1 / 9

ONS SENDING

ONS SENDING. Les 9 vir 30 Augustus 2014. Die sending van die Kerk en elke lidmaat is om die opdragte wat Jesus aan ons toegeken het uit te voer :. GESTUUR DEUR JESUS.

ishi
Download Presentation

ONS SENDING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ONS SENDING Les 9 vir 30 Augustus2014

  2. Die sending van die Kerkenelkelidmaat is om die opdragtewatJesus aanonstoegeken het uittevoer:

  3. GESTUUR DEUR JESUS “Jesus sê toe weervirhulle: Vredevirjulle! Soos die Vader My gestuur het, stuurEkjulleook. EnnadatHyditgesê het, blaasHy op hulleensêvirhulle: Ontvang die Heilige Gees.’” (Johannes 20:21-22) Jesus stuur die Kerkna die wêreld om die Verlossingsboodskapaantekondig, net soosHydeur die Vader gestuuris om die wêreldte red. So is die sending van die Kerk op Jesus se gesaggebaseer. Jesus "blaas" die Heilige Gees op Sydissipels om hullevoortebereivir die sending. • Elkegelowige word deur Jesus se gesaggestuur om die Evangelieaantekondig. Onsontvang die asem van die Heilige Gees watonsvoorberei om hierdie sending uittevoer.

  4. OM DIE LIG VAN DIE WÊRELD TE WEES “Julle is die lig van die wêreld. ‘n Stadwatbo-op ‘n berg lê, kannieweggesteek word nie; en‘n menssteekooknie ‘n lamp op en sit ditonder die maatemmernie, maar op die staander, enditskynviralmalwat in die huis is. Laatjulleligsóskynvoor die mense, dathullejullegoeiewerkekansienenjulle Vader wat in die hemele is, verheerlik.” (Mattheus 5:14-16) Watbetekendit om “lig van die wêreld” tewees? Jesus is “die waaragtigeligwatelkemensverlig.” (Joh 1:9) Onsreflekteer Jesus se lig. Ander kanhierdierefleksiedeurons "goeiewerke" sien, wat 'n gevolg is van 'n karakterwatdeur die Goddelikekaraktergevorm is (Efe 2:10) Wanneer Jesus deuronsskyn, salonsdade God verheerlik. “Staan op, word verlig; want jouligkom, en die heerlikheid van die HERE gaanoorjou op.” (Jes 60:1)

  5. “Onsmoetonslig te midde van die moreleduisternislaatskyn. Baiewatnou in die duisternisis, sal onsweerkaatsing van die lig van die wereld sien, en besefdathulle ‘n nuwehoopopreddinghet. U ligmagkleinwees, maaronthoudatditGodiswatditaanjougegeehet, en datHyjouverantwoordelikhouomdit te laatskyn. Iemand kan syligbyjouneaansteek, omweeranderuit die duisternis te lei.” E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 9, cp. 16, pg. 171)

  6. OM JESUS SE GETUIES TE WEES “maarjulle sal kragontvangwanneer die HeiligeGeesoorjullekom, en julle sal mygetuieswees in Jerusalemsowel as in die hele Judéa en Samaria en totaan die uiterste van die aarde.” (Handelinge 1:8) Volgens Lukas 24:46-48, waarvanenvoorwie is onsgetuies? Ons is getuies van die doodenopstanding van Jesus. Onsgetuig tot bekeringenvergifnis van sonde. Onsgetuigvoorallenasies. Onsgetuies is gebaseer op onseieervaring met Jesus. Maar daarsalniekragdaarinweessonder die Heilige Gees nie. Hy help ons om tegetuigenHyveranderookdiegenewatonsgetuienisaanvaar.

  7. DISSIPELS TE MAAK “‘ Gaandanheen, maakdissipels van al die nasies, endoophulle in die Naam van die Vader en die Seunen die Heilige Gees; en leer hulle om allesteonderhouwatEkjullebeveel het. Enkyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wereld.’ Amen.” (Mattheus 28:19-20) Jesus onderskeidrieaksieswatonsmoetuitvoer om dissipelstemaak. Jesus stel al Sykragvironsbeskikbaar om hierdiedoelwittetekanbereik. Hybelowe om altyd met onstewees.

  8. OM DIE EVANGELIE TE VERKONDIG “EnHy het virhullegesê: Gaan die hele wêreld in enverkondig die evangelieaan die gansemensdom. Hywatgloenhomlaatdoop, salgered word; maar hywatnieglonie, salveroordeel word.’” (Mark 16:15-16) Die belangrikstewerkenbestaansdoel van die kerk is om die evangelieaanalmalteverkondig. Die eindesalkom op die dag wat die werkuiteindelikvoltooi is (Mattheus24:14) Die redding van mense is afhanklik van hierdiewerk. Maar niealmalwatluistersalgered word nie Slegsdiegenewat Jesus as hulleverlosseraanvaarsalgered word. Maar hoe kanhulle Jesus aanvaar as niemandSyNaamverkondignie? “As Ekaan die goddelosesê: Jy sal sekerliksterwe-en jywaarskuhomnie en spreeknieom die goddelosevirsygoddeloseweg te waarskuomhom in die lewe te hounie, dan sal hy, die goddelose, deursyongeregtigheidsterwe; maarsybloed sal Ek van jouhandeis.” (Ezekiel 3:18)

  9. “En op die laaste dag, wanneer die aardserykdomvergaan, salhywatsyskatte in die hemelgebêre het, kanaanskouwathy in sylewegekry het. As ons ag gegee het op die woorde van Christus, en as ons om die groot wit troonbymekaarkom, salonssielesienwatdeuronsdadegered is, enhullesalweetdat 'n mens ‘n andergered het, enhulleweerandere- 'n grootmenigde is in die hemel as gevolg van onswerk, enhullesalhul krone neerlê by Jesus se voete, enHomloofdeur die eindeloseeeue van die ewigheid. Met wattervreugdesal die werkervirChristushierdieverlostesaanskouwat die heerlikheid van die Verlosserdeel! Hoe kosbaarsal die hemelnieweesvirdiegenewatgetrou was in die werk van die redding van sielenie!” E.G.W. (Thoughts from the Mount of Blessing, cp. 4, pg. 90)

More Related