1 / 12

Psigologiese aspekte van sorg

Psigologiese aspekte van sorg. p. 252 - 270. Biopsigososiale model. Nie net fisiese deel van toestand nie – hoe beïnvloed toestand persoon en persoon die proses van toestand? Psigologiese en sosiale aspekte beïnvloed pasiënt se hantering van toestand asook die proses van toestand

honey
Download Presentation

Psigologiese aspekte van sorg

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Psigologiese aspekte van sorg p. 252 - 270

  2. Biopsigososiale model • Nie net fisiese deel van toestand nie – hoe beïnvloed toestand persoon en persoon die proses van toestand? • Psigologiese en sosiale aspekte beïnvloed pasiënt se hantering van toestand asook die proses van toestand • Byvoorbeeld pasiënt met kornêre hartsiekte

  3. Gee van diagnose • Pasiënt dikwels kwaad vir persoon wat diagnose gee • Manier waarop inligting oorgedra word belangrik • Stel diagnose duidelik en verduidelik onmiddellike behandelingsplan • Detail kan later volg wanneer pasiënt kalm is

  4. Gee van diagnose • Kind se diagnose – baie stresvol en emosioneel vir ouers . • Moeiliker om diagnose aan kind te verduidelik. • Herhaal dikwels inligting, maar verstaan nie ten volle. • Kinders moet ingesluit word in konsultasies . • Ouers help met gee van inligting.

  5. Impak van diagnose • Identiteit • Tydlyn • Nagevolge • Beheer • Oorsake • Pasiënt probeer sin maak van simptome, beïnvloed gedrag • Wat pasiënt glo /weet oor siekte bepaal reaksie tot diagnose

  6. Post-diagnose • Dokter-pasiënt verhouding baie belangrik • Lei ouers oor hoe om kind in te sluit by verhouding • Uitdagings - leef met simptome chroniese gebruik van medikasie gedragsveranderinge veranderinge sosiaal en werk emosionele stres besluite oor behandelings • Verbeter kwaliteit van lewe terwyl uitdagings hanteer

  7. Gedragseise • Nakoming • Verbeter selfhandhawing • Gedragsverandering in kinders • Hanteer ander kinders

  8. Sosiale en werk eise • Sosiale verhoudings en verhoudings met eweknieë • Werk • Rolveranderinge

  9. Emosioneleimpak van toestand • Stres en hantering • Angs • Stres oor prosedures • Depressie • Kognitiewe funksionering • Sorg tydens oorgang na ander fase

  10. Dood en sterwend • Ontkenning • Woede • Bedinging • Depressie • Aanvaarding

  11. Rou • Fisies • Gedrag • Kognitief • Emosioneel

  12. Verwysings • Pryor, J.A. and Prasad, S.A. 2009. Physiotherapy for respiratory and cardiac problems. Adult and paediatrics. Edinburgh: Churchill Livingstone • Beeldmateriaal met vergunning van Google soekenjin

More Related