1 / 45

Lukas 17:11-19

Lukas 17:11-19. Geborg deur Bybel-Media. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in.

kennita
Download Presentation

Lukas 17:11-19

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Lukas 17:11-19 Geborg deur Bybel-Media

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. “Al kry ons nie alles wat ons wil hê nie, kan ons steeds dankbaar wees dat ons nie alles kry wat ons verdien nie”. Anoniem

  5. “Dankbaarheid is nie net die grootste van alle deugde nie, maar die moeder van almal.” Marcus Tullius Cicero (106-43vC).

  6. “Niemand is te groot om dankie te sê nie; maar party is te klein”. Laurence Peter Niemand is te klein om dankie te sê nie, maar party is te groot.”

  7. Asseblief Totsiens Dankie

  8. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  9. Lukas 17:11-19 Net een sê dankie?

  10. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  11. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  12. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  13. Dit is nie die storie van die barmhartige Samaritaan nie, maar van die dankbare Samaritaan

  14. Hoek 1. Hoe behandel ons mense wat ‘anders’ is, wat op die uithoeke van die samelewing leef?

  15. “I don't need anybody to pray for me; I just need somebody to talk to, that will treat me like a human being.”

  16. …weer soos mense, soos beeld van God, behandel…

  17. Hoek 2 Is dankie-sê altyd deel van ons lewe?

  18. Die legende van die twee engele en die twee mandjies

  19. Ons vergeet soms om dankie te sê

  20. “As ‘Dankie’ die enigste gebed is wat jy ooit bid, is dit genoeg”

  21. Dankie aan iemand wat ’n groot invloed op jou lewe gehad het

  22. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  23. Gebed

  24. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  25. Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het gewag om te sien of die genesing sou hou!

  26. Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het gewag om te kyk of die genesing die ware Jakob is

  27. Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een sou later kom regmaak

  28. Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het besluit dat hy in elk geval nooit regtig melaats was nie

  29. Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het besluit dat hy vanself beter sou word

  30. Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het gesê dis mos in elk geval Jesus se werk

  31. Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het gesê Jesus het nou nie regtig veel gedoen nie

  32. Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het gedink enige rabbi sou hom kon gesond maak

  33. Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het geglo hy was in elk geval besig om beter te word

  34. “As ‘Dankie’ die enigste gebed is wat jy ooit bid, is dit genoeg”

  35. Nuwe luister-produk God praat – leef luisterryk Vir stiltetyd Willem Nicol 66 Meditatiewe dagstukke. Gebaseer op die luistersiklus en geskryf aan die hand van die Evangelie van Johannes. Leer om stil en oop te word vir God se Gees. Prys: R49.95 Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342 www.bybelmedia.co.za

More Related