E N D
2. DIE VISIE
3. HOEKOM DIE MEATMASTER? Die Meatmaster is n saamgestelde skaapras in Suid Afrika.
Word geteel as n nie vetstert, haar tipe skaap vir vleisproduksie.
Offer Telers n alternatief met unieke eienskappe om die groot mark in Suid Afrika en Wreldwyd te dien.
4. Totaal nuwe en unieke ras.
Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte.
Totaal gefokus tot ekonomiese faktore.
Geteel om:
Kostes so laag as moontlik te hou!
Inkomste so hoog as moontlik!!
MAKSIMUM WINS!!!
5. KLEUR EN VEL PIGMENTASIE Enige kleur kombinasie is aanvaarbaar.
Goeie pigmentasie om die o en oor die ore is noodsaaklik.
REDE
Om kanker en oog infeksies te voorkom.
Sterk hoewe.
6. KOP EN HORINGS Ooie moet vroulik wees en neig na poenskop.
Ramme moet manlik wees en ook neig na poenskop.
Horings in beide geslagte is aanvaarbaar.
Rede
Makliker om in krale te hanteer
Minder vatbaar vir vlieg infeksies as gevolg van horing beserings.
7. BEDEKKING Moet hoofsaaklik kort, blink hare h.
Onderliggende laag fyn donsige wol.
Moet nooit geskeer word nie, met natuurlike vermo om bedekking af te skud noodsaaklik.
REDE
Ekstreme hitte en koue toleransie (Winter benede vriespunt Somer 40C +)
Beskerming teen bosluise en onsuiwer, geen skeer kostes.
Skoon en Netjies Geen vlieg en onsuiwer probleme.
8. UITSTEKEND
9. GEMIDDELD
10. SWAK
11. PRUL
12. OOIE EN HUL BEDEKKING
13. UITSTEKEND
14. GOED
15. SWAK
16. BOUVORM EN BENE Moet van gemiddelde grootte wees.
Moet n funksioneel doeltreffende bouvorm h.
Goed geplaasde bene met uitstekende loop vermo.
REDE
Maklik lam.
Genoeg vleis en steeds goeie bewegings vermo.
17. AGTERKWART Moet goed gespierd wees.
Geen vet lokalisering.
18. TESTIS Goed gevormd met uitstekende elastisiteit.
Absolute minimum abnormaliteite en foute.
19. BOUVORM RAMME
Groot en Gespierd
Veral sterk oor die agterkwart.
20. STERT Goeie aanhegting.
Verkieslik nie langer as die hakskeen.
Netjies wigvormig met slegs n beperkte hoeveelheid vet.
Moet nooit nodig wees om die ster af te sit nie.
REDE
Voorkom bosluise en onsuiwer.
Geen stres en infeksies met stert sny laer risiko.
Minder werk Laer kostes.
21. STERT PROBLEME
22. STERT PROBLEEM 1 Te kort
Te vet
Nie wigvormig
PRUL
REDE
Vet lokalisering
Swak karkas kwaliteit
23. STERT PROBLEEM 2 Te lank
Te vet
Lae aanhegting
Totaal onaanvaarbaar
PRUL
REDE
Teel probleme
Swak karkas kwaliteit
24. STERT PROBLEEM 3 Afsakkende agterkwart
Lae aanhegting
PRUL
REDE
Teel probleme
Swak karkas kwaliteit
25. STERT PROBLEEM 4 Te vet
Te wyd konformasie
DISKRIMINEER
REDE
Ly tot teel probleme
Vet lokalisering
Swak karkas kwaliteit
26. TROP INSTINK Die ras moet n baie sterk trop instink h.
REDE
Noodsaaklik vir maklike bestuur in ruig bosveld of bergagtige gebiede.
Voorkom rondlopery en draad kruipery.
Beskerm hulself en die lammers teen roofdiere.
27. DOELGERIGTE SELEKSIE Poog om die volgende te behaal:
Uiters vrugbare skape.
Goeie moeders wat hul lammers grootmaak sonder enige probleme.
Viriele ramme met uitstekende telings vermo.
Skape met goeie beweging en loop vermo.
Lammers wat n slag massa van 15-25kg het, van die ma af, verkieslik voor 6 maande.
Gemiddelde gradering van A2-A3 moet behaal word teen bogenoemde massas.
28. Geen skeer.
Geen sny van sterte.
Minimale dosering, Inenting en Dip.
N MAKLIKE BESTUUR SKAAP IN ALLE OPSIGTE!
GEEN BYVOEDING!! DOELGERIGTE SELEKSIE
29. BLOED TIEPE EN ONTWIKKELING Dit was besluit dat:
Meatmasters ? persentasie Damara bloed moet h.
Ons ? oop kudde boek sal bly.
Meatmasters ontwikkel sal word deur verskillende rasse te kruis en dan te suiwer.
30. BLOED TIEPE EN ONTWIKKELING Dit maak nie saak hoe telers besluit om hul Meatmasters te teel nie
dit is egter van kardinale belang dat daar te alle tye aan die ras standaarde en seleksie norms voldoen word.
Hierdie vorm die basis van die ras.
Die Meatmaster stel die ras standaarde en telers besluit self hoe hulle dit wil behaal.
31. REGISTRASIE EN LIDMAATSKAP Geregistreerde Telers
Verkoop geregistreerde ramme en ooie.
Kan op alle veilings verkoop.
Volle rekordhouding op die Shepherd program.
Hou rekord met Studbook of ARC.
Verpligte werkverrigtings toetsing.
B) Gewone Telers
Verkoop kudde ramme en ooie alleenlik.
kan ook op alle veilings verkoop.
No rekordhouding nodig.
Geen werkverrigtings toetsing nodig.
32. IDENTIFIKASIE VAN SKAAP Tatoeer of oor merk voor lam 1 week oud is.
Tatoeer of oor merk voor speen.
Maklike identifikasie sou lam sy oor merk verloor.
34. WAT OM TE DOEN VIR REGISTRASIE Identifiseer alle skaap deur aan elkeen n nommer toe te ken.
Trek n paringslys op tydens paartyd.
Alle lammers wat gebore word moet binne die eerste week gedentifiseer word.
Alle lammer moet aan n KONTEMPORERE GROEP geallokeer word.
In die geboorte notifikasie teken die volgende aan:
Datum van geboorte;
Geslag;
Vader / Moeder
Geboorte status.
Op 100 Dae, gaan identifikasie na, weeg lammers en speen.
Teken verskillende behandelings groepe aan.
35. HOE OM REKORD TE HOU Shepherd program kan afgelaai word by:
http://gadi.agric.za
Maak jou eie:
Teel boek
Geboorte notifikasie boek
Weeg boek
Onthou dat die waarde en akkuraatheid van jou data afhang van die akkuraatheid van die syfers wat jy vasl.
Moet n Doeltreffendheid Toetsing kursus bywoon om Indekse, Teel Waardes, Bestuur Groepe, ens te verstaan.
36. STUUR AAN DIE ARC I.D. van elke skaap
Datum van Geboorte
Geboorte Status
Geslag
Vader
Moeder
100 Dag Weeg Datum
100 Dag Gewig
37. WIE OM AAN TE STUUR? ADRES
A.R.C Animal Improvement Institute
Private Bag X 529
Grootfontein Agricultural College
Middleburg E.C
5900
Robert Tayler
Tel. +27 (0)49 842 2563
E-mail: rtaylor@arc.agric.za
38. DIE GENOOTSKAP Gedetermineerd en Toegewyd
Effektief
Bekostigbaar
Dienste Gelewer:
8 uur per dag beskikbaar per telefoon.
Onderhou Webbladsy http://www.meatmaster.org
Hulp vir bestaande en nuwe lede
Uitstuur van rekeninge en nuusbriewe
Bestuur finansies van genootskap
Hou notule van jaarlikse vargaderings
Hulp met advertensies
39. KONTAK BESONDERHEDE Tel: +27 (0)51 821 1488
Faks: +27 (0)51 821 1783
Webblad: http://www.meatmaster.org
E-pos: info@meatmaster.org (Charmaine Alberts)
POS ADRES
Posbus 328
Brandfort
9400
FISIESE ADRES
Voortrekker Straat 36
Brandfort
9400
40. WHAT OM VAN JOU MEATMASTERSTE VERWAG
41. VERGELYK MET ANDER RASSE
42. VERGELYK MET ANDER RASSE
49. NATIONALE SLAGLAM KOMPETISIE
50. NATIONALE SLAGLAM KOMPETISIE
51. TOEKOMS VAN DIE MEATMASTER Sukses gewaarborg omdat die Meatmaster
totaal geselekteer word volgens ekonomiese faktore onder natuurlike toestande.
telers die hoogste inkomste tot koste verhouding bied, dus maksimum wins.
tot sy reg kom onder ekstensiewe boerdery omstandighede.
vaar goed in navorsings toetse rakende net inkomste.
sag, smaaklike vleis het met goeie karkas kwaliteite.
wye internasionale belangstelling lok a.g.v. sy uniekheid.
uiters maklik bestuur en versorg word.
geen nietighede in sy seleksie toelaat, en skoue speel ook geen rol in seleksie.
verpligte doeltreffendheid toetse het vir produksie en reproduksie.
52. SUKSES VAN DIE MEATMASTER HANG VAN JOU AF!
TELERS MOET:
Natuurlike telings en seleksie beginsels verstaan.
Doeltreffendheid toetse verstaan en korrek toepas.
Kursusse bywoon!
Betrokke raak by die ras en die promosie daarvan.
53. VERSEKER JOU EIE SUKSES Wees gedissiplineerd en toegewyd rakende jou teling en seleksie.
Adverteer die ras landwyd, maar spesifiek ook in jou eie area d.m.v.:
Boere vereniging vergaderings en boere dae
Skoue
Opkomende Boere
Artikels in Landbou Tydskrifte
Deelneming in slag lam kompetisies
Gebruik plaaslike nuusbriewe en koerante
Organiseer Veilings
Kry n WEBBLAD! (besoek http://www.studbreeder.com)
54. BETREK DIE VOLGENDE Bank Bestuurders en Landbou Ekonome
Bemarking Agente (BKB / CMW / ens.)
Landbank
Koperasie Bestuurders
Rekenmeesters
Landbou departemente van Universiteite en Kolleges.
Suksesvolle boere in jou area.
55. MEATMASTERS WRELDWYD
56. BOER MET N WENNER! Die Meatmaster is ongetwyfeld n wen ras.
Doen jou deel en moenie wag vir die genootskap...
JY IS DIE GENOOTSKAP!
JY moet die dryfkrag wees.
Die ras offer jou alles
jou sukses hang totaal af van wat jy bereid is om in te sit.
Raak betrokke by die ontwikkeling en promosie van die ras;
Dit het die potensiaal om skaap teling wreldwyd te verander!!!
Maak hierdie die belegging van jou leeftyd.
WEES DEEL VAN N WENNER !!!
57. Meatmasters sal jou deur die moeilike tye dra die maklike tye sal vir hulself sorg!!