bevrugting en implantering
Dr Willem Stolk Hier is ‘n diagrammatiese voorstelling van die stadiums van bevrugting en implantasie !! Kyk mooi !!
Ovulasie: Die sekondêre • oösiet word vanuit ‘n ryp Graafse follikel vrygestel. Dit word in die Fallopiusbuis ingetrek.
Dr Willem Stolk GESTASIE (Embrioniese ontwikkeling en swangerskap)
Dr Willem Stolk Verwys na die ontwikkelings-periode van die embrio vanaf implantering in die edometrium van die uterus
So groei die fetus: 4 8 12 16 20 24 28 32 36 40 • Week 4: • Die groei van die naelstring stel die • embrio in staat om suurstof en voe- • dingstowwe te absorbeer en ook van • afvalstowwe ontslae te raak
Die uterus is uitstekend met embrioniese membrane vir sy versorgingstaak toegerus. !! Kyk mooi !!
Die amniotiese vloestof het die volgende belangrike funksies: • Skokabsorbeerder vir beskerming • Verhoed uitdroging van fetus • Bekerm fetus teen temperatuur- • skommelinge • Verskaf die medium vir beweging, • groei en ontwikkeling
Dr Willem Stolk GEBOORTE (Week 40)
Hou die volgende in gedagte !!!! • Tydens die gestasieperiode is die pro- • gestoroonvlakke in die liggaam hoog. • Dit keer dat daar sametrekkings van die • uterus plaasvind. • Vanaf week 38 daal die progestoroon • vlakke egter dramaties. • Die hipofise begin terselfdertyd die • hormoon oksitosien af te skei. • Hierdie hormoon veroorsaak dat die • uterus teen week 40 begin saamtrek.
Stadium II Deurstoot van die baba • Neem gewoonlik een en ‘n half uur met die eerste baba.
Waarom sal ‘n keisersnee nodig wees ? • Sal gedoen word as natuurlike geboorte die moeder of die • baba in gevaar kan stel. • Gebeur gewoonlik as die posisie van die baba nie na wen- • se is nie, bv. voete naaste aan die serviks i.p.v. sy kop. • Hoë of lae bloeddruk by die moeder speel gewoonlik ook ‘n • rol in die dokter se besluit tot ‘n keisersnee.
Dr Willem Stolk VOORGEBOOR- TELIKE VERSORGING
2. Vermy rook, alkohol en dwelms • Simptome: • Abnormaliteite van die skedel en gesig, klein • boonsta lip en neus, skuins ken en onderkaak. • Stadige lengtegroei. • Abnormale orgaanwerking van veral die hart. • Abnormaliteite van die senuweestelsel wat • veral tot verstandelike vertraagdheid lei. • Enigiets wat die moeder eet of drink kan deur middel • van die plasenta na die baba oorgedra word. • Te veel alkohol tydens swangerskap lei dikwels tot ‘n • toestand bekend as Fetale Alkahol Sindroom.