1 / 16

ONS VOORTREKKERHUIS

ONS VOORTREKKERHUIS.

aurek
Download Presentation

ONS VOORTREKKERHUIS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ONS VOORTREKKERHUIS

  2. "Persoonlik dink ek die antwoord op jou vrae vir jong Afrikaners is heelwat anders as wat dit 'n paar jaar terug was.  Die verskil is dat ek reken waar ons 'n paar jaar terug gefokus het op werke in die openbare en privaatsektore behoort die fokus vir die toekoms te skuif na kleiner sake en eie besighede, dus eerder entrepreneurskap. Onafhanklik van wat beoog word moet jy beter toegerus wees as jou mededingers met betrekking tot tegniese vaardighede, lewensvaardighede en baie belangrik, die neem van VERANTWOORDELIKHEID.   Indien ek sou wou vergelyk tussen jong Afrikaners en ander in die werksplek (soos by Sanlam) vandag is ons nie 'assertive' genoeg nie.  Tegnies is ons gewoonlik by verre die beste, maar dikwels ontbreek elemente soos selfversekerdheid, afgerondheid en spontane neem van verantwoordelikheid -- dus leierskap in die algemeen en 'verkoop van jou vaardighede'." Johan van Zyl – CEO SANLAM

  3. "Ek leer my kinders dat hulle entrepreneurs moet word. Dit is die enigste manier om risiko te verminder, nie net in die SA konteks nie maar ook met inagneming van hoe vinnig die wêreld verander. Die halfleeftyd van vaardighede gaan binnekort tien jaar wees. Die enigste antwoord is entrepreneurskap. Die Voortrekkers sal wonderlike werk vermag as hulle entrepreneurskap kan aanwakker en ondersteun." Michael Jordaan- Voormalige bestuurshoof FNB

  4. Dit is belangriker vir Afrikaners om te herposisioneer as leiers wat kan beïnvloed, eerder as leiers wat posisies beklee. Steve Booysen – Voorsitter Efficient - groep, voormalige hoof ABSA

  5. Dit is nie meer vanselfsprekend dat Afrikaanse kinders gaan studeer nie, grotendeels agv finansies • Voortrekkers het hulle finansiële voorregte by Afrikaanse Universiteite verloor. • Afrikaanse kultuurorganisasies moet verantwoordelikheid neem om voornemende studente aan te moedig om in Afrikaans te gaan studeer, anders sal taal binne ʼn dekade aan universiteite sterf. • Daar is behoefte aan gebalanseerde leiers – hier kan organisasies ʼn groot rol speel Prof. Niek Grove, registrateur Tukkies

  6. Wyer definisie vir entrepreneurskap – eienaarskap van jou selfvertroue, selfverwesenliking, selfhandhawing. Vraag vir Voortrekkers – Hoe gee ons jongmense genoeg selfvertroue? Een eienskap van suksesvolle organisasies en leiers is die vermoë om verandering as ʼn geleentheid te sien (vraag is nie wie wen nie, maar hoe pas ek aan dat ek wenner is). Kultuurorganisasie moet bou aan legitimiteit/ geloofwaardigheid/ sigbaarheid. Jongmense in wêreld van werk: integriteit, trots, verantwoordelikheidsin, positiewe ingesteldheid, energie Raad vir Voortrekkers: • Bly op die voorpunt van tegnologiese ontwikkeling. • Kommunikeer op maniere wat vir jongmense en die buitewêreld aantreklik en toegangklik is. • Leer jongmense basiese vaardighede. • Fokus op die sterk skakels in die ketting. • Fokus op groot stories.

  7. Waarde van ʼn span • Invloed van ʼn offisier • Waarde van feeste

  8. Ons moet ons kinders begelei om eienaarskap van hulle lewe te aanvaar. • Ons moet Afrikanerkinders help om te kan beïnvloed met waardegedrewe antwoorde. • Die grootste eis van ons tyd is om Afrikanerkinders met selfvertroue die toekoms in te stuur. • Voortrekkers moet belê in Afrikanerkinders se opleiding (ontwikkeling van ʼn kompeterende markvoordeel). • Gemeenskappe sal medeverantwoordelikheid moet neem vir ons kinders.

  9. Waar staan ons nou?

  10. Jong Afrikaners as uitnemende leiers Kultuur Avontuur Natuur K A N ABC-WAARDES

  11. V A T - plan

  12. VAT –plan is om dit wat ons reeds goed doen beter te verpak. • V – vaardighede deur kentekens en kampe • A – antwoorde/ afronding • T - Toepassing op universiteit/ werkplek

  13. VAT VAARDIGHEDE Spesialisasies Kampe Toerustingskursusse Verrykingskursusse Deurlopend tot 90 jaar ANTWOORDE/ AFRONDING Verkennerloopbaan PV proses Gedeelde oortuigings standpunte TOEPASSING Leierskap Studiefonds Staatmaker leierskapprogram Diens Uitnemende ABC-leiers Kultuur Avontuur Natuur

  14. 12 Praktiese vat stappe 1. Saamstel van ʼn prospektus vir elke Graad 7 Voortrekker waarin Verkennerloopbaan volledig beskryf word– doel bou brug tussen laer en hoërskool 2. Kampe taakspan 3. Hersiening van die HW/PV proses. 4. Herskryf Verkennerlewe 5. Boek oor gedeelde oortuigings 6. Ontwikkeling van ʼn Staatmaker leierskapprogram. 7. Akademiese vennootskappe om studie afslag/ beurse vir Voortrekkers te beding. 8. Die uitbou van die Leierskap studiefonds om 50 Verkenners/ staatmakers per jaar te help 9. Bekendstelling van Die Voortrekkers aan die Afrikaanse entrepreneursnetwerk 10. Hersiening / akkreditering van volwassekursusse 11. ontwikkeling van Gemeenskapsleierskursus 12. Kommunikasiestrategie wat 50 000+ rolspelers met elektroniese bereik

  15. Bradlows, Timber City, Tile House, Incredible Connection, Morkels, Hi Fi Corp, Russels; Hertz Rental; Barnetts

More Related