1 / 23

ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?. Ons is . ‘n uitverkore, koninklike, heilige priester-volk wat Jahshua se eiendom geword het, om sy goedheid en heerlikheid te verkondig wat ons uit die duisternis geroep het tot in sy heerlike lig 1Pet 2:9. Olyfberg Gemeente visie

acton
Download Presentation

ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

  2. Ons is .... ‘n uitverkore, koninklike, heilige priester-volk wat Jahshua se eiendom geword het, om sy goedheid en heerlikheid te verkondig wat ons uit die duisternis geroep het tot in sy heerlike lig 1Pet 2:9

  3. Olyfberg Gemeente visie Die Olyfberg gemeente se visie is om as onafhanklike gemeente die liggaam van Jahshua te wees vir die verbonsvolk van Jahweh wat soek na die suiwer evangelie en die werking van die Heilige Gees. Hierdie visie vergestalt in woord en daad sodat Koning Jahshua in alles verheerlik word Mat 10: 5 – 8 en Mat 24: 44 – 45

  4. Ons het goeie nuus vir ons volk: ♦ons sondes is vergewe ! ♦ons is gered uit ‘n ewige duisternis van verlorenheid ! ♦ons is nuwe mense ! ♦ons Koning se koms is voor die deur ! ♦Hy gaan ons liggame nuut maak !

  5. ♦Hy gaan Satan toesluit ! ♦Hy gaan regeer en alles herstel ! ♦ Hy gaan gedien, aanbid en verheerlik word ! ♦Hy gaan sy vyande oordeel en vernietig ! ♦ Sy Vader gaan by ons kom woon !!!

  6. Hierdie boodskap word op ‘n spesifieke manier versprei: 1. Leef dit 2. Deel dit met ander 3. Leer dit aan ander

  7. 1. Leef:- ‘n ánder koninkryk (Joh 18:36), met ‘n ánder grondwet: Nederigheid, erkentlikheid Matt 5:3, 18:4, Rom 12:16 Geregtigheid/regverdigheid Matt 5:10, Rom 14:17 Vrede Rom 14:17, Gal 5:22 Blydskap Rom 14:17, Gal 5:22 Hartlikheid Rom 12:10 Eensgesindheid Rom 12:16, 15:5 Gasvryheid Rom 12:13

  8. Goedheid Rom 12:13, Gal 5:22 Wedersydse eerbetoning Rom 12:10 Liefde Rom 12:9-10, 13:8-10, 1Kor 13, Gal 5:22, 1-3Joh, Pet Heiligheid 1Kor 6:11-18 Lankmoedigheid Gal 5:22 Getrouheid Gal 5:22 Sagmoedigheid Gal 5:22 Selfbeheersing Gal 5:22 Waarheid Joh 3:21, 4:23, 8:32, Ef 5:9 ens...

  9. 2 & 3. Deel en leer dit:- Ons moet goeie ambassadeurs wees:- - absoluut lojaal teenoor ons Koning, - volledige kennis van sy Woord, - betroubaar, - vervul met die Heilige Gees: Gal 5:22, - dood in onsself, lewend in Hom: Gal 5:24-26, 2:20

  10. Mat 10:16, 19 ... moenie julle kwel oor hoe of wat julle sal sê nie, want dit sal julle op daardie oomblik gegee word wat julle moet sê; dis nie júlle wat praat nie, maar Vader se Gees wat in julle praat 2Tim 2:14-26 ... vermy woordestryd wat tot geen nut is nie, maar tot ondergang van die hoorders.

  11. vermy onheilige, onsinnige praatjies dwase en onverstandige strydvrae moet jy afwys, omdat jy weet dat dit twis verwek; ‘n dienskneg van Jahshua moenie twis nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra. Wys die weerspanniges in sagmoedigheid tereg - dat God hulle miskien bekering gee tot kennis van die waarheid

  12. Gemeenteverklaring (2008) Ons vermy:- Onverskillige uitsprake/optrede Oorbeklemtonings, waninterpretasies, politiekery, geweld, uitsprake teenoor ander volke, twiste, radikale groepe, verset teen owerhede & landswette Oorbeklemtoning van ons identiteit

  13. Wat sê ons vir ander ...... ► In watter kerk is jy? Onafhanklike gemeente - Olyfberg Christelik-Protestantse/Hervormde belydenis Ons glo die Woord soos in die Bybel Ons is getrou aan ons ras en volk Ons is die Almagtige se volk Ons gemeente behoort aan ons Verlosser

  14. ► Ek bly by my kerk! ..... Reg so, maar bly soek na meer waarheid Lees self die Bybel en doen ook jou eie studie Wees welkom ons ons te besoek

  15. ► Gaan die ander dan almal verlore? Niemand kan so-iets beweer nie – dis God se saak Ons praat liewer oor onsself - miljoene wat verlore gaan Jahshua het gesê: verkondig net die evangelie – julle sal nie klaarkry met jul eie mense totdat Hy kom nie

  16. ► Wat van dié wat Jahshua/Jesus bely al is hulle nie Israel nie? Ons kan nie daaroor uitsprake maak nie; nog minder kan ons vir so-iemand sê hy/sy mag nie Jahshua bely nie Ons fokus is egter op ons eie volk (Israel)

  17. ► Hoe kan jy bewys dat (net) ons uit die 12 stamme is? Ons kan dit nie bewys nie, maar ons glo wie ons is, hoe ons lyk, dink, praat, doen

  18. ► Is ons dan beter as die ander? - hoe kan ons hulle uitsluit? Wat word bedoel met ‘beter’? Die ateïsme, evolusionisme, humanisme, kommunisme skree: gelykheid! Wat word daarmee bedoel? Byvoorbeeld: is hierdie dinge gelyk: - waarheid en leuen? - geredde en verlore siele? - geloof in God en ongeloof? - lig/donker, blou/rooi?

  19. Uitsluiting: Dis nie uit haat/afkeer nie, dis normaal ... Israel het ander volke uitgesluit Jou gesin sluit ander uit Jou familie sluit ander uit Jou gemeente, klub, skool, universiteit ens. sluit ander uit

  20. ► Afrikaners ly aan ‘n diepgewortelde rassisme ... Dis dieselfde as diepgewortelde: - Protestantisme/Calvinisme, - Nasionalisme, - liefde vir ons eie, - oorlewingsdrang, - mededeelsaamheid, - agting vir ander rasse en gelowe, - vertantwoordelikheidsin, - liefde vir God se skepping

  21. ► Kyk hoe lewe die blankes – watse voorbeeld is dit? Ja, dis ongelukkig die waarheid, en baie hartseer: Ongeloof en gierigheid/materialisme, opstand teen God, oorlogsugtigheid, haat, ongebondenheid, liefdeloosheid Ons volk moet daarom terugkeer na Vader, want ons behoort aan Hom Daar is baie dringende werk; die tyd is kort, Jahshua is binnekort hier!

More Related