1 / 4

KONTAK

Antwoordgids. KONTAK. Die spreke r wil weer kontak maak met iemand . Hy sukkel om met skrif en klank kontak met sy geliefde te maak . Hy gebruik dan ‘n duif . (2) 2. Die simkaart is gekrap en die battery is pap. (2)

pembroke
Download Presentation

KONTAK

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Antwoordgids KONTAK

  2. Die sprekerwilweerkontakmaak met iemand. Hysukkelom met skrif en klank • kontakmet sygeliefdetemaak. Hygebruikdan ‘n duif. (2) 2. Die simkaart is gekrap en die battery is pap. (2) 3. Sypen is krom en syvingers is dom. Hysukkelomtesêwathygraagwilsê. (2) 4. Dithet in die nietverdamp, dit het verdwyn. (2) 5. Hywousy hart se hoekeuitwas. (1) • Hywilsy hart skoonmaakdeurallestenoemwathompla. Hywilniehêdatdaariets • tussenhullemoetweesnie. Dan kanhulle“skoon” begin. (2) • ‘n Hart het nieregtighoekenie. Hybedoelsyhele hart, elkehoekie en kantjie, net • soosjy ‘n kamervolstofsaluitvee. (Die “hoeke” sluitookaan by die “woorde” watnie in die “koevert” pas nie. ) (4) 8. ‘n Selfoon en ‘n brief (2)

  3. 9. “toe” (1) 10. Hy wag, hoop en bid (3) • ‘n Takkie in die duif se bek. Dittakkiesimboliseer hoop en die duifsimboliseer • vrede. (1) • 12. ‘n Kwatryn (1) 13. ‘n Verlangendeverteltrant. ‘n Gemaklikeverteltrant. (1) 14. ‘n Simbool van hoop (die duifsimboliseervrede) (1) 15.Hybelhaarnie en het baieverskoningshoekomhyniekontakkanmaaknie. Hy stuur ‘n duif (dalk die gedig?), want die duifis minder persoonlik as omteskryf of te praat. Hyhoefhaarnietekonfronteernie. (2) 16. Die boodskap het verdwyn, dit het nie by die anderpersoonuitgekomnie (1) 17. Die “skrif” verteenwoordig die brief en die “klank” verteenwoordig die selfoon (2)

  4. 18. Bybelseverhaal: Dit het 40 dae en 40 nagtegereënterwylNoag, syfamilie en die • diereop die ark was. Na 40 dae het ditopgehoureën. Noagkonnie land siennie en • het ‘n duifuitgestuuromuittevind of die water al sak. Die duif het teruggekom met • ‘n takkie blare in sybek – die water was besigomtesak, maar net die bome se • puntehet uitgesteek. Ditsimboliseerdatdaar hoop was virNoag en almal op die ark • en vredetussen God en die mense. (4)

More Related