1 / 13

Die behoud van die ongeskiktes “… Die oes is wel groot , maar die arbeiders min”

Die behoud van die ongeskiktes “… Die oes is wel groot , maar die arbeiders min” Matt9:38. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com. Die behoud van die ongeskiktes Mark. 6:30-44.

idola
Download Presentation

Die behoud van die ongeskiktes “… Die oes is wel groot , maar die arbeiders min”

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die behoud van die ongeskiktes “…Die oes is welgroot, maar die arbeiders min” Matt9:38 Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  2. Die behoud van die ongeskiktes Mark. 6:30-44 En die apostels het by Jesus saamgekom en Hom alles vertel wat hulle gedoen sowel as wat hulle geleer het. En Hy sê vir hulle: Kom julle self in die eensaamheid na ‘n verlate plek en rus ‘n bietjie. Want daar was baie wat kom en gaan, en hulle het selfs geen geskikte tyd gehad om te eet nie. En hulle het met die skuit vertrek na ‘n verlate plek in die eensaamheid. En die skare het hulle sien weggaan, en baie het Hom herken en te voet van al die stede af daar saamgestroom en voor hulle uit gegaan en by Hom vergader. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  3. Die behoud van die ongeskiktes Mark. 6:30-44 En toe Jesus uitklim, sien Hy ‘n groot menigte, en Hy het vir hulle innig jammer gevoel, omdat hulle soos skape sonder herder was; en Hy het hulle baie dinge begin leer. En toe dit reeds laat geword het, kom sy dissipels na Hom en sê: Die plek is verlate en dit is reeds laat. Stuur hulle weg, sodat hulle na die buitewyke en dorpe rondom kan gaan om brood vir hulleself te koop, want hulle het niks om te eet nie Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  4. Die behoud van die ongeskiktes Mark. 6:30-44 Maar Hy antwoord en sê vir hulle: Gee julle aan hulle iets om te eet. En hulle sê vir Hom: Moet ons gaan en vir twee honderd pennings brood koop en aan hulle gee om te eet? En Hy sê vir hulle: Hoeveel brode het julle? Gaan kyk. En toe hulle dit te wete gekom het, sê hulle: Vyf, en twee visse. En Hy het hulle beveel om almal klompies-klompies op die groen gras te laat sit. En hulle het gaan sit in groepe van honderd en van vyftig. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  5. Die behoud van die ongeskiktes Mark. 6:30-44 Hy neem toe die vyf brode en die twee visse, kyk op na die hemel en dank; en Hy breek die brode en gee dit aan sy dissipels om dit aan hulle voor te sit. Ook die twee visse het Hy onder almal verdeel. En almal het geëet en versadig geword; en hulle het van die brokstukke twaalf mandjies vol opgetel, en van die visse. En die wat van die brood geëet het, was omtrent vyf duisend manne. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  6. Die behoud van die ongeskiktes Matt. 9:36-38 En toe Hy die skaresien, het Hyinnig jammer gevoelvirhulle, omdathullemoeg en uitgeput was, soosskapewatgeen herder het nie. Toe sêHyvirsydissipels: Die oes is welgroot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes, datHyarbeiders in syoesmaguitstuur. Vir Jesus was diebehoudnie van die geskiktesnie, maarwel van die ongeskiktes. Jesus se missiemoetnouonsmissiewees… “Soos die Vader My gestuur het, stuurekjulle” Joh. 20:21). Matt. 9:12: “Die watgesond is, het die geneesheernienodignie, maar die watongesteld (of ongeskik) is.” Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  7. Die behoud van die ongeskiktes “…Die oes is wel groot, maar die arbeiders min” Matt9:38 ‘N GESIG “En toe Hy die skaresien. . .” Die subjektieweGesigspunt Onssiendaagliksmenseomons. Hoe sienons die massasomons? B) Die objektieweGesigspunt Wat het die Here Jesus gesien toe Hyna die skaregekyk het? MOEG Hulle was meer as fisiesmoeg; hulle was lewensmoeg; innerlikgeestelikuitgelek en swak. So is daarookbaievandagvirwie die lewenskwellinge en skuldgevoel net teswaar geword het, en soosKain van oudsskreeu hulleuit: “My skuld is meer as watekkandra” (Gen. 4:13). Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  8. Die behoud van die ongeskiktes “…Die oes is wel groot, maar die arbeiders min” Matt9:38 UITGEPUT Nieslegsinnerlikvermoeid en belasnie, maar van buiteverslaan. Hulle het ‘n hulpelosegevoelgehad, datalsoehulleweerkraggiesbymekaarskraap, dan is die magwat teen hulle is tog nogvertegroot. SOOS SKAPE SONDER ‘N HERDER Hulle was doelloos en rigtingloos. Daar was niks in die leweomvoorteleefnie. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  9. Die behoud van die ongeskiktes “…Die oes is wel groot, maar die arbeiders min” Matt9:38 ‘N GEVOEL “En toe Hy die skaresien, het Hyinnig jammer gevoelvirhulle...” Toe Jesus die weduwee, wat op weg was omhaarenigsteseun en sorgtegaanbegrawe, “Het Hyinnig jammer virhaargevoel... Nader gegaan en die baaraangeraak. Daaropstaan die draersstil. En Hy se: Jongman, Ek se virjou, staap op! En die dooie het regopgaan sit. . . En hy het homaansymoederteruggegee” (Luk. 7:11-15). Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  10. Die behoud van die ongeskiktes “…Die oes is wel groot, maar die arbeiders min” Matt9:38 ‘N GESEGDE “Die oes is welgroot, maar die arbeiders min.” Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  11. Die behoud van die ongeskiktes “…Die oes is wel groot, maar die arbeiders min” Matt9:38 ‘N GEBOD “Bid dan die Here van die oes, datHyarbeiders in syoesmaguitstuur.” Hoekom bid?... Omdatgebed die Heilige Gees-kragbesorg (Luk. 11:13). Die kragmaakonsweereffektiewegetuies en arbeidersvirChristus in die grootoesveld van die wereld. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  12. Die behoud van die ongeskiktes “…Die oes is wel groot, maar die arbeiders min” Matt9:38 SLOT George Scott, ‘n onderwyser in Skotland, met net een been, het na Hudson Taylor gegaan en homselfbeskikbaargestelvirdiens in Sjiena. Taylor vrahom toe: Hoekom dink jy, om met jougebrek met net een been, as ‘n sendelingtegaan? Dadelikantwoordhy: Omdathullewatgesond is met twee bene, niewilgaannie, daarommoetekgaan.. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  13. Die behoud van die ongeskiktes “…Die oes is wel groot, maar die arbeiders min” Matt9:38 Hy was aanvaar en het kortdaarnaSjiena as sendelingvertrekomdaarte help om die oesaftekry. ...Sal jyniesoos Scott ookjoueiegebedbeantwoorddeurnietevradatiemandmoetgaannie, maarte se: Here, hier is ek, stuur my. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

More Related