180 likes | 580 Views
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking ” Jak 5:16. ‘n Lig wat die glans van God se liefde versprei. Gebed , die kragbron van ons lewe … vir mense wat ‘n lig wil wees (Die Onse Vader- gebed ) . Toetrede – sit asb. Lied 169:1-3 . Votum en Seëngroet.
E N D
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtigeuitwerking”Jak 5:16
‘n Ligwat die glans van God se liefdeversprei • Gebed, die kragbron van onslewe… virmensewat ‘n ligwilwees(Die Onse Vader-gebed)
Toetrede – sit asb • Lied 169:1-3
Votum en Seëngroet • “Die Here is my lig en my redder, virwiesouek bang wees”–Ps 27:1
Lofprysing – staanasb • Lied 456:1-3
Aanbidding – sit asb • Lied 280:1-3 • Lied 276:1,2
Geloofsbelydenis van Nicea • Onsglo in God, die almagtige Vader, • En in een Here, Jesus Christus, die eniggeboreSeun van God, LiguitLig, waaragtige God uitwaaragtige God. • Onsglo in die Heilige Gees, die Heer en Lewendmaker.
Toewyding – sit asb • Lied 257:1-3
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtigeuitwerking”Jak 5:16
Gebed is virDissipels • Gebed rig ons op God se werke • Gebed is virmensewatswaarkry, siek is, sondig, afdwaal • Gelowigegebed??
Gebed is virDissipels • Weet hoe Jesus mense se lewensverander – vissers van mense • Sienwanneermense God nodig het • Is jy ‘n dissipel?
Die Onse Vader – inhoud • Bely God as Vader • Bely God as Koning • Bely God as Versorger
God as Vader • Job verlooralles • Job 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoorwatmense van U sê, maarnou het ek U self gesien” • Ken jy God as Vader?
God as Koning • Dawid en Goliat • 1 Sam 17:31-47 • Wat is die verskiltussen Saul en Dawid? • V46 “Israel het ‘n God” • Is God jouKoning?
God as Versorger • Lukas 15 – Die verloreseun • “Eksalopstaan…” Ek het my Vader nodig • Kos, vergewe my, verlos my • Hoe verlore is ek?
Die gebed van ‘n dissipel is ‘n lig • Jak 5:16 “die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtigeuitwerking”
Slotsang • Lied 267:1-4