1 / 13

Fil 4:4-8

Fil 4:4-8.

tivona
Download Presentation

Fil 4:4-8

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. 7En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus. 8Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop moet julle julle gedagtes rig.”

  2. Fil 4:10-19 “10Ek was baie bly in die Here dat julle na so ‘n lang tyd weer gewys het dat julle nog aan my dink. Nie dat julle my ooit vergeet het nie, julle het net nie die kans gehad om iets te doen nie. 11Ek sê dit nie omdat ek gebrek ly nie, want ek het geleer om my in alle omstandighede te behelp. 12Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê sowel as om gebrek te ly. 13Ek is tot alles in staat deur hom wat my krag gee. 14Nietemin het julle goed gedoen deur my in my moeilike omstandighede by te staan. 15/. . .

  3. 15Julle in Filippi weet ook dat in die begin van my evangelieprediking, na my vertrek uit Masedonië, geen enkele gemeente behalwe julle ‘n aandeel gehad het aan my rekening van inkomste en uitgawe nie. 16Ook toe ek in Tessalonika was, het julle meer as een maal iets vir my behoeftes gestuur. 17Dit gaan vir my egter nie om die gawe nie, maar om die vrug daarvan: daardeur word julle self ryker. 18Maar ek het alles ontvang en ek het meer as genoeg. Noudat ek van Epafroditos ontvang het wat julle gestuur het, het ek alles wat ek nodig het. Julle gawe is voor God ‘n offer met lieflike geur, vir Hom aanneemlik en welgevallig. 19En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy oorvloedige rykdom in Christus Jesus.”

  4. Paulus= gestuurde Dank vir ondersteuning Bybel oor • Glo en doen • Verse, gelykenisse, Jesus • Geld is goed - Liefde vir geld is sleg!

  5. Gemeente stuur en bid 1. Beginsels vir gestuurde 1.1 Aan gemeente verbonde v 14, 15 ... julle het my bygestaan ... julle (alleen) het bygedra • Gestuurde nou betrokke

  6. Genoeg kos – honger ly 1.2 Gestuurde = tevrede wees v 11, 12 ... tevrede in alle omstandighede • Armoede - oorvloed • Baie hê – gebrek hê

  7. 1.3 Gestuurde = Here vertrou v 13 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee

  8. 1.4 Gestuurde = bly oor gemeente voordeel v 17 ... gaan nie om die gawe (alleen) nie, maar om die vrug daarvan: daardeur word julleself ryker. • Seën mense • Skatte in hemel

  9. 2. Beginsels vir gemeente 2.1 Vennoot van gestuurde v 14, 15 ... julle in Filippi het my bygestaan • Persoonlik betrokke

  10. 2.2 Gemeente sorg en voorsien v 16 ... julle het meer as eenmaal iets vir my behoeftes gestuur

  11. 2.3 Gemeente verstaan finansies soos Here v 19 My God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy oorvloedige rykdom in Christus Jesus • Waar belofte • Heerlike voorwaarde

  12. 2.4 Gemeente weet: Here gelukkig v 18 Julle gawe is voor God ‘n offer met lieflike geur, vir Hom aanneemlik en welgevallig

  13. GELOOFSOFFER Geloof • Vertrou Here • Vra Here Offer • Vra iets • Wat sê Here vir jou?

More Related