1 / 19

KONTAK

KONTAK. Theo de Jager bl. 51. Verskillende vorme van kommunikasie/ om kontak te maak. Mosselbaai se posboom. kontak. Dui op kommunikasie tussen mense Daar is verskillende maniere waarop mense mekaar kan kontak, bv. Om ‘n brief te skryf. of om te bel. Kontak: Ek kon jou met ‘n selfoon bel

cerise
Download Presentation

KONTAK

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. KONTAK Theo de Jager bl. 51

  2. Verskillende vorme van kommunikasie/ om kontak te maak.

  3. Mosselbaai se posboom

  4. kontak • Dui op kommunikasie tussen mense • Daar is verskillende maniere waarop mense mekaar kan kontak, bv. Om ‘n brief te skryf. of om te bel.

  5. Kontak: • Ek kon jou met ‘n selfoon bel • om te sê dat ek jou baie mis, • maar die kaart was gekrap, die batterye pap • en die boodskap het in die niet verdamp. • Ek het vir jou ‘n brief geskryf • en my hart se hoeke daarin uitgewas • maar my pen was krom,my vingers te dom • om die woorde in die koevert te pas. • Toe het ek maar ‘n duif gestuur • sonder skrif of klank, en nou wag ek, • hoop ek en bid ek dat hy terug sal kom • met ‘n takkie blare in sy bek.

  6. 1.Ek kon jou met ‘n selfoon bel2.om te sê dat ek jou baie mis,3.maar die kaart was gekrap, die batterye pap4.en die boodskap het in die niet verdamp. • In eerste strofe praat spreker van moderne kommunikasie/tegnologie. • Jou – verwys moontlik na geliefde wat hy agter gelaat het. • Mis - Hy verlang na geliefde • Negatiewe woorde – kon(het dus nie kontak gemaak nie); • Maar – dui op teentelling wat gaan volg. • 2 praktiese redes hoekom hy nie kon kommunikeer nie – kaart gekrap (SIM – kaart) en battery pap • Tegniese rede – boodskap verdwyn in kuberruimte.(Niet verdamp) • Gebruik woord verdamp om aan te sluit by mis.

  7. 5.Ek het vir jou ‘n brief geskryf6.en my hart se hoeke daarin uitgewas7.maar my pen was krom,my vingers te dom8.om die woorde in die koevert te pas

  8. ‘n Hart het nie hoeke nie. • Spreker kan nie gevoelens verwoord nie. • Haal tog moontlik sy diepste gevoelens uit. • Hart se hoeke – metafoor- moeilik om daaroor te skryf. • Pen was krom – letterlik – pen gebreek figuurlik – kan nie gevoelens uitdruk nie. • Vingers dom – sukkel om te skryf wat hy dink. • Koevert – (envelope) – koevert het hoeke

  9. 9. Toe het ek maar ‘n duif gestuur 10. sonder skrif of klank, en nou wag ek, 11. hoop ek en bid ek dat hy terug sal kom 12. met ‘n takkie blare in sy bek.

  10. Hy het niks saam met die duif gestuur nie. Nie ‘n nota of enige iets nie. hy verwys na die tyd van Noag. sonder skrif – alliterasie doen drie goed – wag, bid en hoop. takkie blare in bek sal beeld wees van hoop en dat sy geliefde hom vergewe het.

  11. Regressie in gedig. In plaas dat dinge vorentoe beweeg en moderne dinge die belangrikste word. Beweeg hierdie gedig agteruit en die moderne word vervang met die outydse.

  12. Saamgestel deur : E Cronje Hoërskool Kampsbaai

More Related