290 likes | 1.7k Views
MA. Ma, ek skryf vir jou ‘n gedig. Persoonlike gedig vertel deur eerstepersoon. sonder fênsie leestekens. Eenvoudige gedig - Probeer nie haar ma te beïndruk met indrukwekkende leestekens nie . Die eenvoud wys hoe eerlik die gedagtes daarin is. sonder woorde wat rym.
E N D
Ma, ekskryfvirjou ‘n gedig Persoonlikegedigverteldeureerstepersoon
sonderfênsieleestekens Eenvoudigegedig - Probeerniehaar ma tebeïndruk met indrukwekkendeleestekensnie . Die eenvoudwys hoe eerlik die gedagtesdaarin is
sonderwoordewatrym Dir is so eenvoudigdat die woordeaan die einde van die versreëlsnieeersrymnie
sonderbywoorde Weereensbeklemtoonsy die eenvoud van die gedig – daar is niewoordewatjoumeervertel van die aksiesnie net sommer Virgeenredenie
‘n kaalvoetgedig Kaalvoet – onopgesmuk: so eenvoudigdatenigiemandditkanverstaan
want jymaak my grootin joukromkleinhandjies Sydra die gedig op nahaar ma omdatsyhaargrootgemaak het – haar ma het baievirhaargedoen en opgeoffer “In” haarhandeipv “met” haarhande – koesterhaar kind
jybeitel my met jou swart oëen spits woorde Haar ma was streng, gebruikhaaroë en woordeomhaar kind tedissiplineer en manierete leer (tevorm) Net soos ‘n beeldhouer die beeldkap, so vormhaar ma haar. Niemakliknie en stadigeproses
jydraaijouleiklipkop Kop volkennis (soos ‘n swartbord) Sy is intelligent. Ook (nou) ‘n grys kop. DalkHARDkoppig
jy lag en breek my tente op Tente – tydelikeverblyfplekke Wanneerhaardogtermureomhaarselfbou, (nie met haar ma praatnie, as sydikbek is of nors) kanhaar ma die skanseafbreekdeurdaaroorte lag Kan ookverwysnanaïewe, kinderlikedromewaaruithaar ma haarontnugter
maarjy offer my elkeaandvirjou Here God Haar ma is liefvirhaaromdatsy tot God bid omoorhaardogtertewaak Sy is nie so gelowigsooshaar ma nie
joumoesie-oor is my enigstetelefoon Sykanaltyd met haar ma praatoorbaieintiemeproblemewatsy met andermensekandeelnie
jouhuis is my enigstebybel Die opvoedingwatsy in haar ma se huisontvang het is haarenigsteriglyn (bybel) in die lewe
jounaam my breekwater teen die lewe Breekwatersbeskermskepe in hawes teen die onstuimigeseegolwe en skep ‘n veiligeankerplek in stormtye
jou naam my breekwater teen die lewe By haar ma kansyveiligvoel teen die aanslae van die lewe – sybeskermhaar
ek is so jammer mammadateknie iswatekgraagvirjouwilweesnie Syweetsy is nie die idealedogternie – doendingewathaar ma teleurstel – en vradaarooromverskoning