80 likes | 287 Views
Wat maak ek met al my idees ?. Akademia sakeplan kompetisie – entrepreneurskap dag 1 Sessie 2. Strategie = Plan + Taktiek. Waarde van besigheidsplan Belangrikheid van ‘n visie – begin met die einde in sig Aksies sonder visie Visie sonder aksies Verbind die kolletjies
E N D
Watmaakek met al my idees? Akademia sakeplankompetisie – entrepreneurskap dag 1 Sessie 2
Strategie = Plan + Taktiek • Waarde van besigheidsplan • Belangrikheid van ‘n visie – begin met die einde in sig • Aksiessondervisie • Visiesonderaksies • Verbind die kolletjies • Akademieseaanslag versus praktieseaanslag
Is allegeleenthedegelyk? • Sit jougeleentheiddeur ‘n filter sodatjy die risiko’s en geleenthedekanskei en kwantifiseer • 5 Filters • Kliënt Filter • Produk Filter • Ekonomiese Filter • Tydsberekening • Kompetisie
Klient Filter • Duidelikidentifiseerbareklient • Los ‘n merkbareprobleem van die klient op • Is jou mark segmenteerbaar • Toeganklikheid tot jouklient • Kanjygebruikerlojaliteitkweek
Produk Filter • Duidelikdefineerbare niche in mark • Geennetwerkeffek • Is “Lean” metodologietoepasbaar • Produk versus Span versoenbaarheid • Het jouprodukverwysings “referral” waarde. Is daar ‘n inherentestoriewat “viral” kangaan.
Ekonomiese Filter • Gesondemarges • Beperkings op vraag • Beperkings op verskaffings • Kapitaalbenodig om tebelê • Kontantvloei
Tydsberekening • Is daar ‘n tendens of neiging in die mark wat momentum kan gee • Onlangseinnoverendeuitvindingwatnievoorheenmoontlik was nie. • Effektiwiteit van mark - Reguleringens • Onlangsetoename in toetreders en kompetisie • Tekens van prys-kompetisietaktiek
Kompetisie Filter • BeperkteKompetisie • Die kompetisie se vermoë om hulleposisieteverdedig • Jou span se vermoë om die kompetisieaante vat • Verdedigbareposisie – hoe gevestig is die posisie • Struikelblokke tot toetrede